KSM Erediens | 4 Feb. | Hoe nou gemaak ....lyding? (Colin Smith)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 гру 2024
  • Lyding kan so maklik maak dat ons vasval, dat ons “stuck” raak en nie weet hoe om vorentoe te beweeg nie. Kom ontdek vandag hoe nou gemaak, wanneer lyding jou lewe tref.
    NUWE VIDEO’S ELKE WEEK
    Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend
    Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00
    BESOEK OOK:
    Kinderdiens Playlist:
    • KSM Lego and let God |...
    Soeklig Playlist:
    • KSM Soeklig | 3 Oktobe...
    TEKEN IN
    Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief.
    VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA:
    Facebook: / kerksondermure
    Instagram: / kerksondermure

КОМЕНТАРІ • 7

  • @nelliefouche6764
    @nelliefouche6764 9 місяців тому

    Baie dankie Vir Kosbare boodskap, groete uit n Baie koue Ierland.

  • @marietascheepers5275
    @marietascheepers5275 10 місяців тому +1

    AMEN! Baie dankie vir 'n boodskap wat ons in ons harte kan vasknoop vir altyd. Dit was so goed om te hoor wat ons as God se kinders eintlik weet! Neels en Marieta Scheepers

  • @lizhorn1310
    @lizhorn1310 10 місяців тому

    Dankie vir ñ kosbare boodskap.
    Here dankie vir U seun 🙏

  • @carinjansenvanvuuren8988
    @carinjansenvanvuuren8988 10 місяців тому

    Amen! Ek sê ook baie dankie vir hierdie boodskap! Mag ons nader aan die Here groei en hierdie hoop aanhou uitleef!

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 10 місяців тому

    Hartlike dank vir bdskp vanoggend. Ek ht al hierdie lydings ervaar en kan ook sè: it is well with my soul. God is oneindig goed. Loof Hom Amen 🙏 🙌 👏

  • @estellebouwer7325
    @estellebouwer7325 10 місяців тому

    Ek wil weer en weer na dit luister sodat dit diep in my siel inbrand Dankie Jesus ❤

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 10 місяців тому

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek het dit so nodig gehad. Gee my nuwe hoop.