Buffel jag in Namibië se Caprivistrook | Byt & Buskruit | S02E05

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 бер 2024
  • ''Dis beslis die grootste jag waarop ek nog ooit in my lewe was," sê Adam Tas. Hierdie week se gas is Nic Arnold en hulle gaan jag in die Caprivistrook in Namibië.
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 14

  • @orgduplessis4354
    @orgduplessis4354 2 місяці тому +4

    Julle is ysters, dankie vir jou program Adam - ongelooflik mooi. Trots AFRIKAANS, trots BOER 🤝🏻

  • @jacqueskruger7186
    @jacqueskruger7186 2 місяці тому +3

    Baie geluk Adam ... saam met jou bly oor die buffel ... die video is top klas !

  • @eugenesamsonsa6445
    @eugenesamsonsa6445 2 місяці тому +2

    ❤🥺🖤 Baie mooi program en die song. Ek voel dit. AFRIKAANS LEWE.

  • @abrahamdeklerk3134
    @abrahamdeklerk3134 2 місяці тому +1

    Great Adam. Julle moet hierdie voorreg regtig waardeer. Hou so aan.

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 2 місяці тому +2

    Baie geluk met daai buffel. Wat 'n ongelooflike jag.

  • @vliegvlerk
    @vliegvlerk 2 місяці тому +2

    Groot is great, geluk manne.

  • @bossieboshoff4546
    @bossieboshoff4546 2 місяці тому +2

    geluk Adam dis kwaai man 🐃

  • @seavale11
    @seavale11 21 день тому

    was in army days daar.. pragtige plek

  • @ruanbcryptococaine9029
    @ruanbcryptococaine9029 2 місяці тому

    Baie goed gedoen! Lekker channel

  • @eugeneschroeder7359
    @eugeneschroeder7359 2 місяці тому

    mooi man

  • @pietskiet243
    @pietskiet243 2 місяці тому +1

    Eendag as ek groot is

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 2 місяці тому

    Great jag , !!!

  • @mcprinsloo6696
    @mcprinsloo6696 Місяць тому

    Mcprinsloo 🤔🤔🤔🤔🤔🤔🤔🤝👍

  • @mcprinsloo6696
    @mcprinsloo6696 Місяць тому

    Mcprinsloo 🤔🤔🤔🤔🤔🤝👍🤔