New Episode 26- Fishing with Legacy Series Vaal River

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 вер 2024
  • In this episode, Barend Breedt, Raymano Venter and Christiaan de Beer from Legends Legacy Series visit the Vaal River. They introduce some exciting new Legacy Series products, and put these awesome new products to the test in the middle of winter, with great results. These new products have been launched across SA in September 2023, and are available at all tackle shops that stock Legacy Series, just in time for the fishing season.
    The trio challenge each other in a friendly competition to see who catches the biggest carp and this time the Winner 🏆 gets uniquely rewarded for winning. Who will catch the biggest carp? WILL IT BE BAREND, CHRISTIAAN OR RAYMANO. Watch this legendary episode and find out!

КОМЕНТАРІ • 18

  • @PeterLab-wx4rh
    @PeterLab-wx4rh 11 місяців тому +1

    Weereen lekker om julle manne te sien in aksie

  • @peter1873
    @peter1873 9 місяців тому

    Wat nog beter werk is om gekookte particles in die vrieskas te hou en net aand voor jy gaan vis uit te haal en walla👌👌

  • @JacoVanDijk
    @JacoVanDijk 11 місяців тому +1

    dit was nou mooi julle en amper vat die arend julle spom pragtige natuur en nou vir die vrae Hoe weet mens waneer jou voer suur is of af gegaan het en nie meer reg is nie en ook meer oor die hoekke se verskil asb o en ja RAY daai sal my pb wees as ek n 7 kg karp uit trek en ek glo ook baie ander mense sin LEKKER MAN LEKKER en vertel ons asb wanneer moet ons baie of min dip op sit GROETTE LEGENDS hou so aan LW BAREND vrou MANDY vang swaarder sak vis as jy en haar visse was grooter hahaha

    • @legendsproanglingfishing
      @legendsproanglingfishing  11 місяців тому

      Ja die jong visarend het paar keer ons spomb gejaag, dit sou 'n Kwela inskrywing vir video van die jaar gewees het.

  • @RichardLyons-bg1td
    @RichardLyons-bg1td 11 місяців тому +1

    jou produkte is puik

  • @BAMMOBILE_COMP.CHAMP1
    @BAMMOBILE_COMP.CHAMP1 11 місяців тому +2

    Hallo barend ons het gister terug gekom van di vaal dam af ek het julle
    300 pineapple gebruik en Floro mielies gebruik en maximus carp killer instink
    Ek gaan saam my ma en pa n draai by
    Julle winkel kom maak om n legend hemp te koop hoop julle di beste

  • @CvdW5
    @CvdW5 11 місяців тому +1

    Waar het julle gevang? Soek n goeie spot by die vaal rivier as julle dalk enige voorstelle het?

    • @legendsproanglingfishing
      @legendsproanglingfishing  11 місяців тому +2

      Ons het gevang in Vaalrivier naby die Schemansdrft brug op 'n plaas. Maar goeie vaal rivier venues is volop, Dimalichite, Vosrite, Von du Rust is almal great en daar is groot vis.

  • @wollie4358
    @wollie4358 10 місяців тому

    Hi julle, like julle video, net n vraag, kan ek julle dips en ase meng soos ek wil of is daar sekere kombinasies wat beter werk. Vaalrivier gee maar altyd mooi vis

  • @user-ye1bj1qt4z
    @user-ye1bj1qt4z 11 місяців тому +1

    Wanneer doen julle n bietjie Loskop dam van die oewer af

  • @ShahiedHarmse
    @ShahiedHarmse 11 місяців тому

    Altyd n plesier om julle videos te kyk ek gebruik nt legend legacy series produkte en kry baie sukses op dit julle manne moet asb bietjie n video shoot by spitskop dam in die noord kaap sal dit waardeur 🙏

  • @wayneholloway9488
    @wayneholloway9488 11 місяців тому +1

    Altyd n plesier om julle 3 manne saam te sien. Ray baie dankie dat jy my gehelp het met hoekgrote vir maximus boilies nou die dag op whatsapp. Julle 3 manne is ysters.

    • @legendsproanglingfishing
      @legendsproanglingfishing  11 місяців тому +1

      Plesier enige tyd Wayne, ondou nou is die tyd om daai groot babers te gaan jag!

  • @eduardfick6332
    @eduardfick6332 11 місяців тому +1

    Môre julle snaaks om re hoor jy wil hê jou vriende moet groter vang as jy

  • @petrusbrits8473
    @petrusbrits8473 19 днів тому

    More manner. Hou baie van julle video's en dit leer n mens baie.

  • @ExtremeFishingLegend
    @ExtremeFishingLegend 11 місяців тому +1

    Oom bardend hoe kan ek oom se kontak nommer kry ek wil graag my youtube ver vat met oom se hulp