Kies om die Woord te vorm in jou hart. Deel 3

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 тра 2024
  • 2024-03-05 Oudtshoorn
    You are responsible to continually meditate on the Word of God, to keep thinking on it, till the Word of God is formed or framed in your imagination.
    GÉNESIS 6.5-6
    5 Toe die Here sien dat die boosheid van die mens op die aarde groot was en al die versinsels wat hy in sy hart bedink, altyddeur net sleg was,
    6 het dit die Here berou dat Hy die mens op die aarde gemaak het, en daar was smart in sy hart.
    GÉNESIS 1.31
    31Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en - dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag.
    JOHANNES 16.13-14
    13 Maar wanneer Hy gekom het, die Gees van die waarheid, sal Hy julle in die hele waarheid lei; want Hy sal nie uit Homself spreek nie, maar alles wat Hy hoor, sal Hy spreek en die toekomstige dinge aan julle verkondig.
    14 Hy sal My verheerlik, omdat Hy dit sal neem uit wat aan My behoort, en aan julle verkondig.
    SPREUKE 23.7
    7 Want soos hy in sy siel bereken, so is hy; eet en drink, sê hy vir jou, maar sy hart is nie met jou nie.
    JOSUA 1.8
    8 Hierdie wetboek mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan; want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie gevolg handel.
    II KORINTHIËRS 3.17-18
    17 Die Here is die Gees, en waar die Gees van die Here is, daar is vryheid.
    18 En terwyl ons almal met onbedekte gesig soos in 'n spieël die heerlikheid van die Here aanskou, word ons van gedaante verander na dieselfde beeld, van heerlikheid tot heerlikheid, as deur die Here wat die Gees is.
    I JOHANNES 3.8b
    Vir hierdie doel het die Seun van God verskyn, om die werke van die duiwel te verbreek.

КОМЕНТАРІ •