Ek het met 'n nuwe oor na hierdie preek geluister vamore en ek loof die Here vir sy groot genade en barhartighei wat Hy aan 'n sondaar soos ek bewys het. Dankie Ds. en Mev. Gustav. Een ding wil ek net se^ nog nooit het ek " Appattheid " as 'n sonde gesien nie en het daaroor ook nooit skuldig gevoel nie. Groete uit Wallis
Dankie Ds ons sien om ons mense wat begeer steel wat nie aan hulle behoort maar dit wel veroordeel as hulself die slagoffer word.Steel bring nog n sonde lieg want as jy uitgevang word moet jy leig.Dan moet jy jouself nog regverdig so hul loer op ander se lewens die een se hare is sus die een se tande is skeef.Maar ergste is hul vrees die spuit die merk van die dier.Sonder om te weet hul het dit alreeds.Die ware woord kan hul nie na luister en wag op die wegraping

Baie dankie ds. .... mag ons nooit deur die wêreld ingesluk word en vergeet wie ons daagliks versterk.
Baie dankie.
Dank die Here vir die Woord.
Persoon dink net aan hom self ...
Nie aan die hartseer wat hy agter geblewene mee los nie....... so jammer