Koerantbespreking | Andries Cornelissen - Bulletin | 3 Februarie 2025
Вставка
- Опубліковано 9 лют 2025
- Andries Cornelissen van Bulletin sluit by ons aan vir Koerantbesprekings saam met Pierre en Francois op Die GROOT Ontbyt, 3 Februarie 2025.
www.netwerk24....
www.netwerk24....
www.msn.com/en...
www.timeslive....
www.news24.com...
www.news24.com...
www.news24.com...
www.timeslive....
#diegrootontbyt
#news
#kyknet
Bring ons soldate huistoe. Ons hoort nie in die DRK nie
Andries, en span.. 'Ramaposa' .. moet die regte ding doen en ons mense daar uit kry, en net erken dat hy nie eintlik weet hoe om met 'n soldaat leier te praat nie, hemel mens.. ons jong soldate is in 'n plek waar hulle nie einlik hoort nie, wanner word die ANC groot??? Ten koste van hoeveel meer nog. Dankie julle vir die program.
Wat se belange het Patrice Motsepe en swaers in die Oos Kongo?
Trump Sal nooit, teen Israel draai !
Vra vir Ramaphosa. ????
Niks oor Trump en sy waarskuwing oor die slegte dinge wat aan minderheidsgroepe in S A gedoen word deur regering va SA???????
Jy moet dalk kennis neem van die tydsverskil tussen Amerika en Suid-Afrika.
@andriescornelissen7215 Asb.deel ons vlg. keer dan meer in oor die goeie nuus as jy konserwatief is of slegte nuus as jy liberaal is.Vir Suid Afrika dalk sleg,maar iewers moet n draaipunt kom.Hierdie mag dalk draaipunt wees.(Ons boere in elke geval onder sanksies vir 50 jaar.Eers onder Weste en nou onder ANC.Ons boere sal dit maak!