- 243
- 36 990
AGS Stilbaai
Приєднався 27 сер 2019
5 God se krag in my lewe
Ek en God / God and I
GOD SE KRAG IN MY LEWE / GOD'S POWER IN MY LIFE
Die bewys van God se krag / The evidence of God's power
Ons sien God se krag in die natuur / We see God's power in nature
Jeremia 32:17 Ag, Here HERE, kyk, U het die hemel en die aarde gemaak deur u grote krag en deur u uitgestrekte arm; geen ding is vir U te wonderbaar nie. (AFR53)
Jeremiah 32:17 ‘Ah, Lord GOD! It is you who have made the heavens and the earth by your great power and by your outstretched arm! Nothing is too hard for you. (ESV)
Psalm 19:2 Die hemele vertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werk van sy hande. (AFR53)
Ons sien God se krag gedemonstreer in Jesus en Sy volgelinge / We see God's power demonstrated in Jesus and His followers
Lukas 10:19 Kyk, Ek gee aan julle die mag om op slange en skerpioene te trap, en oor al die krag van die vyand; en niks sal julle ooit skade doen nie. (AFR53)
GOD SE KRAG IN MY LEWE / GOD'S POWER IN MY LIFE
Efesiërs 1:19-20 en wat die uitnemende grootheid van sy krag is vir ons wat glo, na die werking van die krag van sy sterkte 20wat Hy gewerk het in Christus toe Hy Hom uit die dode opgewek het en Hom laat sit het aan sy regterhand in die hemele, (AFR53)
1. Krag om te begin / Power to start
Philippians 2:13 for it is God who works in you, both to will and to work for his good pleasure. (ESV)
2. Krag om aan te hou / Power to keep going
Jesaja 40:28-31 Weet jy dit nie? Of het jy dit nie gehoor nie? ’n Ewige God is die HERE, Skepper van die eindes van die aarde; Hy word nie moeg of mat nie; daar is geen deurgronding van sy verstand nie. 29Hy gee die vermoeide krag en vermenigvuldig sterkte vir die wat geen kragte het nie. 30Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs; 31maar die wat op die HERE wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle wandel en word nie mat nie. (AFR53)
3. Krag om klaar te maak / Power to finish
Philippians 1:6 And I am sure of this, that he who began a good work in you will bring it to completion at the day of Jesus Christ. (ESV)
HOE OM GOD SE KRAG DEEL VAN JOU LEWE TE MAAK
HOW TO MAKE GOD'S POWER PART OF YOUR LIFE
1. Bely jou gebrek aan krag / Confess your lack of power
2 Korintiërs 12:9-10 En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Christus in my kan woon. 10Daarom het ek behae in swakhede, in mishandelinge, in node, in vervolginge, in benoudhede, om Christus wil. Want as ek swak is, dan is ek sterk. (AFR53)
2. Lewe deur geloof / Live by Faith
Mark 9:23 And Jesus said to him, “If you can’! All things are possible for one who believes.” (ESV)
3. Doen in geloof (Dit is prakties) / Doing in Faith (This is Practical)
Galasiërs 5:6 Want in Christus Jesus het nòg die besnydenis nòg die onbesnedenheid enige krag, maar die geloof wat deur die liefde werk. (AFR53)
4. Onthou dit is Sy krag en Sy genade / Remember it is His power and His grace
Ephesians 3:20 Now to him who is able to do far more abundantly than all that we ask or think, according to the power at work within us, (ESV)

Переглядів: 164
Відео
4 Waar is God wanneer ek Hom nodig het
Переглядів 321День тому
Ek en God / God and I Waar is God wanneer ek hom nodig het? / Where is God when I need him? Psalm 139:7-12 / Jeremiah 23:24 / Handelinge 17:27-28 FEIT / FACT God is altyd by my. / God is always with me. HOE GOD SE TEENWOORDIGHEID MY LEWE BEVOORDEEL HOW GOD'S PRESENCE BENEFITS MY LIFE 1. As ek alleen is, is God my metgesel. / When I'm alone, God is my companion. Psalm 25:16 Turn to me and be gra...
3 God verander nooit
Переглядів 12814 днів тому
Ek en God / God and I GOD VERANDER NOOIT / GOD NEVER CHANGES Jakobus 1:17 Elke goeie gif en elke volmaakte gawe daal van bo af neer, van die Vader van die ligte, by wie daar geen verandering of skaduwee van omkering is nie. (AFR53) James 1:17 Every good gift and every perfect gift is from above, coming down from the Father of lights, with whom there is no variation or shadow due to change. (ESV...
2 Genade onbeskryflik groot
Переглядів 12421 день тому
Ek en God / God and I GENADE ONBESKRYFLIK GROOT / GRACE INDESCRIBINGLY GREAT Psalm 86:15 Maar U, Here, is ’n barmhartige en genadige God, lankmoedig en groot van goedertierenheid en trou. (AFR53) Psalm 86:15 But you, O Lord, are a God merciful and gracious, slow to anger and abounding in steadfast love and faithfulness. (ESV) GENADE / GRACE • Dit is onvoorwaardelik / It is unconditional Romeine...
1 Wat weet God van my
Переглядів 14521 день тому
Ek en God / God and I WAT WEET GOD VAN MY? / WHAT DOES GOD KNOW ABOUT ME? Hebreërs 4:13 En daar is geen skepsel onsigbaar voor Hom nie, maar alles is oop en bloot voor die oë van Hom met wie ons te doen het. (AFR53) Hebrews 4:13 And no creature is hidden from his sight, but all are naked and exposed to the eyes of him to whom we must give account. (ESV) Psalm 147:5 Onse Here is groot en ryk aan...
6 Vyande van die hart Selsugtigheid
Переглядів 173Місяць тому
VYANDE VAN DIE HART / ENEMIES OF THE HEART Selfsugtigheid - Dit gaan alles oor my / Selfishness - It is all about me Selfishness is not living as I wish to live. It is demanding others to live as I wish to live - Oscar Wilde. Die Bybel beskryf selfsug as die gesindheid om jou eie belange bo ander te prioritiseer. / The Bible describes selfishness as an attitude of prioritizing one's own interes...
5 Vyande van die hart Trots
Переглядів 110Місяць тому
VYANDE VAN DIE HART / ENEMIES OF THE HEART Trots - Almal skuld my / Pride - Everybody owes me Jakobus 4:6 / Galasiërs 6:4 / 2 Korintiërs 7:4 / Spreuke 16:5,18 HOE WERK TROTS? / HOW DOES PRIDE WORK? • Wortel lê in die begeerte om vereer te word / Root lies in the desire to be honored • Die klein “ek is” wat die Groot “EK IS” wil wees / The little "I AM" that the Big "I AM" wants to be • Dit gaan...
4 Vyande van die hart Moedeloosheid
Переглядів 2072 місяці тому
VYANDE VAN DIE HART / ENEMIES OF THE HEART Moedeloosheid - Die lewe skuld my / Discouragement-Life Owes Me Goeie Christene raak ook soms moedeloos, hoe bewaar ek my hart teen moedeloosheid? / Good Christians also sometimes get discouraged, so how do I guard my heart from discouragement? Onthou vir God / Remember God • Moedeloosheid vat ons fokus van God af weg. (Slaan my oë op na die berge) / D...
3 Vyande van die hart Gierigheid
Переглядів 1212 місяці тому
VYANDE VAN DIE HART / ENEMIES OF THE HEART Gierigheid - Ek skuld my / Greed - I owe me Spreuke 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. (AFR53) Proverbs 4:23 Keep your heart with all vigilance, for from it flow the springs of life. (ESV) I Gierigheid - Ek skuld my, ek is geregtig op meer, wat ek het, is nie genoeg nie. / Stinginess I ...
2 Vyande van die hart Woede
Переглядів 2262 місяці тому
VYANDE VAN DIE HART / ENEMIES OF THE HEART Woede - Iemand skuld my / Anger - Someone owes me 1. Woede - is een van die gevaarlikste “hart” probleme / Anger- is one of the most dangerous "heart" problems Woede uitgedruk - simptome van frustrasie tot uitbarsting / Anger expressed - symptoms from frustration to outburst Woede onderdruk - simptome van angs tot depressie / Anger suppression - simpto...
1 Vyande van die hart - Skuldgevoel
Переглядів 2012 місяці тому
VYANDE VAN DIE HART / ENEMIES OF HE HEART 1. Skuldgevoel - Ek skuld iemand / Guilt - I owe someone 2. Woede - Iemand skuld my / Anger - Someone owes me 3. Gierigheid - Ek skuld my / Greed - I owe me 4. Moedeloosheid - Die lewe skuld my / Discouragement-Life Owes Me Skuldgevoel - Ek skuld iemand / Guilt - I owe someone Spreuke 4:23 Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit...
Bou 'n muur van beskerming om jou
Переглядів 1102 місяці тому
Bou ’n muur van beskerming om jou / Build a wall of protection around you Spreuke 25:28 ‘n Afgebreekte stad sonder muur, so is ‘n man wat sy gees nie kan inhou nie. (AFR53) Proverbs 25:28 A man without self-control is like a city broken into and left without walls. (ESV) Kommunikeer daagliks met God. / Communicate with God daily. Psalm 5:4 In die môre, HERE, sal U my stem hoor; in die môre sal ...
My grootse behoefte
Переглядів 1203 місяці тому
My grootste behoefte / My biggest need Matteus 22:37-39 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand. 38Dit is die eerste en groot gebod. 39En die tweede wat hiermee gelykstaan: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself. (AFR53) Mathew 22:37-39 And he said to him, “You shall love the Lord your God with all your heart and wit...
34 Doop Ons gehoorsaam Jesus Christus
Переглядів 1315 місяців тому
34 Doop Ons gehoorsaam Jesus Christus
Die seen van die liggaam van Christus
Переглядів 1176 місяців тому
Die seen van die liggaam van Christus
Amen en Amen Pastoor...wardeer jou
Amen en Amen Pastoor...ek moet se Anke is pragtig....baie baie geluk .....en tonne en tonne blessings vir julle julle gesin....danki vir Woord Pastoor wardeer jou
ALLE LOF EN EER VIR DIE BOODSKAP .....WARDEER PASTOOR
Pragtige en leersame boodskap. Dankie Pastoor Kobus , uit Bloubergstrand Kaapstad
So baie baie dankie vir hierdie Bybelstuddie 🙌
Baie baie dankie vir hierdie boodskap ❤
HERE SO BAIE DANKIE VIR HIERDIE BOODSKAP 🙏 EK HET MY AL SELF MET DIE VUIS GESLAAN 😢😢DIT IS DIE EERSTE KEER DAT EK NA SO BOODSKAP OOR VERGIFNIS LUISTER 🙏🙏
Baie baie dankie vir hierdie boodskap 👏🙌
EK ALTYD GEDINK EK IS N GEREDE CHRISTIN BAIE GEBID BYBEL STUKE BOEKE GELEES MAAR EERS OP63 WEDERGEBORE MENSE MOET NI OPHOU OM VIR ANER TE LEI NA JESUS TOE NIE ASB TOG EK BID VIR AL DIE VRYWILEGERS WAT WOORD GA VERSKONING SENDEMING WERK OOK DOEN AMEN
Dankie vir n geseende boodskap! 🙌🙌
Dankie vir vandag se boodskap🙏🙏💐🙏
Dankie vn wonderlike oopbreek v God se woord. Fantastiese reeks gewees.
AMEN EN AMEN PASTOOR.....LEER NOG STEEDS
Pragtige positiewe boodskap.
Weereens n onbeskryflike lering dankie Kobus.
Amen
WOW PRYS DIE HERE VIR DIE WOORD PASTOOR
Amen en Amen ....Danki Pastoor weer sooo baie geleer....al die Lof en Eer aan Koning Jesus vir die boodskap
Amen en Amen danki Pastoor weer baie geleer All lof en eer aan Koning Jesus
Amen en Amen Pastoor net wat ek nodig het aan die kant......Jesus is altyd getrou
Amen en Amen danki Pastoor nog steeds n blessing
Dankie vir die Nagmaal en boodskap, groete uit Hartbeespoortdam
Prys Die Here. Liefste Dodi.
Baie dankie Pastoor,gedagte
Dankie Pastoor😊❤
Amen en Amen danki Pastoor ......weer baie geleer.....Alle lof en Eer aan Koning Jesus vir die familie
Dankie Pastoor,wat n fantastiese boodskap
Amen en Amen danki Pappa Vader
Dis een vd mooiste verduideliking wat ek al gehoor het. Dankie Kobus. Sien uit na die volgende boodskap
Dankie Pastoor Kobus. Dankie dat ek deel kan wees van pastoor se kerk al die pad in New Zealand Lekker dag ❤
Amen prys die here my god 🙏🙏🙏
Hallelujah thank you Lord Jesus for paying the prise
Very true life lesson - Thank you Kobus
Dankie vir die tydige woord. Die Here is getrou deur Sy Gees. Hallelujah
Dankie vir 'n wonderlike diens vanmiddag in my hospitaalbed. Pastoor Kobus ek weet nie hoe om dit te verwoord nie maar dit wat ek nou sê kom uit my hart uit. HEILIGE GEES ruk en skud my ek wil U altyd hoor en altyd met U praat Dankie uit ICU Blaauwberg
Vader het aan my geopenbaar in 'n geestelike visioen, hoe hy die koninkryk sien, hoe dit lyk en hoe dit werk. Sal dit graag met julle wil deel. Vul baie aan by dit wat julle uiteensit.
Treffende boodskap
Amen en Amen
HALLELUJA EN AMEN JA AMEN 70X7.
ল
So jammer ek het dit gemis. Moes werk. Gelukkig kan youtube dit vm speel...lol. dankie pastoor Kobus.
Baie Dankie vir die Kragtige Boodskap Pastoor, Die Boodskap het my weer opnuut Opgelig sodat ek kan besef ek is meer as ń Oorwinaar as ek myself oor sekere dinge in die lewe kan en moet vergewe ,want Jesus het alreeds vir alles!! Aan die Kruis Betaal!!! IT IS FINISH !!🥰🥰
Dis so waar 🙏
Dankie Kobus. Dit was 'n boodskap wat ek moes hoor.
Wat n wonderlike boodskap. Dankie pastoor Kobus.
Dankie dankie dankir
Amen
Ďìt ìs waar
Very good
n3wgvn #von.ngo