Heintje - Ruiter van die Windjie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • Ruiter van die Windjie
    Almal van ons weet hoe vry is die windjie
    as hy waai wil hy waai
    as hy draai wil hy draai
    die windjie
    Oral om ons die gesuis van die windjie
    en hy dra aan ons oor
    die gevoel om weer vry te wees
    Ruiter van die windjie wil ek bly
    vryer as die voëltjies rondom my,
    van verre lande vertel ek
    goue sande en die see, o ho ho ho
    Ruiter van die windjie o so vry
    stewig op jou ruggie wil ek bly
    en oral waar jy mag swerwe
    voer jy my ook altyd mee
    Saans as ek slaap slaap ek tussen die blare
    deur jou liedjie gesus
    as jy saggies versteur die blare
    Vroeg voor die eerste straal skyn van die môre
    is ons twee weer op reis
    na die vryheid wat vir ons loer
    Ruiter van die windjie wil ek bly
    vryer as die voëltjies rondom my,
    van verre lande vertel ek
    goue sande en die see, o ho ho ho
    Ruiter van die windjie o so vry
    stewig op jou ruggie wil ek bly
    en oral waar jy mag swerwe voer jy my ook altyd mee
    o ho ho ho
    o ho ho ho
    Ruiter van die windjie wil ek bly
    vryer as die voëltjies rondom my,
    van verre lande vertel ek
    goue sande en die see, o ho ho ho
    Ruiter van die windjie o so vry
    stewig op jou ruggie wil ek bly
    en oral waar jy mag swerwe
    voer jy my ook altyd mee
    en oral waar jy mag swerwe
    voer jy my ook altyd mee

КОМЕНТАРІ • 9

  • @sylviakreye
    @sylviakreye 3 роки тому +1

    Vielen Dank für das Teilen. Ein Reiterlied in Afrikaans - das passt ja wunderbar zum Sänger und Pferdefreund Heintje Simons. Bei diesem Lied mit seinem lebhaften Rhythmus spüre ich direkt das Pferd unter mir!

  • @LiefvMusiek
    @LiefvMusiek 12 років тому +6

    Het as klein dogtertjie sy vertoning gaan bywoon toe hy destyds in SA was. Heerlik om weer na sy stem te kan luister!!

  • @renateblessin8168
    @renateblessin8168 6 років тому +5

    Wow was fuer ein lied hat auch als erwachsener immer noch eine tolle stimme

  • @ritastein469
    @ritastein469 5 років тому +6

    Sehr schönes Lied von Heintje

  • @fvefve8284
    @fvefve8284 5 років тому +2

    Baie goed

  • @dbadenhorst
    @dbadenhorst 12 років тому +5

    Ja, hierdie weergawe is die oorspronklike een.

  • @Marithat
    @Marithat 13 років тому +2

    Hy moet maar draai, ek dink Heintje het dit voor hom gesing