- 4
- 819 620
Wildebeest Brandewyn Vriende
South Africa
Приєднався 23 жов 2020
Die plek waar Wildebeest Brandewyn Vriende bymekaarkom.
BOSKREET - Wildebeest Brandewyn Vriende (Amptelike Musiekvideo)
BOSKREET is 'n kragtige aanbieding deur TITAN SECURE en WILDEBEEST BRANDEWYN.
Die lied, uitgereik onder die naam "Wildebeest Brandewyn Vriende" word gesamentlik uitgevoer deur Wynand Strydom, Neil Somers en MarulaBoom
www.titansecure.io
www.bundubrands.co.za
Volg Wildebeest Brandewyn op sosiale media:
Facebook - WildebeestBrandewynOfficial/
Instagram - wildebeest_brandewyn?hl=en
LIED
Skrywers: Eugene Vos, Dirk van Niekerk en Francois Steyn
Vervaardigers: Eugene Vos en Francois Steyn
Musiekverwerking: Francois Steyn
Finale meng en meester: Dirk van Niekerk
MUSIEK VIDEO
Atlas Media ZA
SPESIALE DANKIE
Western Breeze Luxury Lodge
CMH Ford Gezina
Kire Vellies
__________________________________________________
BOSKREET LIRIEKE
VERS EEN
Ek behoort aan die more son en aan die blou van die hemel
Vasgegroei aan sekelbos en mopanie, geanker in rooigrond en basalt
Riviere dreun deur my are, donderweer weerklink uit my nate
My siel is vry soos die visarend se roep, my hart wild soos die Wildebees se storm loop
KOOR
Hierdie is my Boskreet
Die eggo van my siel se wild wees
Die donderweerdreun van my hartklop
Die stormloop van Wildebees
Hierdie is my Boskreet
Laat die vrinne om die vure saamstaan
Sing tot die bosveld bewe
Dis die leuse van my lewe
En die veld raak stil
Laat jou boskreet brul
VERS TWEE
Ek beskerm ver verlate vlaktes
Ek waak oor ewige gebergtes
Ek hou my hand oor lentebloeisels
Ek staan paraat vir Kameeldoring en renoster
Koor herhaal x 1
BRUG
Elke oor wat hoor moet weet hierdie is my Boskreet
Elke oor wat hoor moet weet hierdie is my Boskreet
Hierdie is my Boskreet
Die eggo van my siel se wild wees
Die donderweerdreun van my hartklop
Die stormloop van Wildebees
Koor herhaal x 1
EINDE
So groei deur my tot ek in jou verdwyn
Vat my stof en maak my asem los
Want ek is bos
Die lied, uitgereik onder die naam "Wildebeest Brandewyn Vriende" word gesamentlik uitgevoer deur Wynand Strydom, Neil Somers en MarulaBoom
www.titansecure.io
www.bundubrands.co.za
Volg Wildebeest Brandewyn op sosiale media:
Facebook - WildebeestBrandewynOfficial/
Instagram - wildebeest_brandewyn?hl=en
LIED
Skrywers: Eugene Vos, Dirk van Niekerk en Francois Steyn
Vervaardigers: Eugene Vos en Francois Steyn
Musiekverwerking: Francois Steyn
Finale meng en meester: Dirk van Niekerk
MUSIEK VIDEO
Atlas Media ZA
SPESIALE DANKIE
Western Breeze Luxury Lodge
CMH Ford Gezina
Kire Vellies
__________________________________________________
BOSKREET LIRIEKE
VERS EEN
Ek behoort aan die more son en aan die blou van die hemel
Vasgegroei aan sekelbos en mopanie, geanker in rooigrond en basalt
Riviere dreun deur my are, donderweer weerklink uit my nate
My siel is vry soos die visarend se roep, my hart wild soos die Wildebees se storm loop
KOOR
Hierdie is my Boskreet
Die eggo van my siel se wild wees
Die donderweerdreun van my hartklop
Die stormloop van Wildebees
Hierdie is my Boskreet
Laat die vrinne om die vure saamstaan
Sing tot die bosveld bewe
Dis die leuse van my lewe
En die veld raak stil
Laat jou boskreet brul
VERS TWEE
Ek beskerm ver verlate vlaktes
Ek waak oor ewige gebergtes
Ek hou my hand oor lentebloeisels
Ek staan paraat vir Kameeldoring en renoster
Koor herhaal x 1
BRUG
Elke oor wat hoor moet weet hierdie is my Boskreet
Elke oor wat hoor moet weet hierdie is my Boskreet
Hierdie is my Boskreet
Die eggo van my siel se wild wees
Die donderweerdreun van my hartklop
Die stormloop van Wildebees
Koor herhaal x 1
EINDE
So groei deur my tot ek in jou verdwyn
Vat my stof en maak my asem los
Want ek is bos
Переглядів: 627 368
Відео
Agter die skerms van die BOSKREET musiekvideo.
Переглядів 6718 місяців тому
Agter die skerms van die BOSKREET musiekvideo. BOSKREET word aangebied deur Titan Secure en Wildebeest Brandewyn Wildebeest Brandewyn Vriende Wynand Strydom Neil Somers MarulaBoom #Wildebeestbrandewyn #titansecure #TitanSecureSA #StopVehicleTheft #boskreet
Wildebeest Brandewyn - Ons is oop
Переглядів 9 тис.3 роки тому
Welkom by Wildebeest Brandewyn Hier is jy deel van ons brandewyn familie waar ons uit volle bors gesels en vermaak oor ons unieke kultuur, tradisies en knertsie in-die-hand gewoontes. Stormloop jou are, verhewe jou sintuie en skud jou siel Wildebeest Brandewyn is vir die wild van hart sales@bundubrands.co.za #WildebeestBrandewyn #virdiewildvanhart Geniet jou Wildebeest Brandewyn verantwoordelik...
Ons land is mooi
Kani genoeg kry van die Song
Groete uit die pragtige herfs Pools🇵🇱❤️🇿🇦
Mooi Manne 👍
Ek is hier van Klein tot dood
Mooi song....ons ry Vrydag Bosveld toe...
❤dit is net eenvoudig fantastic 😂dankie baie ❤
Dankie vir die luister. Alles van die beeste
😅 lekker manne
Top klas! Dankie menere.
Luister uit Canada uit, verlang die bosveld vuur reuk.
Greetings from Sweden, don't spraak afrikans but love the trio singing this song, how about doing an english version for the rest of the world????🦈
Baie dankie. Alles van die beeste #WildebeestBrandewynVriende
Baie bitter mooi❤Schwabie my het die talent. Hou so aan😊
Ken om lenerd😊
Dit gee my skoon hoendervleis !!
Baie dankie. Alles van die beeste
Waar kry Ek willebees?
Gaan op Google en se wildebeest brandewyn near me of gaan op takelot,woodstock liquors,mothercity liqouers
Loer gerus op bundubrands.co.za of kontak ons by sales@bundubrands.co.za. Alles van die beeste
Wat is die plaas se naam?
Jissou my mens. Julle manne almal sing besonders goed en ek luister na jul almal, maar my magtag Wynand, waneer jy sing dan sing jy die kak uit die grond uit. Jou stem trek ver bo almal!
Dit is my harts taal, uiteindelik iemand wat oor ONS NATUURLEWE SING
Baie dankie. Alles van die beeste #WildebeestBrandewynVriende
Du sprichst mir aus dem Herzen. Ich liebe eure Sprache,euer Land und ich wohnte nicht dort,habe ständig Sehnsucht. Seit stolz auf euch .
Goue stemme saam sjoe dankie julle die bosveld is die plek waar jy stil kan raak ❤
Baie dankie. Alles van die beeste #WildebeestBrandewynVriende
Appreciation to Afrikaans speakers who wish to protect their rare language and identity, but I would really appreciate if someone could translate the words of this great song into English for the benefit of us foreigners? It seems a very heartfelt song, even without understanding the words.
You can use AI to do this translation.
Mooi stemme!
Respect to the Boer - tough men and women in a beautiful land. Great song and video too. Just a shame I can’t speak Afrikaans to understand the words.
It is a very hard hitting song for Afrikaners, it references the old South African anthem quite a bit and that tugs at the heart strings of true humble Afrikaners.
@@deplorablebristolian Thanks for that. My dad was in the Rhodesian Army, so our family has an emotional connection to Africa and it’s sad to see what’s happening. I wish to express my support to the Afrikaners. I love the bush, the wildlife, the braais and I also quite fancy a wee dram of that Wildebeest brandy.
@@stonemarten1400 Afrikaners call a wee dram a dop. Brandy is brandewyn as you know but directly translated it is burning wine. My parents met in Northern Rhodesia which is now Zambia.
@@deplorablebristolian Cheers and enjoy a dop yourself - gesondheid! My parents also met in Ndola, Zambia and although returned to the UK, have always had a great fondness for Africa.
Raak skoon nostalgies. Dit is ongelooflik mooi. Ps: hoe donners cute is daai vlakvark? 😂
Baie dankie. Alles van die beeste
@@WildebeestBrandewynOfficial brilliant ... dis baie "punny"! Julle klink amazing!!!!
In twintig jaar het nog nooit so na ons land verlang nie. Uitstekende lietjie wat ek oor en oor kyk met ń knop in my keel hier in Engeland. Ek is nog steeds skoon bedonder oor hoe ons uit verkoop is deur De Klerk en sy swart skoen maats.
Beautiful song!!! Love dit!!!
Baie dankie
Not normally an Afrikaans music fan but this hit home - Brilliantly sung 🎉❤
Awesome
Baie dankie. Alles van die beeste
Verlang plaas toe
Baie dankie. Alles van die beeste
Hou aan wat julle doen
Baie dankie Evert. Alles van die beeste
Trane in n ou man se oog 😢😢😢
Baie dankie. Alles van die beeste
Pragtig manne, hou so aan!!
Ek is ook ń Maritz...hier in Engeland.
Baie dankie
Pragtig.
Baie dankie
Wat a groot liedje en Brandewyn
Baie dankie
Ongelooflik!!! Ons soek nog en nog en nog...... 🙏🙏🙏🙏
Baie mooi song en video
Baie dankie
Dit maak my trane kry. Mis ons land. Sit hier in amerika. Soek ons afrika terug😢
Baie dankie. Alles van die beeste
Ek verlang sommer na iemand wat ek nie eers ken nie. Briljant julle!!! Hy sal vir seker op herhaal wees om die bosveld vuur en jagveld.
Voel ook so, of aan hulle wat nie meer hier is nie😢
Baie dankie Hanjo, alles van die beeste.
TROTS AFRIKAANS MOOI ❤
Baie dankie Sarel. Alles van die beeste
Beautiful wow.....hoendervleis!
Baie dankie
Great song
Baie dankie. Alles van die beeste
Lief dit!! ❤
Baie dankie
Ai julle, so so spesiaal. Sit hier in Australia en verlang…….
🫂
Baie dankie. Alles van die beeste
FANTASTIES DANKIE JULLE IS KONING VAN DIE BOS🐅🦓
Baie dankie. Alles van die beeste
Wow! Treffend 👏👏👏
Baie dankie. Alles van die beeste
Beautiful, welldone julle
Die manne het mooi gemaak. Alles van die beeste
Ongelooflike liedjie!!
Baie dankie. Alles van die beeste
AMAZING! Kyk uit nederland uit verlang huistoe🇿🇦!
Baie dankie. Alles van die beeste
Wanneer kom hy uit?
Wild voel ek nou...😎