'Koi' Karpe op 'n rowwe Klipdrift!

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 лют 2025
  • Op uitnodiging van Schalk van Breda, gaan spandeer Werner die dag saam met hom op Klipdrift. Hulle hengel van die boot af op rowwe water en sterk wind. Tenspyte speel die mooi karpe saam en die katrolle sing!
    Become a Member: foranglers.co....
    Dress like us: foranglers.co....
    Instagram: / foranglers
    / the_bank_angler
    / stywelynetightlines
    / thecarpangler
    Facebook: / thebankangler.dieoewer...
    / thecarpangler
    / stywelyne
    / thebassanglermagazine
    Find Neville on Instagram @casting_carper and the camera man under @visualends

КОМЕНТАРІ • 6

  • @blackieswart3685
    @blackieswart3685 2 роки тому

    Tjop Tjop!

  • @wollie4358
    @wollie4358 2 роки тому +2

    Wat was toe aan anderkant van lyn. Lekker gekyk na jul video

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  2 роки тому

      Hi Wollie! Ons is bly jy het lekker gekyk. Bennie het hom tot naby aan die oewer van die dam gevolg waar die lyn in die klippe afgebreek het. Hy kon teminste die meeste van die lyn uit kry.

    • @hendrikstrydom7922
      @hendrikstrydom7922 2 роки тому

      Hello daar,
      Wat n lekker sessie, kan jy dalk vir my sê met watse stokke schalk mee gehengel het?

  • @christocloete8087
    @christocloete8087 2 роки тому +2

    Hi julle. Wat is die verskil tussen n volskib common karp en n Koi karp?

    • @ForAnglers
      @ForAnglers  2 роки тому

      Hi Christo, baie dankie vir jou kommentaar. Dis presies dieselfde spesie. Klipdrift se volskub commons het so bietjie koi in die bloedlyn, iewers in die voorgeslagte wat uitkom in die vorm van oranje strepies in die vinne en kolle op die skubbe. 🐟