Ai Rooies jy Doen baie goeie werk. Ek is n depressielyer vi meer as 30 jaar met angs.Ek dink jy moet navorsing ga doen oor depressie. My medikasie help my om n normale lewe te lei.Di Here het my ni weggegooi ni.Maar Hy loop di pad saam met my.Moet asb. Ons depressielyers ni oordeel ni.
Moet jou nie steur aan wat Rooies se oor depressie nie, dit is 'n baie algemene siektes toestand wat met die regte medikasie beheer kan word. Hou in gedagte dat hy dink Autisme is die oorsaak van 'n demoon en hy het geen formele geleerdheid nie (alhoewel hy al beweer het hy het 'n graad). Hy is 'n selfgemaakte pastoor en het beslis geen mediese kennis nie. As sy vrou, kinders en kleinkinders siek is gaan hulle dokter toe of hospitaal toe, hulle bid niks reg nie so neem jou depressie medikasie sonder enige skuldgevoel, sterkte.
Amen en Amen 🙏
Give me JESUS.. you take the world... Dankie vir DIE WOORD ROOIES....
God Seën julle
Ai Rooies jy Doen baie goeie werk. Ek is n depressielyer vi meer as 30 jaar met angs.Ek dink jy moet navorsing ga doen oor depressie. My medikasie help my om n normale lewe te lei.Di Here het my ni weggegooi ni.Maar Hy loop di pad saam met my.Moet asb. Ons depressielyers ni oordeel ni.
Moet jou nie steur aan wat Rooies se oor depressie nie, dit is 'n baie algemene siektes toestand wat met die regte medikasie beheer kan word.
Hou in gedagte dat hy dink Autisme is die oorsaak van 'n demoon en hy het geen formele geleerdheid nie (alhoewel hy al beweer het hy het 'n graad). Hy is 'n selfgemaakte pastoor en het beslis geen mediese kennis nie.
As sy vrou, kinders en kleinkinders siek is gaan hulle dokter toe of hospitaal toe, hulle bid niks reg nie so neem jou depressie medikasie sonder enige skuldgevoel, sterkte.
Amen Prys Die Here 👏
🌋🕯️🪔⛪was.daar.maar.net.meer.soos.jy.🐱🐶🐺
Jesus sal julle bly seen.