Pieter Booysen van Sernick praat oor die belangrikheid van seleksie vir voerdoeltreffendheid

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 лют 2025
  • Pieter Booysen, bestuurder van die Sernick Bonsmarakudde praat oor die belangrikheid van seleksie vir voerdoeltreffendheid by vleisbeeste. Die kudde is ook 'n Dubbelgoud en Streekswenner vir die 2020/2021 ELITE toekennings van SA Stamboek

КОМЕНТАРІ •