Kernkrag is 'n ideale wapen teen beurtkrag

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 вер 2024
  • Ek praat met die energiekenner Hügo Krüger oor die regering se tender vir 2 500 MW se nuwe kernkrag. Gaan lees ook sy bydraes by hierdie skakel
    hkrugertjie.su...

КОМЕНТАРІ • 8

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 9 місяців тому +2

    Naand se Izak en Hugo was interressant dankie het hom gehoor groete Loggies

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 9 місяців тому +1

    Dankie Izak

  • @deonzar
    @deonzar 9 місяців тому +2

    Ek glo nog altyd aan kernkrag, weetie hoekom almal so op hol is daaroor nie

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 9 місяців тому +1

    Hi Izax vra wat van G5 WiFi networks

  • @daveduplessis6744
    @daveduplessis6744 9 місяців тому +1

    Ja alle grappies op n stokkie. Dit moes al 10 jaar terug gedoen het

  • @trudyhavenga6913
    @trudyhavenga6913 9 місяців тому

    Dis so outlike outjie die, ek vat hom sommer huis toe! Het 8 jaar by Koeberg gewerk in onder andere in die Chemiese laboratorium. Wat 'n belewenis!