Wegmaker (Way Maker) - Sinach (Monya & Shel Cover)
Вставка
- Опубліковано 8 чер 2023
- Verse 1
U is hier
Beweeg hier tussen ons
Ek buig voor U
Ek buig voor U
U is hier
Werk hier in die plek
Ek buig voor U
Ek buig voor U
Verse 2
U is hier
Lewens kry weer sin
Ek buig voor U
Ek buig voor U
U is hier
Doen wonderwerke groot
Ek buig voor U
Ek buig voor U
Chorus
Wegmaker, wonder-bewerker
Waarheid-maker, lig in die donker
My God, dit is wie U is
Wegmaker, wonder-bewerker
Waarheid-maker, lig in die donker
My God, dit is wie U is
Praise the Lord
Ongelooflik,het per toeval op julle liedjies af gekom op fb.
Elke liedjie is so mooi en mens kan die liefde vir God voel deur jul stemme.
Jul kan trots wees.Hou so aan.
Baaie mooi
i don't understand your language but i love it
I love it. Be careful what you say
Baie mooi
Dankie🫶🏼
Probably German, or maybe Dutch.
Main thing is that if a melody can make either of those languages sound nice...
It must be divinely inspired
😂😂
Its actually Afrikaans 😁😅
@@MonyaShel ahh, thank you for the correction.
I apologise, I should also have commented on the fact that you performed it beautifully.
You cut it down to the basics and it worked.
God seeninge oor julle Monya en Shel 🙏🏻 🤲 ✝️
Tolle Stimme 🎉
Mega duo ❤
Freu mich sehr über Gegenbesuch...
🎶♥️↘️🎶↘️🎶🎶🎶
Nice my friend❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Yo Sheldon! Andre Smith hier, ons was saam in Noordheuwel...aaanyway, jul video opgekom op my recommendations, kon nie glo nie! Klink FANTASTIES!!! Blessings!!!
Stunning!!
Thank you! 😊
Baie mooi.
So beautiful!
❤ Pragtig!
Pragtig. ;)
So beautiful ❤
Dankie Vir die pragtige sang
Goed gedaan!
ᵍᵒᵈ ᵇˡᵉˢˢ ʸᵒᵘ ᵇᵒᵗʰ❤
What language are they singing in? This is so pretty!
Afrikaans
ʷʰᵃᵗ ⁱˢ ᵗʰᵉ ˡᵃⁿᵍᵘᵃᵍᵉ? ᵖˡᵉᵃˢᵉ 😊
Afrikaans 😊