Die Melktert Kommissie - My Engel (Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 25 гру 2024

КОМЕНТАРІ • 82

  • @righardg3567
    @righardg3567 Рік тому +10

    2023 , en nogsteeds luister ek die song vir die eerste keer ❤

  • @124Q100
    @124Q100 4 роки тому +12

    26/11/2020 mis my land en kultuur, groete uit Nederland.

  • @ImileWepener
    @ImileWepener 2 роки тому +6

    Een van die mooiste Afrikaanse songs ooit!

  • @anjavandermeulen8011
    @anjavandermeulen8011 3 роки тому +4

    Ons kort n live show van al die ou Afrikaanse bands. Hierdie was die beste musiek

  • @wiehanthuynsma9626
    @wiehanthuynsma9626 4 роки тому +35

    2020 nogsteeds hier

  • @josuagouws4903
    @josuagouws4903 9 років тому +29

    Beste Afrikaanse lied wat al ooit gemaak is

  • @susansaunders4883
    @susansaunders4883 4 роки тому +12

    2021 is ons newe jaar geniet dit almal

  • @daps87
    @daps87 4 роки тому +6

    Goeie musiek ken nie tyd nie.

  • @СофияСойко
    @СофияСойко 5 років тому +6

    Besten afrikaans musiek in die wereld

  • @GREATMAC26
    @GREATMAC26 2 роки тому

    Van New Zealand af en bring van my beste memories terug. Weet nie hoekom aan julle gedink het vanaand nie maar dot hey iets gedoen. Moes elke woord aan my Serbian vriendin verduidelik. Worth every word! Die woorde! Dankie!

  • @thomashorn9409
    @thomashorn9409 6 років тому +34

    2018 en luister nogsteeds Die Melktert Kommissie

  • @jacquesbezuidenhout5986
    @jacquesbezuidenhout5986 5 років тому +11

    2019 nog hier

  • @juriehuman3054
    @juriehuman3054 Рік тому +1

    Het die show by Die boer geniet vanaand. Was 👍👍

  • @gerbenkrause9753
    @gerbenkrause9753 9 років тому +12

    bring terug memories..

  • @bells200
    @bells200 2 роки тому

    Loved you guys at this years Droomland2022 you were amazing 🤗

  • @gerhardcalitz5018
    @gerhardcalitz5018 8 років тому +28

    tyd vir n comeback

    • @deanseaman9504
      @deanseaman9504 8 років тому +6

      Hulle jol die 19de November by die Voortrekker Monument in Pta

  • @thisisntwhereiparkedmycar9507
    @thisisntwhereiparkedmycar9507 4 роки тому +1

    Jisie dis baie mooi. Baie rou. Cool liedtjie.
    En raak rusitg

  • @stephandupreez8065
    @stephandupreez8065 Рік тому

    2023....en dit bly een van die beste

  • @kentondragon9263
    @kentondragon9263 Рік тому +1

    2de mooiste liedjie ooit.. eerstens is namibsroos 🤷‍♀️🤷‍♂️😌

  • @frapahay562
    @frapahay562 5 років тому +14

    2019???

  • @leonjansevanrensburg1822
    @leonjansevanrensburg1822 4 роки тому +1

    laat my dink aan Sarie ons het gewoonlik die huisgenoot gelees en mekaar gestreel tot die son sak, goeie ou dae. lieflike aand vir almal

  • @wernergoosen9003
    @wernergoosen9003 8 років тому +1

    Great song!

  • @JonGV79
    @JonGV79 2 роки тому

    Ek onthou die eerste keer toe ek die lied gehoor het, November 2007 erens tussen Laingsburg en Beaufort Wes op die N1 met als wat ek het agter in my kar, op pad van Kaapstad na Johannesburg om die res van my lewe te begin. As ek die lied hoor is ek terug op daai lang, reguit pad deur die Karoo. Musiek is towerkuns.

  • @TheFrytrix1
    @TheFrytrix1 12 років тому +1

    Awesome song!!!!! ek like julle al van dat ek "Jy" die eerste keer gehoor het, julle is awesome :)

  • @riaan_v
    @riaan_v 18 днів тому

    Ek is nou 37 en die song bly tydloos vir my, herinner my aan my Hatfield dae

  • @234dannyboy
    @234dannyboy 2 роки тому

    31 Desember 2022 en sit in my kar hier in die UK en luister hierna terwyl ek na SA verlang.

  • @magsmuller
    @magsmuller 11 років тому +2

    Dis n sonde dat julle dit nog nie die grootste ooit gemaak het nie!!! Julle is amazing!

  • @waldobloem5781
    @waldobloem5781 10 років тому +5

    Mis die band !!!!!!

  • @Boodskapper
    @Boodskapper 7 місяців тому +1

    2024?

  • @laurenlarney11
    @laurenlarney11 11 років тому

    Mooiste liedjie ooit 3

  • @EUGIEism
    @EUGIEism 8 років тому

    sy het die mooiste stem ooit rerigwaar

  • @deanseaman9504
    @deanseaman9504 8 років тому

    Kan nie wag vir die 19de November nie.Julle gaan kooooooook!!!!

  • @jo-annejoubert6512
    @jo-annejoubert6512 8 років тому +2

    Na al die jare bly dit nog DIE song!!**

  • @anarchyrabbit
    @anarchyrabbit 10 років тому

    Hierdie song is nie regverdig nie. Te vkn nice!!!

  • @jpniemand271
    @jpniemand271 3 роки тому +1

    2021 😁

  • @johankleingeld7063
    @johankleingeld7063 4 роки тому +5

    Wat het van julle geword? Ek luister nog al die jare julle songs...goeie musiek. Julle moet weer iets uitbring. Regtig...julle is goed

  • @hanrovandermerwe840
    @hanrovandermerwe840 3 роки тому

    Probeer 2021...

  • @groenvlieg
    @groenvlieg 12 років тому +2

    Kan julle nie nog videos oplaai nie asseblief!!!!???

  • @affectivetracing24
    @affectivetracing24 5 років тому +2

    2019

  • @tiaanvaneyk6159
    @tiaanvaneyk6159 Рік тому

    2023🎉

  • @monegroenewald5632
    @monegroenewald5632 6 років тому +3

    Kom terug Melktert :'(

  • @NonnaVanWilling-up7hj
    @NonnaVanWilling-up7hj Рік тому

    My engel

  • @yolandemaritz9369
    @yolandemaritz9369 4 роки тому +1

    Tydloos #2021

  • @sarelkruger9587
    @sarelkruger9587 3 роки тому

    Hierdie is alles

  • @oliviajordaan4155
    @oliviajordaan4155 9 місяців тому

    2024
    😇

  • @philippotgieter7450
    @philippotgieter7450 5 років тому

    Julle is awesome!

  • @bonnibirdmusic
    @bonnibirdmusic 6 років тому +1

    Melktert Kommissie - is op Pasella die 28 Nov 2018 - 19:30 op SABC 2.. skakel in

    • @hannesjvv5687
      @hannesjvv5687 6 років тому +1

      Hierdie is nou die een keer in my lewe wat ek intens spyt is dat ek nie 'n TV besit nie.

    • @hannesjvv5687
      @hannesjvv5687 6 років тому

      Hoera! ua-cam.com/video/m9aQV2zyFrA/v-deo.html

    • @bonnibirdmusic
      @bonnibirdmusic 6 років тому

      @@hannesjvv5687 ua-cam.com/video/4kfvy91vYag/v-deo.html

    • @bonnibirdmusic
      @bonnibirdmusic 6 років тому

      bietjie laat gesien

  • @EUGIEism
    @EUGIEism 6 років тому

    bly mooi

  • @juan33652
    @juan33652 5 років тому

    wat het geword van die J-BAY band

  • @christianvanzyl8649
    @christianvanzyl8649 4 роки тому +2

    Hierdie bly een van my gunstelinge

  • @FedorSteeman
    @FedorSteeman 11 років тому

    Hoe komt 't dat ik jullie liedjes niet op iTunes kan krijgen? :-(

    • @everhardusmarthinus
      @everhardusmarthinus 9 років тому

      ***** Hulle bestaan nie meer nie

    • @korffbal
      @korffbal 6 років тому

      @@everhardusmarthinus Stadig nou, ons bestaan weer. Kijk weer op iTunes.

  • @martinpretorius5557
    @martinpretorius5557 10 років тому

    nice

  • @amilcargaroeb7112
    @amilcargaroeb7112 4 роки тому +1

    Lieflik

  • @faannel8281
    @faannel8281 7 років тому

    Baie goed

  • @francoisburger5083
    @francoisburger5083 8 років тому +3

    Daar's geen ander SA band soos hulle

  • @henrybehrens4366
    @henrybehrens4366 6 років тому

    Die een sal nooit oud word nie

  • @Alwaysjens1
    @Alwaysjens1 5 років тому +1

    Ek miss haar stem :(

  • @JamesEverton555
    @JamesEverton555 15 днів тому

    Hoe de hoes is hiddi nog nie op n mil nie?

  • @petrusnel1350
    @petrusnel1350 4 роки тому

    DAgrond

  • @RihannCoetzer
    @RihannCoetzer Рік тому

    Dit bly net DIE shit

  • @michpiet1
    @michpiet1 9 років тому

    kief song!

  • @pietersteyn5584
    @pietersteyn5584 5 років тому

    Klomp kak!

  • @lourensels181
    @lourensels181 Рік тому

    Alipad van Dullstroom.
    DANKIE., julle maak my en my vroutjie se dag/aand.
    #datenight 🎉🎉❤