Die belangrikheid van gebed | Dr. Isak Burger
Вставка
- Опубліковано 24 лют 2016
- Elkeen van ons kry daardie dae waar dit net moeilik is om stil te raak en met God te praat. Isak Burger gee raad oor wat jy kan doen wanneer jy sukkel om te bid.
#Voelgoed #Dr.IsakBurger #IsakBurger - Розваги
Baie dankie Dr Izak vir hierdie boodskap. U maak dit vir ons baie duidelik omtrent die wyse waarop ons moet bid. 🙏🙏
Gebed