My getuienis- In Sy Teenwoordigheid !!!

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024

КОМЕНТАРІ • 7

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 3 роки тому +2

    Halleluja wat n awesome getuienis!! Danki Here my God

  • @ChantelJooste1922
    @ChantelJooste1922 6 місяців тому

    Pastoor Jaques Potgieter, dankie vir u en u getuienis, amen en amen

  • @anitasmit1119
    @anitasmit1119 Рік тому

    Wooooow baie baie dankie vir die boodskap pastoor🙏 Dankie VADER vir die HEILIGE GEES in ons lewens🙏

  • @sarahmeiring2476
    @sarahmeiring2476 3 роки тому +1

    Here onse God dankie dat U hierdie kosbare herder van U en van ons se lewe gespaar het om U woord verder te kan uitdra. Dankie Here vir U genade onbeskryflik groot en dankie ook aan elkeen wat vir past Jacques en sy gesin gebid het!! Ons loof U Here en ons prys U dierbare Naam !!! Amen en amen !!! Jesus liefde Sarah, Kirkwood.

  • @ChantelJooste1922
    @ChantelJooste1922 6 місяців тому

    Amen en amen

  • @elsavantonder22
    @elsavantonder22 3 роки тому

    Amen

  • @louisanel7878
    @louisanel7878 3 роки тому

    Baie dankie padtoor vir u getuie en boodskap.Mag die Here u seen vorentoe.