Teel aan soos vlieë | Willem van Wyk

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Die man se rol in die gesin is van kardinale belang. Dis juis waarom die vyand hom wil verwyder uit die rol uit, wat God hom voor geskep het.
    #man #gesin #huwelik#willemvanwyk #schooloffire #softube #kruiskyk
    Musie: www.purple-planet.com

КОМЕНТАРІ • 19

  • @SusanKoopman
    @SusanKoopman Місяць тому

    Dankie vir die boodskap die waarheid moet gepraat word die Here praat met ons almal🙌🙌

  • @user-ey5yd3wz2x
    @user-ey5yd3wz2x Місяць тому +5

    Ja ek se as die man in die huis eerste God vrees en so lewe sal die kind en vrou weet wanneer hulle stoud is . hulle moet n leier het wat God eerste sit.en God sal hom verhoog Soos ou geduldige Job.ons mans veroorsaak dat die land nog wette om hul regte te gee ,want ONS verbreek God se gebod

  • @user-yk4ky2sf4t
    @user-yk4ky2sf4t Місяць тому +9

    Ja hulle maak kinders want hulle kry toelaag vir elke kind. Kinders maak is baie lonend vir sekere mense.

    • @gerriedoll154
      @gerriedoll154 Місяць тому

      Dis waar n man het eendag vir my gese , hy werk nie want sy vrou kry kinders en die staat gee geld daarvoor.

  • @sandrahorstmann9013
    @sandrahorstmann9013 Місяць тому

    Respek jou vrou en sy sal jou eer as die vader v.d. huis. Nie skel en afbreek, sy is nie n man se vloerlap.

  • @gerriedoll154
    @gerriedoll154 Місяць тому +3

    Laat die vrouens hulle family plans gebruik !! Kinder bring nie ouers by mekaar nie , en kinders kry wys ook nie liefde
    Man's wat joU se jy moet n kind kry as jy hom lief het , LIEG !!! nie.

  • @vernonsaayman9741
    @vernonsaayman9741 Місяць тому +6

    Sny af of werk toe ,

  • @inyathihandforgedblades7848
    @inyathihandforgedblades7848 Місяць тому +2

    Amen🙏🏻🙏🏻🙏🏻

  • @bukswillemsoosthuizen3745
    @bukswillemsoosthuizen3745 Місяць тому +1

    ❤..Ons stem almal saam...en is gatvol...😢 maar die oplossing..??? Praat ..met wie nogal..? Hou op praaat...

  • @BernadineWiken
    @BernadineWiken Місяць тому +1

    facts

  • @mariomoore-gk7xn
    @mariomoore-gk7xn Місяць тому +1

    Verduidelik aan die moeder hoe belangrik die Vader is

  • @christienodendaal3001
    @christienodendaal3001 Місяць тому

    Die comments bly maar rassisties al word die ras nie gespesifiseer nie.

    • @thomasphillips1182
      @thomasphillips1182 Місяць тому +4

      Ek glo jy mis die kern van die boodskap. Kyk om jou… familie waardes bestaan amper nie meer nie…

    • @user-rh2im2zm9j
      @user-rh2im2zm9j Місяць тому +1

      As die skoen pas trek hom aan feite