Gansbaai op Mooiloop, SABC 2 (deel 1 van 5)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 жов 2024
  • In Deel 1 kom Valient en Devor in Gansbaai aan en gesels met Chris Geldenhuys waar hulle langs die Plaat visvang. Daarna ry hulle 'n draar deur Gansbaai voordat hulle by Anton Goosen se huis gaan kuier. Hulle stap later af na die hawe. Oppad wys Anton vir hulle die monumentjie wat die oorsprong van Gansbaai aandui.

КОМЕНТАРІ • 1