Ons is nog hier Ons Hemels Vader. Ons hou die Gelofte. Ons is nie deel van die wêreld en die land se vyande wat teen U is nie. Seen ons as 'n nasie en beskerm ons. Ons bedank U in Jesus naam. Amen.
Broers en Susters, luister ek saam met julle na die Boodskap, VADER YHWH het moeite gehad om ons uit Egipte uit te Lei, nou vandag het HY weer moeite om Egipte uit ons Volk te kry. Luister here is ball, Jesus n naam in 325 deur Konstantin uit 5 name geneem, amen die songod se naam word genoem sodat elke gebed opgedra word aan die songod....daarom Volkie kyk na die 10 gebooie, VADER YHWH SE NAAM, SY WET EN HOU DIT...Lief vir julle.
Awesome, dankie Gustav, groot waardering
Ons is nog hier Ons Hemels Vader. Ons hou die Gelofte. Ons is nie deel van die wêreld en die land se vyande wat teen U is nie. Seen ons as 'n nasie en beskerm ons. Ons bedank U in Jesus naam. Amen.
100%baie dankie
Gustav en Louis hi
Dankie vir u uitsending.
Kev, Engelsman, Clan William
Baie Dankie dat u ons volk lei deur hierdie moelike tyd. God seen.
Ooo YHWH skryf U Wet om my hart
Broers en Susters, luister ek saam met julle na die Boodskap, VADER YHWH het moeite gehad om ons uit Egipte uit te Lei, nou vandag het HY weer moeite om Egipte uit ons Volk te kry. Luister here is ball, Jesus n naam in 325 deur Konstantin uit 5 name geneem, amen die songod se naam word genoem sodat elke gebed opgedra word aan die songod....daarom Volkie kyk na die 10 gebooie, VADER YHWH SE NAAM, SY WET EN HOU DIT...Lief vir julle.
wat is text vers gewees asb
Puik.....opkoms orals was goed