Pieter Smith met sy treffer "Stukkie van der Merwe"

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 жов 2024
  • Pieter Smith met sy treffer "Stukkie van der Merwe"

КОМЕНТАРІ • 361

  • @renedejong222
    @renedejong222 4 роки тому +41

    Geweldig van uit Nederland aan onze broeders en zusters

  • @atadeetlefs5737
    @atadeetlefs5737 5 років тому +17

    Beste weergawe van stukkie van der Merwe !!! 🥇🏆🎼🎼🎸

  • @myspikkels1
    @myspikkels1 2 роки тому +15

    Bloody legends. Love ‘em 👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻

  • @millintribe6997
    @millintribe6997 2 роки тому +5

    2022 osewa rock love dit

  • @priscillasmith1731
    @priscillasmith1731 10 місяців тому +10

    Why am I only hearing this song today 19th Nov 2023??? But love it met my suid Afrikaanse hart. Dankie❤❤❤❤

  • @danika_15
    @danika_15 2 роки тому +7

    Herw is 2022 and im still lekker kuiering with this song

  • @jessicaroux2761
    @jessicaroux2761 3 роки тому +7

    12may
    Love
    This
    Song
    Time
    21:28
    How
    Is
    Whatching
    In
    2021

  • @jamessmith5092
    @jamessmith5092 2 роки тому +1

    great guys go... Jim Louisiana USA

  • @connorgreyhigh
    @connorgreyhigh 4 роки тому +72

    Here in 2020, still having the best time!

  • @luckyluke7409
    @luckyluke7409 2 роки тому +15

    10 Jaar aan en nog net so 'n lekker tune 👊

  • @wayne6512
    @wayne6512 3 роки тому +14

    For those that don't know, South Africa was founded long before Australia, America, New Zealand, etc. Afrikaaners have a culture older than yours.

  • @jessicaroux2761
    @jessicaroux2761 3 роки тому +4

    2june
    Time16:22
    A Wednesday afternoon
    2021

  • @galaniitoluodda9818
    @galaniitoluodda9818 5 років тому +224

    Ek is 'n 17-jarige seun vanaf Finland en ek hou van die Afrikaanse taal en kultuur. Hierdie liedjie is uitstekend en een van my gunstelinge! Ek sal graag in die toekoms Suid-Afrika wil besoek. :) Liefde uit Finland!

    • @adriaanroux736
      @adriaanroux736 5 років тому +10

      Jy is welkon

    • @whatthehellnomorebees6175
      @whatthehellnomorebees6175 5 років тому +5

      Did you translate ?

    • @mlagv4045
      @mlagv4045 4 роки тому +10

      Hey- you can come anytime- especially since you Fins drink just as much as we do. 😂 x

    • @galaniitoluodda9818
      @galaniitoluodda9818 4 роки тому +33

      @@whatthehellnomorebees6175 I didn't translate, but I had to use the dictionary. I have been studying Afrikaans for a while on my spare time because I want to be able to communicate with Afrikaners in their own language when I first come to visit South Africa - en ook omdat Afrikaans 'n baie pragtige taal is :) But I still have to use the dictionary quite a lot and look up grammatical stuff.

    • @galaniitoluodda9818
      @galaniitoluodda9818 4 роки тому +10

      @@mlagv4045 Haha, sien uit na 'n lekker braai met lekker drankies eendag in die toekoms in Suid-Afrika 😂

  • @marionisaacs6156
    @marionisaacs6156 2 роки тому +12

    2022 still the best!♥️🇿🇦💃

  • @bernardvaneck5151
    @bernardvaneck5151 5 років тому +16

    2019....In die Dominican Republic!!!

  • @dantonswart94
    @dantonswart94 5 років тому +38

    Wie kyk in 2019???? Wie stem

  • @WesselBooysen
    @WesselBooysen 7 місяців тому +1

    Mooi man .kultuur is kultuur.

  • @henkmeyer1960
    @henkmeyer1960 2 роки тому +11

    Dankie wat n great song .. groete uit Amerika

  • @aletvermeulen2746
    @aletvermeulen2746 5 років тому +15

    2019 August still loving it!

  • @paulchen4832
    @paulchen4832 4 роки тому +24

    Love it! From Germany

  • @kelseyvdmerwe4177
    @kelseyvdmerwe4177 4 роки тому +7

    My van is van der Merwe 🤣

  • @estellevaneeden3999
    @estellevaneeden3999 10 років тому +3

    Awesome song

  • @chantelpienaar4812
    @chantelpienaar4812 6 років тому +91

    Dis 2018 en ek luister dit nog steeds😂wie luister dit ook nog in 2018

  • @gertdreyer3660
    @gertdreyer3660 4 роки тому +1

    alhowel ek n awsome lions supporter is bly die song die beste party song

  • @monicajoubert
    @monicajoubert 4 роки тому +6

    Ek ook in 2019 en lief dit nog net so baie soos 1e keer wat ek dit gesien het!

  • @monicajoubert
    @monicajoubert 6 років тому +11

    Maak nie saak in wat se bui ek is nie, hierdie laat my voete jeuk! Lief, lief, lief

  • @willemstoltz867
    @willemstoltz867 3 роки тому +2

    Lekker man lekker 2021!

  • @shanedevilliers4666
    @shanedevilliers4666 3 роки тому +8

    As the chaos continued , I am uplifting my heartache

  • @paulgrantchinn5926
    @paulgrantchinn5926 Рік тому +9

    2023 and still love it

  • @marolenebasson166
    @marolenebasson166 4 роки тому +8

    2019 in New Zealand

  • @kobusdup7910
    @kobusdup7910 2 роки тому +1

    2022 en ons luister steeds as ons braai

  • @alkiebythesea
    @alkiebythesea 3 роки тому +4

    Here in 2021 watching All Blacks v Soringboks...GO Bokke...one of my fav songs❤

  • @paulagregbothma1561
    @paulagregbothma1561 3 місяці тому +2

    My opkikker song! Lovitt!!!!!

  • @jaksdt
    @jaksdt 2 роки тому +3

    2022 en ons skud nogsteeds op die meesterstuk. Reguit Duitsland uit.

  • @audroneadomaitiene4136
    @audroneadomaitiene4136 Рік тому

    Nesuprantu nei vieno žodžio,bet tai netrukdo! Klausantis,kojos pačios kilnojasi!😊

  • @daniel1286
    @daniel1286 5 років тому +2

    Ek het groot geword in Firkins... love it....

  • @TheAgProv
    @TheAgProv 6 років тому +5

    I can get the words, sort of. This version sounds pretty clean (otherwise there wouldn't be kids in the audience?) But i'm just betting there'll be other lyrics for rugby games and soforth....

  • @marakengrickymoloto1380
    @marakengrickymoloto1380 4 роки тому +3

    Lyrics of the Chorus please

  • @henniekloppers6880
    @henniekloppers6880 4 роки тому +2

    MOOI👏💋💙💚💛💜💓💕💖💗💘💝💞💟

  • @rynoschalkvandermerwe4395
    @rynoschalkvandermerwe4395 3 роки тому +5

    Man ek is trots op my van der Merwe VAN

  • @youtubeacc6059
    @youtubeacc6059 2 роки тому +3

    202222222222 en nog lekkkaaa!!!!

  • @chantallstoltz2588
    @chantallstoltz2588 8 років тому +5

    My dogtertjie LOVE it

  • @Liefiekind7
    @Liefiekind7 12 років тому +23

    Aaaaaah soveel memories, kry ek nou lus vir dans!!!

    • @Dosemen
      @Dosemen 3 роки тому

      Ja nee al memories wat jy sal onthou is toe ek jou ma ge pomp het

    • @cerberus4545
      @cerberus4545 Рік тому

      @@Dosemen tf?

  • @annekemahabeer5130
    @annekemahabeer5130 5 років тому +4

    Pieter jy rock! Ek is trots Afrikaans!

  • @sunevandermerwe1695
    @sunevandermerwe1695 6 років тому +6

    My van is van der merwe. Nou in my skool sing die seuns dit vir my. HELP

  • @moedernel9902
    @moedernel9902 11 років тому +2

    Dit is n cool lietjie en dj ossewa se musiek ek hou baie daarvan

  • @AndriesMagiel
    @AndriesMagiel Рік тому +2

    ek love die en ek is 11 maar ek het die met my pa van 10 jaar trug geluister leterik die jaar dat die gemaak is

  • @moniquedoubell633
    @moniquedoubell633 11 років тому +7

    Mmmmmm Pieter jy ken daai moves al te goed... jy moet versigtig wees jong! lol kan nie wag vir December on jou live in SA te sien nie :)

  • @nicholasbooth5337
    @nicholasbooth5337 3 роки тому +1

    So ‘ll just say this in English , if I correspond in Dutch you will get it or not I get about 95 percent of the Lyrics but can’t resly understand what it ‘s all about? Thx

  • @pieterolivier7268
    @pieterolivier7268 4 роки тому +2

    Ai, dit bly maar net lekker om hierdie ritme te kan geniet. Ons het dit als in hiedie pragtige land van ons "Sonvanger" met Stellenbosch se brandewyn en ons legandariese "Oom van der Merwe" Vergeet ' n tydjie van ons las en probleme en kyk en luister na hierdie pragtige jongmense met hul pragtige storie. Die lewe is so kort en so mooi. Geniet dit tot anderkant van die berge. Daar bly dalk 'n oom van der Merwe. Dis pragtig.

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 7 років тому +16

    I love this song. ...I love the band!

  • @amymoolman2446
    @amymoolman2446 Рік тому

    Dis n kwaai liedjie ek wil net vra as n vrou hoekom moet julle dans met julle pielle in die lug?

  • @christodelange5515
    @christodelange5515 5 років тому +9

    Ek luister ook nog elke keer Pieter, lekker bly!

  • @jacquesmyburgh5867
    @jacquesmyburgh5867 6 років тому +2

    Pietman.. jy sal weer op my stage staan... :)

  • @claytontremblay7920
    @claytontremblay7920 4 роки тому +55

    2020 and still jamming this!!!

  • @Oh1steve
    @Oh1steve 4 роки тому +15

    Why am I only hearing this song for the first time today!!!!! It's awesome!!!!!

    • @priscillasmith1731
      @priscillasmith1731 10 місяців тому

      Dont feel bad..Ive only just heard it a week ago. Nov 2023..

  • @MassacreZA777
    @MassacreZA777 11 років тому +10

    beste chune under the sun!!!i LOVE THIS TUNE

  • @RuanFourie
    @RuanFourie 10 місяців тому +1

    Ek is net so bl oor die Maiden ding.

  • @hanshuman1382
    @hanshuman1382 3 місяці тому +1

    2024 Nog Stukkie van der Merwe

  • @MiekeAucamp
    @MiekeAucamp 4 місяці тому +1

    Ons luster dit in sk dis so snaaks😂😂😂

  • @harmtimmerman9309
    @harmtimmerman9309 5 років тому +4

    Groetnis uit Canada

  • @annemariejeffree6142
    @annemariejeffree6142 2 роки тому +2

    Lekke song

  • @luanvorster641
    @luanvorster641 5 років тому +7

    2019 en nog allie pad oop hahahahaha

  • @theofilusbouwer102
    @theofilusbouwer102 2 роки тому +1

    2022🤪👍😁

  • @rudiescholtz4904
    @rudiescholtz4904 5 років тому +6

    2019 listening still...

  • @madeleinekidson3578
    @madeleinekidson3578 10 років тому +2

    Lekker verlang ek nou na KKNK Petrol Kuiertuin 2014, julle was awesome gewees!!! ;)

  • @pierreschalkwyk6481
    @pierreschalkwyk6481 2 роки тому +3

    I am loving this !!!

  • @christodelange5515
    @christodelange5515 2 роки тому +1

    Ouens wat the Fok ! is ekke die eenige een wat dink dis fucking fantastick

  • @Amone_herbert
    @Amone_herbert Рік тому +8

    Wie luister did nog in 2023

  • @jacodutoit203
    @jacodutoit203 10 років тому +16

    Dis official. Beste song ooit!!!

  • @christodelange5515
    @christodelange5515 5 років тому +7

    2019 en eke ook, lief vir die een!

  • @Sniperonhighground
    @Sniperonhighground Рік тому +1

    Afrikaans is groot

  • @carysscott8468
    @carysscott8468 3 роки тому +7

    2021 en ek luister nog steeds na hierdie liedjie. Jissss

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 9 років тому +9

    Geniet die lied elke keer meer.

  • @madwham
    @madwham 9 років тому +1

    Ek dink die ster vd show is die nar met die pryk wat die korsentina so maak praat dat dat my kniee lam raak........

    • @DrJackBlood
      @DrJackBlood 7 років тому

      jy konsertina verkeerd gespel

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 7 років тому +4

    lekker ou saam sing op en af spring song!
    love it......😊😊😊😁😁😁😁😁😁

  • @hannesvdm
    @hannesvdm 5 років тому +1

    My van is van der Merwe

  • @MarietteMariette-d6f
    @MarietteMariette-d6f 4 місяці тому +1

    Lekker musiek ek like

  • @leonorahuman9032
    @leonorahuman9032 7 років тому +3

    beste Afrikaans musiek ooit

  • @chaosl1
    @chaosl1 5 років тому +1

    2019 😎

  • @joshuasteenkamp3277
    @joshuasteenkamp3277 2 роки тому +1

    Hysterical
    Jys kwaai

  • @dulhacyster651
    @dulhacyster651 4 роки тому +3

    I just love dis!!!

  • @peggymc554
    @peggymc554 Рік тому +1

    Still listening in 2023! ❤❤

  • @flowerpowerwaldo
    @flowerpowerwaldo 11 років тому +2

    Spesiaal vir Sally-Anne

  • @marynaleroux066
    @marynaleroux066 11 років тому +6

    Regtig heerlike musiek.

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 2 роки тому +2

    Mooi en Lekker!

  • @patrysweideman9068
    @patrysweideman9068 8 років тому +3

    Cool

  • @samvandermerwe3650
    @samvandermerwe3650 6 років тому +3

    Such a fun song...

  • @johanweideman8231
    @johanweideman8231 4 роки тому +2

    Regte bikersong love dit

  • @staurostzerefos4875
    @staurostzerefos4875 5 років тому +1

    Presleys Pretoria 2016, what a night!!!!!!

  • @mariuskoen2392
    @mariuskoen2392 4 роки тому +1

    wanner ons pool speel se my pa ek moet die lied op sit:D

  • @janpotgieter7054
    @janpotgieter7054 3 роки тому +1

    Ek like hierdie

  • @k.k8247
    @k.k8247 4 роки тому +1

    Haha my beste vriendin se van is van der Merwe🤣

  • @eurafrican85
    @eurafrican85 2 роки тому +1

    Suid Afrika se weergawe van cotton Eye Joe

  • @JohnPiek-d7w
    @JohnPiek-d7w Рік тому +1

    You just gotta love it💃🕺💃🕺

  • @anisuthideyakoindu
    @anisuthideyakoindu 7 років тому +2

    kom dit hier sing in Vlaanderen!

  • @quinitndyzel7995
    @quinitndyzel7995 Рік тому

    Ek luister Na dit van toe Ek 2 was Ek is now 10

  • @pietertruter13
    @pietertruter13 10 років тому +2

    kunstefees 2014!!! ampe hier!!

  • @dinkybotes9277
    @dinkybotes9277 5 років тому +2

    Cool!

  • @rikiink9629
    @rikiink9629 День тому

    ʼn Stukkie van der merwe❤❤ bly hy allas what hy het😂