Die merk van die dier, en ander probleme in Openbaring. Deel 1 [5 Mei 2021]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 вер 2024
  • Kyk gerus na ons volgende Ekerk Lewendig Bybelskool waar prof Jan van der Watt met ons gesels oor die merk van die dier, en ander probleme in Openbaring. In hierdie eerste episode gee prof Jan vir ons 'n oorsig oor die hele boek Openbaring en help ons hoe om die boek te lees.

КОМЕНТАРІ • 7

  • @andredurand286
    @andredurand286 2 роки тому

    Prof Jan, baie dankie vir hierdie wonderlike boodskap van vertroosting en bemoediging om aan Jesus vas te hou en tot aan die einde te volhard in die geloof.

  • @johannblignaut1966
    @johannblignaut1966 3 роки тому +1

    Fantastiese ontleding.Nou sien ek weer kans vir Openbaring.

  • @gerdalombard6700
    @gerdalombard6700 3 роки тому

    Baie dankie vir die eenvoudige verduideliking!

  • @hettievanniekerk5007
    @hettievanniekerk5007 3 роки тому +3

    Prof. U het nie eintlik iets gesê oor wàt die 2 verskillende merke gaan wees nie. Dis net mý opinie. Ander opinies?

  • @susarabrenner4501
    @susarabrenner4501 3 роки тому

    Please remove the written text, it is very disturbing

    • @EkerkOrg
      @EkerkOrg  3 роки тому

      Thank you for the comment Susara. I assume the written text is the closed captions and you can disable them by clicking on the CC on the bottom right of the video screen. Every user are responsible for the on/off of the closed caption. We cannot remove them for you. Hope it helps?