Middag jong man. Ek weet dit is nie wat jy wil hoor nie, maar jy gaan moet 'n manier uitwerk wat jy en jou juffrou beter gaan "click". Jy gaan nog baie onderwysers hê waarmee jy nie gaan oor die weg kom nie, maar dit is jou verantwoordelikheid om aan te pas en dit te oorkom. Begin deur vir haar 'n komplement te gee ;)
Baie dankie meneer meneer het my soo baie gehelp
Want ons wisk juffrou verduidelik nie so mooi nie
Same
Dankie meneer
Dankie vir die ek verstaan dit nou
Baie dankie meneer die video het my baie gehelp😁
Dis goeie nuus. Hou aan oefen!
Baie dankie dit het daie GE help😁
Net wat ek wil hoor!
baie baie dankie moenie ophou met goie werk nie
Ek is bly om te hoor dit help
Dankie meneer ek het nou 100 ge kry op my toets
Mirag meneer ,meneer sal my nie ken nie ek is in n Ander skool en ek will meer punte kry maar ek sikel met wisk sal meneer dalk my kan help
Middag jong man. Ek weet dit is nie wat jy wil hoor nie, maar jy gaan moet 'n manier uitwerk wat jy en jou juffrou beter gaan "click". Jy gaan nog baie onderwysers hê waarmee jy nie gaan oor die weg kom nie, maar dit is jou verantwoordelikheid om aan te pas en dit te oorkom. Begin deur vir haar 'n komplement te gee ;)
Tnx
Kwadraat van 1.6
16 x 16 = 256. So dit beteken dat 1.6 x 1.6 sal 2,56 wees