So baie dankie vir hierdie kragtige getuienis. Ek is so jammer vir julle seer, maar so dankbaar om te kan beleef dat ten midde van julle seer, julle God nog net so liefhet en eer. Ek eer ons Hemelse Vader daarvoor.
Ek moes na altwee getuienisse luister, om te hoor hoe Vader sê: " Vertrou My" om te hoor my kind en kleinkinders behoort aan Hom. Hul emigreer en ons as ouers het met God geworstel, en goed van Hom verwag i.p.v om Hom te vertrou. Genadig, lankmoedig en vol liefde is Hy. Dankie vir jou eerlike openhartige uit die hart getuienis.
Dankie, dis n kosbare en kragtige boodskap! Dis die Bloed van Christus wat ons was en skoonmaak. Amen.