Ello 👋. Ek hoop die dokter sien hierdie boodskap. My seuntjie geniet jou videos baie en met loadshedding wil ek dit graag offline save op sy youtube kids account, maar die opsie daarvoor is nie beskikbaar nie... is daar dalk 'n instelling aan u kant wat dit sal kan toelaat?
Hello daar, ek is opsoek na n series. Dt was anime, vertaal in afrikaans. Dig gaan oor kaptein silver n see rower en n klein seuntjie en sy kat wat soos n klein luiperd lyk da was ook n karakter met die naam Ben Gun.
Baie dankie soek al lank na dit om my kinders te wys!
Lekker man dankie vir die share ! Waardeur dit
Dude awesome baie baie dankie!
Maplassie hv
baie dankie. maar ek is juis opsoek na die afrikaanse episodes. my broer se kinders geniet die vreeslik.
Ello 👋. Ek hoop die dokter sien hierdie boodskap. My seuntjie geniet jou videos baie en met loadshedding wil ek dit graag offline save op sy youtube kids account, maar die opsie daarvoor is nie beskikbaar nie... is daar dalk 'n instelling aan u kant wat dit sal kan toelaat?
Hello daar, ek is opsoek na n series. Dt was anime, vertaal in afrikaans. Dig gaan oor kaptein silver n see rower en n klein seuntjie en sy kat wat soos n klein luiperd lyk da was ook n karakter met die naam Ben Gun.
1992 I REMEMBER
Daniel man 😍
Baie Dankie dames en manne gee die persoon a like vir sy moeite :)
DANKIE!!
Jy kan die engelse episodes by Amazon of ebay koop
DANKIE!!!*
Lisa Steynberg
Mens kan lekker sakkie op die ding se intro
hi daar almal. weet enige iemand waar ek die res van moemin se stories aan die hande kan kry
ek soek al die afrikaanse episodes
MassagrafReview's Massarchief..