VSA VERKIESING 2024: Biden is eintlik maar Obama se derde termyn

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 вер 2024
  • In ons weeklikse gesprek met Leroi du Preez in aanloop tot die Amerikaanse presidentsverkiesing vra ek vir hom of Trump 'n goeie president was en of Amerika hom nou weer nodig het; is Biden 'n goeie president; wat gee beslag aan die wesenskenmerke van die presidentsverkiesing ens.

КОМЕНТАРІ • 28

  • @IzakLoots
    @IzakLoots 2 місяці тому

    Baie interessante gesprek. Dankie Izak.

  • @believe7088
    @believe7088 6 місяців тому +1

    Dankie. Baie interresant. Ek het nie geweet vanwaar democrats en Republicans kom nie. Maar ek stem 100% saam met Leroi

  • @Seekat1
    @Seekat1 6 місяців тому

    Dankie Sakkie ju en Leroy gaan goed 🙌 wees. 😊

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 6 місяців тому +3

    Tyd vir mnr. Trump se terugkeer

  • @ethelcarstens9016
    @ethelcarstens9016 6 місяців тому +5

    Dankie tog vir iemand wat n Donald Trump ondersteuner ontleder want eks moeg om net die anderkant te hoor.

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 6 місяців тому +2

    Baie interressante gesprek

  • @Patshes
    @Patshes 6 місяців тому +1

    More!

  • @AndriesDuToit-bs1nj
    @AndriesDuToit-bs1nj 6 місяців тому

    46:49

  • @ilsehauger8574
    @ilsehauger8574 6 місяців тому +2

    Ek dink nie met al die liberales en "woke" mense in Amerika is daar baie wie die "werk" meer wou hê nie. Sal iemand baie duk vellig vat... sou ook vir Trump stem as ek kon.

  • @riaansmit3370
    @riaansmit3370 6 місяців тому +1

    More se almal

  • @cobusvanniekerk83
    @cobusvanniekerk83 6 місяців тому

    Old news word na 4 jaar eers wakker

  • @Loggies-n9z
    @Loggies-n9z 6 місяців тому

    More Izak en Patches

  • @riaansmit3370
    @riaansmit3370 6 місяців тому

    More se izak jou gas en mede luisteraars

  • @NaasStrydom
    @NaasStrydom 6 місяців тому

    GOEIE MÔRE VANUIT PORT ELIZABETH.

  • @leonpotgieter5797
    @leonpotgieter5797 6 місяців тому +1

    Baie intereeant, maar Leroi moet wegbly van syfers. Kan ons vrae stel wat jy volgende keer aan hom te kan stel? Hy het definitief kennis oor Amerika

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  6 місяців тому

      Asseblief stuur vir my vrae

    • @RSA692
      @RSA692 6 місяців тому

      Leroi maak stelling sonder stawende bewyse. Is Biden se eerste termyn eintlik Obama se derde? Is daar rekord van Obama se vermeende uitlating oor hoe Biden droog maak? Dit klink vir my sooo onwaarskynlik. Is dit net in Blou state waar Trump vervolg word? Regtig? Soos Georgia. Het hy kennis geneem van die feit dat Trump en sy kinders skuldig bevind was ivm die verduistering van hulle eie liefdadigheids gelde? Hulle is belet om vir 'n aantal jare op enige liefdadigheids liggaam te dien. En Trump University? Hy moes $25 miljoen aan studente terug betaal want hy was skuldig aan bedrog. Die Republikeinse doen dieselfde. Hulle neem wraak. Het hulle nie probeer om Biden te "impeach" nie? En Hunter Biden se laptop. Ai. Dit was al die tyd 'n foefie. Hunter is delmslaaf. So ook Trump. Luister wat sy Apprentice hanteerder daaroor te sê het. Noël Cassler. Hy het dit eerstehands ervaar. Trump dra vir jare al volwasse doeke agv dwelms. Miskien wil Leroi ook sê wat hy dink van die bynaampies wat Trump almal gee. Pochohuntus. Sleepy Joe. Crocket Hillary. En hoe hy 'n bespotting gemaak het van 'n joernalis wat 'n liggaamsgebrek het. Dink hy Trump is 'n waardige heer? Waardig om die leier van die vrye wêreld genoem te word? Ek vra maar net.

    • @RSA692
      @RSA692 6 місяців тому

      Is Leroy bewus van die feit dat die aandele mark steeds styg. Nou met Biden aan bewind. Is hy op hoogte van die werklike toedrag van sake tov werkloosheids syfers vs nuwe werks geleenthede. Weet hy Trump het in sy eie woorde te kenne gegee dat die ekonomie floreer as die Demokrate regeer. Weet hy die Trumps was al die jare Demokrate. Tot onlangs. Wat van sy bewondering vir sterk man Putin? Wat is sy beleid. Wat is die Republikeine se beleid. Wat het hom besiel om Roe vs Wade tot niet te maak. Wat dink hy van Lindsay Graham se oorspronklike uitlatings oor Trump. Die onvleiende uitlatings. Saulus het nou Paulus geword. Regtig?

  • @henryvanheerden2255
    @henryvanheerden2255 6 місяців тому

    Ag nee, dan weet hy niks van VSA politiek nie.

  • @johandutoit4624
    @johandutoit4624 6 місяців тому +2

    More nuuspod kykers en isak