BRAND SUID-AFRIKA - Gerhard Badenhorst Digter

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 17 лис 2024

КОМЕНТАРІ • 17

  • @antoinetteespley-jones6261
    @antoinetteespley-jones6261 2 роки тому

    Wow 👏 brilliant!

    • @gerhardbadenhorstdigkuns
      @gerhardbadenhorstdigkuns  2 роки тому

      Baie dankie. As jy wil, asseblief deel dit met jou mense. Ons moet 'n vuur in ons mense se harte aansteek. Het dit nou net op facebook gepost

  • @r9715
    @r9715 2 роки тому +1

    Baie goed gedoen wow!

  • @jacodevnik9883
    @jacodevnik9883 2 роки тому +1

    The Truth will set us free, but only if we stand strong & united as a people, but SA is sadly lost, the dream town of Orania can be taken away in a heartbeat, we must organize & look to the West for our new homeland (A new homeland for our Afrikaaner people to live in safty)!

  • @Shack01
    @Shack01 2 роки тому +2

    @Gerhard Badenhorst, dis awesome, het jy dalk die woorde my amerikaanse baas leer afrikaans maar wil graag die gedig he om te kan lees en verstaan indien dit moontlik is met jou, groete

    • @gerhardbadenhorstdigkuns
      @gerhardbadenhorstdigkuns  2 роки тому +2

      Baie dankie man. Dit is bitter goeie nuus om te hoor die Amerikaners stel belang in ons taal. Mooi so! Ek stuur vir jou woorde in 'n aparte kommentaar. Dankie vir die saam kyk. Hou ons naam hoog daar anderkant 😉😏

    • @gerhardbadenhorstdigkuns
      @gerhardbadenhorstdigkuns  2 роки тому +2

      BRAND SUID-AFRIKA
      vasgevang in vlammende haat
      gyselaars in ‘n terroristiese staat
      oorgegee aan pionne van vuur
      nader kom die laaste uur
      verskroeide aarde die nuwe sillabus
      gaan ons wag tot dit weer te laat is
      die stilte in ons, ken geen vrees
      onderskat nie die Afrikaner gees
      lank genoeg in die vlamme gestaar
      soos ons erfenis in die rook vergaan
      nes die lewens in die kerkstraat bom
      ek sien ‘n terroris as president vermom
      dis mos makliker om die wang te draai
      terwyl die pionne lag en verwoesting saai
      hoekom moet die jeug die nagevolge dra
      terwyl almal kyk hoe brand Suid-Afrika
      ons gebede word in die rook versmoor
      waar is jy God, kan Jy ons nog hoor?
      monumente was in jou naam opgerig
      tyd om Jou visier op ons vyand te rig
      hoe lank moet ons die minste wees
      engele kom verwyder ons vrees
      ontwaak in ons die vegters gees
      oorwinning sal ons s’n wees
      tot die bittereinde ons kom haal
      staan gereed volk van staal
      © Gerhard Badenhorst Digkuns

    • @Shack01
      @Shack01 2 роки тому +2

      @@gerhardbadenhorstdigkuns hul is groot voorstaanders vir ons, baie dankie vir wat jy vir die volk doen met jou digkuns

    • @sandi9546
      @sandi9546 2 роки тому +2

      @@gerhardbadenhorstdigkuns Baie dankie meneer! Ek is Shackdweller se baas in Amerika.
      Ek kan baie Afrikaans lees, maar sukkel om te verstaan as ek luister. Jou gedig is uitstekend. Dit is baie spesiaal vir my om die woorde geskryf te hê. ❤

    • @gerhardbadenhorstdigkuns
      @gerhardbadenhorstdigkuns  2 роки тому +2

      @@Shack01 dit is 'n druppel in die emmer maar ek gee wat ek kan om die oë van ons mense en die res van die wêreld oop te maak. Dankie weereens vir die saam kyk. Gaan volg my gerus op facebook en hou dop wat ek nog alles gaan doen. facebook.com/gerhardbadenhorstdigkuns