Menopouse - Prontuit | 27 November 2024 | kykNET

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 гру 2024
  • Menopouse - Prontuit | 27 November 2024 | kykNET
    Prontuit gesels openlik met vroue en kenners oor menopouse - van die simptome tot stigmas en behandeling. Dr. Julienne Fenwick en een van haar kliënte praat oor bio-identiese hormone en ‘n holistiese benadering. Die politieke ontleder, Melanie Verwoerd, vertel hoe ‘n radikale histerektomie haar menopouse beïnvloed het.
    Kyk Prontuit Woensdae 21:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en op DStv Catch Up.
    Menopause - Prontuit | 27 November 2024 | kykNET
    We talk about menopause - from symptoms to stigmas and treatment. Dr Julienne Fenwick and one of her clients talk about bioidentical hormones and holistic treatment. Melanie Verwoerd discusses her radical hysterectomy.
    Watch Prontuit on Wednesday evenings at 21:00 on kykNET (DStv channel 144) and on DStv Catch Up.
    ---
    Wees deel van kykNET se UA-cam-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

КОМЕНТАРІ •