Forum Nuus: AfriForum-kongres fokus op gemeenskapsbetrokkenheid 22-08-2024

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 вер 2024
  • AfriForum se driejaarlikse kongres het vandag by die ATKV-Klein-Kariba buite Bela-Bela afgeskop met die tema “Gemeenskappe as vierde regeringsfeer”. Met dienslewering wat inwoners toenemend in die steek laat, het dit noodsaaklik geword dat AfriForum-takke en -buurtwagte en gemeenskapslede as vierde regeringsfeer toetree om hul onderskeie gebiede skoon, netjies en veilig te hou. Sprekers gaan kongresgangers tot Saterdag toespreek oor onder meer federalisme, die afwenteling van mag, selfbeskikking en die toekoms van water.

КОМЕНТАРІ • 1

  • @nedor64
    @nedor64 21 день тому

    Selfstandige gemeenskappe moet absoluut die einddoel wees om vir ons nageslag 'n toekoms in die land te kan verseker. Ek praat hier van gemeenskappe met eie onderwys, gesondheid, veiligheid, sosiale instansies, bejaarde sorg, ens.
    Dankie vir julle harde werk Solidariteit/Afriforum dit word opreg waardeer.