Hi! My naam is CJ en ek is twaalf jaar oud. Ek vang gewoonlik karp maar ek try ook party keer bass vang. Ek is nie seker of sincro’s werk nie want ek het nog nooit met hulle gevang nie. Kan mens hulle gebruik vir n plek soos rietvlei dam? Ek love dit om jou videos te kyk en probeer my eie maak! Geniet jou dag verder
Jy het twee opsies of meer met 'n senko. Jy kan dit op 'n Neko rig gooi, soos waar jy die hoek 2 helftes onder inhak met n spyker gewiggie ingedruk, of jy kan die senko wurm presies in die middel hak, hulle noem dit die "wacky worm". Al wat jy dan doen is, gooi in, wag tot hy sink op die bodem, dan "pop" jy hom op en wag dat hy weer sink, wag so 12 sekondes en "pop" hom weer. In "pop" beteken ek jy moet hom vinnig pluk dat hy opskiet so 3 tot 7 foet in die waterkolom. Dan, kan jy onderaan jy lyn 'n klein sinkertjie sit, en so 2 foet se lyn die senko vasmaak aan 'n hoek DIREK op die lyn, sodoende gooi jy in, wag tot hy sink, en tel jou stok se punt op sodat die senko van die bodem af is maar die sinker is nog op die bodem, dan "spring" jy met jou stok se punt, sodat die wurmpie beweeg, mens noem dit die "drop shot" rig, Jy kan al hierdie rigs gaan UA-cam en bestudeer soos jy goed vind.
Such a lekker dam, just not well looked after which is a shame
Well said yeah
Hi! My naam is CJ en ek is twaalf jaar oud. Ek vang gewoonlik karp maar ek try ook party keer bass vang. Ek is nie seker of sincro’s werk nie want ek het nog nooit met hulle gevang nie. Kan mens hulle gebruik vir n plek soos rietvlei dam?
Ek love dit om jou videos te kyk en probeer my eie maak!
Geniet jou dag verder
Hi daar CJ, wat is n sincro ? Jy bedoel senko? N wurm?
@@WRFishing ja
@user-hk3pn5bj9u een van die beste lures wat jy kan gooi. Glo my
Jy het twee opsies of meer met 'n senko. Jy kan dit op 'n Neko rig gooi, soos waar jy die hoek 2 helftes onder inhak met n spyker gewiggie ingedruk, of jy kan die senko wurm presies in die middel hak, hulle noem dit die "wacky worm". Al wat jy dan doen is, gooi in, wag tot hy sink op die bodem, dan "pop" jy hom op en wag dat hy weer sink, wag so 12 sekondes en "pop" hom weer. In "pop" beteken ek jy moet hom vinnig pluk dat hy opskiet so 3 tot 7 foet in die waterkolom. Dan, kan jy onderaan jy lyn 'n klein sinkertjie sit, en so 2 foet se lyn die senko vasmaak aan 'n hoek DIREK op die lyn, sodoende gooi jy in, wag tot hy sink, en tel jou stok se punt op sodat die senko van die bodem af is maar die sinker is nog op die bodem, dan "spring" jy met jou stok se punt, sodat die wurmpie beweeg, mens noem dit die "drop shot" rig, Jy kan al hierdie rigs gaan UA-cam en bestudeer soos jy goed vind.
Are the roads safe to the dam?
Yes sir
Where u fishing
Inanda dam, kzn
I see u use alot of googan baits they good but do u find they only last a fish per bait as they so expensive
The fish love them! They are steep but aren’t all the brands now days
Where is this bud
Inanda bud