Deon ek dink nie mense wat nie regtig tot bekering gekom het sal na jou preke wil luister nie! Ek vind dit baie interresant omdat jy mense soos ek op my tone hou. Ek sê dit omdat ek bly is ek is ń uitverkorene van Jesus🙏 prys Sy Heilige Naam. Stem saam op wat jy sê oor mense wat die Here dien en nog steeds wêreldse dinge doen. Ek bid dat Jesus daardie mense sal aanraak en hulle sal wit was met Sy kosbare bloed. Amen 🙏
Ja Deon, sommige mense se oënskynlike “bekering” laat my dink aan die man wat sy vrou verneuk het en uitgevang was. Toe hy ‘jammer’ sê toe vra sy vrou hom of hy regtig jammer is en dat hy dit nie weer sal doen nie? - of is hy net jammer dat hy uitgevang is? Ek geniet die Waarheid in jou preke! Dankie!
Dankie Deon. Ek moet net se ek het baie berou oor baie dieper sondes en n cigarette op steek kom nie eens in die prenkie nie. Dis n gewoonte, maar ek verstaan ook vir party raak dit regtig n probleem.
Goeie vraag. Lang betekenis, stel voor google maar dit. Die kortste wat ek al gehoor het is: bely en verlaat jou sondes. Basies dink ek dit gaan oor sonde en hoe jy dink en voel oor sonde in opsigte van die 10 gebooie. Nie dat jou nou nooit weer gaan/kan sondig nie. Maar dat dit jou nou ook begin seer en hartseer maak net soos wat dit aan God doen.
Deon ek dink nie mense wat nie regtig tot bekering gekom het sal na jou preke wil luister nie! Ek vind dit baie interresant omdat jy mense soos ek op my tone hou. Ek sê dit omdat ek bly is ek is ń uitverkorene van Jesus🙏 prys Sy Heilige Naam. Stem saam op wat jy sê oor mense wat die Here dien en nog steeds wêreldse dinge doen. Ek bid dat Jesus daardie mense sal aanraak en hulle sal wit was met Sy kosbare bloed. Amen 🙏
Dankie Pastoor,goeie boodskap,baie blessings
Dankie Deon...
Baie dankie.
Dankie Deon. Gieie preek.
Danki Deon
Dankie Pastoor.
Hou ons getrou en gehoorsaam, asb Jesus🙏
Klank reg danki
Baie dankie
Amen
Amen thank you Deon for your message it's a word in Spirit and Trueth God bless you and your family and keep you safe always
Ja Deon, sommige mense se oënskynlike “bekering” laat my dink aan die man wat sy vrou verneuk het en uitgevang was.
Toe hy ‘jammer’ sê toe vra sy vrou hom of hy regtig jammer is en dat hy dit nie weer sal doen nie? - of is hy net jammer dat hy uitgevang is?
Ek geniet die Waarheid in jou preke!
Dankie!
Dankie Deon. Ek moet net se ek het baie berou oor baie dieper sondes en n cigarette op steek kom nie eens in die prenkie nie. Dis n gewoonte, maar ek verstaan ook vir party raak dit regtig n probleem.
Alles maak sin wat u sè...duidelik!
Wat beteken die woord bekeer?
Naand J, vra jy omdat jy opnuut Christus wil ondek? Laat weet asb, reik graag uit. Groete
Goeie vraag. Lang betekenis, stel voor google maar dit. Die kortste wat ek al gehoor het is: bely en verlaat jou sondes. Basies dink ek dit gaan oor sonde en hoe jy dink en voel oor sonde in opsigte van die 10 gebooie. Nie dat jou nou nooit weer gaan/kan sondig nie. Maar dat dit jou nou ook begin seer en hartseer maak net soos wat dit aan God doen.
Persoonlike verhouding met Jesus Christus
Preek dit Pastoor°° mag Vader deure oop maak dat U meer plekke in Suid Afrika *die* Woord Bekering kan bring!!!
ek het klank
Geen klank julle..
Kyk nou asb?