William Lottering
William Lottering
  • 29
  • 2 806
William Lottering Exhibition Gallery Tour
A walk through the gallery during William Lottering's 2024 exhibition The New Reality, at Propeller Art Gallery, Toronto
Переглядів: 7

Відео

William Lottering Artist Talk, July 27 2024
Переглядів 122 місяці тому
On July 27 2024, William Lottering is interviewed by Selin Kharamanoghlu, curater of his New Reality exhibition. The conversation is un-edited.
William Lottering The New Reality
Переглядів 1843 місяці тому
Willaim Lottering explains his sources for the 2024 art exhibition at Propeller Art Gallery.
The NEW REALITY2
Переглядів 1183 місяці тому
Narrated by William Lottering, the video explains the sources of William Lottering's 2024 art exhibition The New Reality.
TomAltonMills2 SD 480p
Переглядів 395 місяців тому
Tom Pearson reads Michelangelo. An excpert fron=m William Lottering's play In Between. Promo for May 18th reading at Alton Mills Arts Center
AltonMillsReading15 sec SD 480p
Переглядів 105 місяців тому
AltonMillsReading15 sec SD 480p
Being a Creative in the New Normal: Thea Van Schalkwyk
Переглядів 18Рік тому
William Lottering interviews Thea Van Schalkwyk, Pretoria artist, arts consultant and impresario. They chat about surviving during the Covid-19 Lockdown in 2020 and 2021.
Thea Van Schalkwyk interviewing William Lottering
Переглядів 42Рік тому
Thea van Schalkwyk interviewing artist and author William Lottering about his work during the Covid-19 lockdown
Mike Edwards Final Speech
Переглядів 632 роки тому
My online opening speech at South African sculptor Mike Edwards' 2022 exhibition.
Emigrant Immigrant MARKUS VAN AARDT Deel 2
Переглядів 1403 роки тому
WIlliam Lottering discussed his novel Emigrant Immigrant with Markus Van Aardt. Part 2 William Lottering bespreek sy roman Emigrant Immigrant met Markus Van Aardt. Deel 2
Markus van Aardt gesels oor EMIGRANT IMMIGRANT - Deel 1 (Afrikaans)
Переглядів 2013 роки тому
Markus van Aardt, an Afrikaans professional in Toronto, discusses William Lottering's Afrikaans novel Emigrant Immigrant. This is Part 1 of 2.
Emigrant Immigrant Voorlesing p 16, 17
Переглядів 153 роки тому
William Lottering lees dele voor uit sy roman.
Emigrant Immigrant Inleiding Voorlesing
Переглядів 1273 роки тому
Hierdie is die inleiding van die roman. Nadat Andries en Joannie Wasserman na Kanada toe emigreer, verdwyn hulle dogter. Die roman het nie 'n historiese fokus nie, maar gebeure in Suid-Afrika en Kanada in die 1990's vorm die algemene agtergrond van die verhaal omdat hulle relevant is to die immigrasie-ervaring.
William Lottering Makes a Painting: Covid Series 1 Process
Переглядів 3273 роки тому
William Lottering shares his Covid painting's process, from start to finish.
To Observe by William Lottering
Переглядів 923 роки тому
On a winter walk, William Lottering demonstrates how he observes and collects information for his work.
William Lottering; NS and HK large portraits
Переглядів 913 роки тому
William Lottering; NS and HK large portraits
William Lottering - A Portrait, 2004 (New version)
Переглядів 543 роки тому
William Lottering - A Portrait, 2004 (New version)
William Lottering's Childhood I
Переглядів 1563 роки тому
William Lottering's Childhood I
Emigrant Immigrant Voorlesing 4
Переглядів 453 роки тому
Emigrant Immigrant Voorlesing 4
Emigrant Immigrant Onderhoud
Переглядів 723 роки тому
Emigrant Immigrant Onderhoud
William Lottering Thinks a Painting - "Stages"
Переглядів 2063 роки тому
William Lottering Thinks a Painting - "Stages"
Emigrant Immigrant Voorlesing 3
Переглядів 853 роки тому
Emigrant Immigrant Voorlesing 3
Emigrant Immigrant - Voorlesing 2
Переглядів 703 роки тому
Emigrant Immigrant - Voorlesing 2
Emigrant Immigrant Voorlesing1
Переглядів 903 роки тому
Emigrant Immigrant Voorlesing1
Graeme Portrait Slideshow
Переглядів 923 роки тому
Graeme Portrait Slideshow
Emigrant Immigrant interview with William Lottering and Hennie Maas
Переглядів 1264 роки тому
Emigrant Immigrant interview with William Lottering and Hennie Maas
Arles Arena
Переглядів 997 років тому
Arles Arena
Narbonne Lapidarium
Переглядів 237 років тому
Narbonne Lapidarium
William Lottering Looking Glass Studio
Переглядів 2027 років тому
William Lottering Looking Glass Studio

КОМЕНТАРІ

  • @Ivan1234772
    @Ivan1234772 8 місяців тому

    What a thoughtful tribute Will. Such an immense loss to the arts. Mike certainly left an indelible series of footprints that will continue to echo through time.

  • @willem20
    @willem20 Рік тому

    Dit lyk mooi daar, eks seker daars baie omte geniet.

  • @markc2421
    @markc2421 Рік тому

    What a magnificent work. The insight in this video to your approach and inspiration are an invaluable resource to any aspiring artist. Thanks for sharing some of your talent and method.

  • @carinafalck3822
    @carinafalck3822 3 роки тому

    Werklik n besondere onderhoud.

  • @carinafalck3822
    @carinafalck3822 3 роки тому

    Baie dankie - ek is Markus se suster wat in Suid-Afrika agtergebly het. Daar ontstaan ook ’n interessante dinamiek tussen die wat agterbly en die wat weggaan. (Ek sal graag wil hoor of dit ook die families van immigrante na Kanada so geraak het) Die swak rand veroorsaak dat dit eintlik baie selde gebeur dat die wat hier agtergebly het, kan gaan kuier. Dit is dus asof ons gedurig die horison dophou vir wanneer die 'verlore seun of dogter' weer die pad huis toe sal vind om vir ’n kort tyd met ons te wees. Intussen veroorsaak die konstante stroom van uitvloeiende Afrikaners ’n groeiende gevoel dat dié wat nog hier is, moet laer trek om te oorleef. Ander weer verloor hulle identiteit omdat die oormag van die 'ander' net te groot is. Aanvanklik luister jy na dié wat vertrek het se verhale van die groter en kultureel ryker wêreld waarin hulle hulle nou bevind - en jy voel dalk werklik 'agtergeblewe' . Wanneer jou mense egter herhaaldelik 'huis toe kom' besef jy terdeë wat Markus sê - jou siel neem langer om jou land te verlaat as jou liggaam - tot die mate dat ek wonder of dit ooit volledig gebeur. Jy ontwikkel dan ook ’n gevoel dat jy darem nog kan deel wees van dié (kleinerwordende) groep wat kinderherinneringe, tradisie, kultuur, taal en die verknogtheid aan die grond in stand hou vir die wat in diaspora is, sodat daar darem ’n 'tuiskoms' kan wees wanneer hulle hier ’n draai maak. Die kollektiewe trauma waardeur die wat agterbly gaan, is ook iets om te ondersoek. Dit is tog so dat die kinders en kleinkinders van dié wat weggaan minder Afrikaner gaan wees - wat bydra tot die kollektiewe gevoel van ontheemding en verlies aan ’n eie land wat die Afrikaner wat nog in Suid-Afrika is, beleef. Nie net is van jou mense weg nie, maar jou nasate en aangetroude familie kan letterlik nooit Afrikaners wees nie. Nie net is jou kind, broer of suster weg nie, maar soos die vliegtuig opstyg, het die identiteit van jou kleinkinders en toekomstige skoonfamilie reeds verander. Ouetehuise met mense wat slegs verhale het om te vertel van 'jy weet mos hulle is in 'Australië' asook sekerlik weer aan die anderkant kleinkinders wat nooit werklik hulle grootouers sal ken, of ’n vuur in Afrika sal maak, of die Suiderkruis sal ken nie. Die subtiele verlies van ’n hele gemeenskap wat moes wees, maar nie meer kan wees nie, vind plaas. Alles eintlik van stapel gestuur deur ’n reeks politieke gebeure - soos oor die eeue in baie lande. Die voortdurende opeenvolging van blydskap en verlies, blydskap en verlies glo ek rem aan beide partye se nate. Baie dankie vir die boek en die gesprek. Ek sien uit daarna om dit van hoek tot kant te lees. Ek glo dit gaan die Afrikaner wat nog hier is in retrospeksie laat verstaan waarom ons dorpe soos Amsterdam en Utrecht het, en waarom die hele Boland Eikebome het.

  • @kenjinks5465
    @kenjinks5465 3 роки тому

    I didn't know you had a channel. I love your audio additions. This was a nice insight to your work. Thank you.

  • @Ivan1234772
    @Ivan1234772 3 роки тому

    Very insightful and interesting to see a small portion of your creative process. I think all artforms observe in some way or the other. I write commercially, but every piece of content is also a process of observation. I read many other texts as part of my research process - where you observe landscapes, I observe words, but these words become landscapes in my mind, from where I then create my own interpretations and texts. Do you think we both observe our minds at work?

    • @WIlliamLottering
      @WIlliamLottering 3 роки тому

      Thanks for the comment, Ivan. I also write -prose and drama, although it is not my primary means of expression. The observation processes for writing and visual arts are not that different. One could 'paint' with words too. I am often surprised at how well some authors conjure up compelling descriptions of landscapes, spaces, people and ideas. I am humbled reading such work. I think you, for instance, are a very skilled writer, judging from your posts. Yes, I think we both rely strongly on observation to express our ideas.

  • @Godvresend
    @Godvresend 3 роки тому

    Gaan graag die boek lees. Ek is Lottering gebore (My Vader, Jan Karel Lottering). Ons woon in Kalifornia sedert 1995. In die beginjare hier het mens inderdaad gedink “better the devil you know than the one you don’t”.

  • @patriciawhyte5916
    @patriciawhyte5916 3 роки тому

    Your Studio so laid back

    • @patriciawhyte5916
      @patriciawhyte5916 3 роки тому

      Your Art Certainly different and yes interesting indeed

  • @juliennelottering2478
    @juliennelottering2478 3 роки тому

    Phenomenal!