Maak dit saak. Hy was onskulfig , maar met n missie in d tronk gesit deur omstandihede..waar Hy God geopenbaar het aan mede gebrokenes.. Lewens veranderend en in die leiding van Sy engele en d Heilige gees, leef hierdie man God se hart en karakter teenoor gebrokenes.. dit is waarvoor ons geroep is, om die Woord te verkondig en Sy liefde met ander te deel. Dit is ons lewensdoel..
God is so Groot!!!! Dankie Jesus.
Dankie Chris! Ek het hierdie getuienis geniet! Ek bid God se seen oor jou
Amen en Amen en Amen!!!!!
ASEMROWEND IS KONING JESUS CHRISTUS!!!!!
HalleluJAH Amen.Hoe groot is U die Groot EK IS.
Dankie vir n absolute pragtige getuienis. Julle doen wonderlike werke Juanita. Dankie
'n Ware getuienis dra krag red lewens❤ Love it God is GOOD ALL THE time amen
Amen dankie Jesus dat U daar is vir my
Ons dien so 'n almagtige God. Prys die Here Hy IS goed❤
Om Jesus te dien en volg, is n groot voorreg soos in Chris se geval.🙏🙏🙏
GOD IS ALTYD IN BEHEER. BLY NET GLO.HY BLY ALTYD DIE SELFDE
.
Powerfull testimony !!!
Fantasties!!!
What the enemy meant for evil God turn it for good.We serve a might awesome wonderful God
Wonderlike getuienis, WOW!!!
AMEN
Dankie baie Chris vir u getuienis mag die Here u nog verder seën al die jare van u lewe
Amen. Prys die Here. Dankie Jesus. ❤️✝️🔥🙌
Amen God is goed🙏🏻🙌🏻
Wat 'n pragtige getuienis. ❤
Wow! Wonderlike getuienis. Baie dankie.❤
God is Goed🙏🙏🙏
🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Dink net elkeen van daardie 27 manne gaan die getuienis van die Here se Genade uitdra tot n getuienis aan vele! Haleluja!
Absoluut
WOW, AMEN!! 👋👋
Dankie Jesus ❤
Amen!!!
Prys die Heer
Die man op di midel kruis pragtige getuie
Miskien het ek dit gemis- 'n hele getuienis sonder om die rede vir die opsluit te noem...
Goeie dag, nee Chris wou nie dit noem nie, net sy Getuienis.
Ek dink nie hy het genoem wat sy aanklag was nie - hy het net genoem dat almal huis toe is met waarskuwings ens.