Ma nou seker dit is haar seun

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 тра 2022
  • Na meer as twee jaar wat Joshwin soos mis voor die son verdwyn het, is sy liggaam in 'n vlak graf gevind. Die skokkende ontdekking is Dinsdag op die Libertasplaas in Stellenbosch gemaak.
    Net voordat die einste speurspan die bitter hartseer nuus aan sy mammie, Jo-Ann Spandiel, oorgedra is het sy aan Son gesê dat sy net 'n been of 'n vinger van haar seun se liggaam wil sien voor sy sterf.

КОМЕНТАРІ •