Christus gee vastigheid | Vita Dei 605

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лис 2024

КОМЕНТАРІ • 10

  • @susanvanhuyssteen515
    @susanvanhuyssteen515 16 годин тому +1

    Amen en amen
    Jesus die lig en waarheid van my Lewes.👑

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 19 годин тому +1

    Baie dankie

  • @vastikoekemoer6300
    @vastikoekemoer6300 День тому +2

    Jy het sopas my lewensverhaal beskryf! Só akkuraat!!!!!!
    Dankie Here Jesus dat U die LIG is wat aan my die lewe gee…🙏🏻

  • @willemvanjaarsveld2821
    @willemvanjaarsveld2821 День тому +4

    Dankie hiervoor Riekert. Hierdie saak is meer relevant as BAIE ander dinge waarmee ons ons tyd verspeel!

  • @riaesterhuyse3081
    @riaesterhuyse3081 16 годин тому +1

    My Broer Riekert. Dis PRESIES hoe my pad saam MET JESUS CHRISTUS begin het. Ook vanuit die Gereformeerdes na die Pinksters na die Baptiste TOT WEER terug BY DIE WAARHEID VAN CHRISTUS JESUS EN SY WOORD ALLEEN.
    HOÉ MEER ek SLEGS DIE SKRIF en BYBEL LEES, HOÉ MEER sien ek die leuen ontbloot teenoor DIE WAARHEID van WIE JESUS CHRISTUS IS.
    Dankie Riekert.
    Baie seën aan jou en Pippa.
    Ria

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 День тому +1

    Amen en Amen!!

  • @johanmarx4415
    @johanmarx4415 День тому +1

    Onse Here Jesus Christus...Hý is die 'Arend', Hý is die Skat in die kleipot, Hý is die Lig...

  • @altanortje468
    @altanortje468 23 години тому +2

    Dit gaan nie oor watter denominasie nie MAAR oor wát aan jou verkondig word. Ek stem met wat die vrou gesê het.....die Heilige Gees 'praat' met ons wanneer ons NIE die volle waarheid hoor nie.

    • @fredawillemse2808
      @fredawillemse2808 17 годин тому

      Genade Riekert NOU is ek deur mekaar. Iewers verstaan ek iets nie reg nie,want ek kan nie vir jou se hoekom is ek deurmekaar nie. Ek moet eintlik met jou kon sit en praat, maar dankie. Nou weet ek ek moet na iets soek.😮

  • @thanadevilliers7994
    @thanadevilliers7994 13 годин тому +1

    Nou net jammer dat sommige predikante of pastore van preekstoel ander kerke slegmaak. Hierdie storie so waar. Here ge e my onderskeiding