Jan Carel Steyn
Jan Carel Steyn
  • 41
  • 93 645
Integrasie (Graad 12 Tegniese Wiskunde)
In hierdie video vir alle Graad 12 Tegniese Wiskunde leerders leer ons hoe om die eerste reël van Integrasie toe te pas in berekeninge.
Переглядів: 2 170

Відео

Gelykvormigheid (Graad 9 Wiskunde)
Переглядів 1,6 тис.4 роки тому
In hierdie video vir alle graad 9 Wiskunde leerders leer ons om twee driehoeke gelykvormig aan mekaar te bewys en om gevolglik die grootte van onbekende hoeke en sye te bereken.
Trigonometrie: Oppervlakte reël (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)
Переглядів 1,5 тис.4 роки тому
In hierdie kort video vir alle Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde leerders ontdek ons hoe om die oppervlakte van 'n driehoek te bepaal, indien ons nie die loodregte hoogte en/of basis daarvan het nie, deur gebruik te maak van die oppervlakte reël.
Trigonometrie: Sinus en Kosinus Reëls (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)
Переглядів 4,9 тис.4 роки тому
In hierdie video vir alle Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde leerders leer ons hoe om nie-reghoekige driehoeke deur die gebruik van die Sinus- en Kosinus-reëls op te los.
Trigonometrie: Reghoekige driehoeke en Cartesiese vlak(Graad 10-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)
Переглядів 9314 роки тому
In hierdie videoles vir alle Graad 10-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde leerders ontdek ons saam die drie basiese Trigonometriese verhoudings wat ons in reghoekige driehoeke en die Cartesiese vlak kan gebruik.
Kongruente vorms (Graad 8 en 9 Wiskunde)
Переглядів 1,9 тис.4 роки тому
In hierdie les vir alle graad 8 en 9 Wiskunde leerders ontdek ons saam wat kongruente vorms is, ons leer oor die voorwaardes vir kongruente driehoeke en verder wat met gemeenskaplike sye en hoeke bedoel word.
Vierhoeke (Graad 8 en 9 Wiskunde((1)
Переглядів 1,9 тис.4 роки тому
In hierdie videolesse vir alle graad 8 en 9 Wiskunde leerders kyk ons na die eienskappe van die verskillende vierhoeke en die hoeke van 'n vierhoek. Ons kyk ook na enkele voorbeelde waar ons leer hoe ons hierdie eienskappe kan gebruik om onbekende sye en hoeke te bereken.
Vierhoeke (Graad 8 en 9 Wiskunde((2)
Переглядів 2,9 тис.4 роки тому
In hierdie videolesse vir alle graad 8 en 9 Wiskunde leerders kyk ons na die eienskappe van die verskillende vierhoeke en die hoeke van 'n vierhoek. Ons kyk ook na enkele voorbeelde waar ons leer hoe ons hierdie eienskappe kan gebruik om onbekende sye en hoeke te bereken.
Sirkelstellings: Eksamenvrae (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)(2)
Переглядів 7294 роки тому
In hierdie twee videolesse vir alle Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde leerders, kyk ons na moontlike vrae oor die Sirkelstellings wat in eksamenvraestelle kan voorkom.
Sirkelstellings: Eksamenvrae (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)(1)
Переглядів 5304 роки тому
In hierdie twee videolesse vir alle Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde leerders, kyk ons na moontlike vrae oor die Sirkelstellings wat in eksamenvraestelle kan voorkom.
Binne hoeke van 'n driehoek (Graad 8 en 9 Wiskunde)(1)
Переглядів 5274 роки тому
In hierdie twee kort videolesse vir alle graad 8 en 9 Wiskunde leerders, leer ons oor die binne hoeke van 'n driehoek. In die eerste ontdek ons wat die som van die binne hoeke is. In die tweede video kyk ons na sommige van die berekeninge wat ons daarmee kan doen.
Binne hoeke van 'n driehoek (Graad 8 en 9 Wiskunde)(2)
Переглядів 1,9 тис.4 роки тому
In hierdie twee kort videolesse vir alle graad 8 en 9 Wiskunde leerders, leer ons oor die binne hoeke van 'n driehoek. In die eerste ontdek ons wat die som van die binne hoeke is. In die tweede video kyk ons na sommige van die berekeninge wat ons daarmee kan doen.
Sirkelstellings (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)(2)
Переглядів 5584 роки тому
In hierdie reeks van videolesse vir alle graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde leerders ontdek ons saam die Sirkelstellings in meetkunde en leer hoe om elkeen in berekeninge met die korrekte redes te gebruik.
Sirkelstellings (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)(4)
Переглядів 3454 роки тому
In hierdie reeks van videolesse vir alle graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde leerders ontdek ons saam die Sirkelstellings in meetkunde en leer hoe om elkeen in berekeninge met die korrekte redes te gebruik.
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde: Probleemoplossing
Переглядів 2,1 тис.4 роки тому
In hierdie kort video vir alle graad 8 en 9 Wiskunde leerders kyk ons na probleemoplossing in reguitlyn meetkunde. Dit sluit aan by die vorige reeks van videolesse wat handel oor reguitlyn meetkunde.
Sirkelstellings (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)(1)
Переглядів 6504 роки тому
Sirkelstellings (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)(1)
Sirkelstellings (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)(3)
Переглядів 2994 роки тому
Sirkelstellings (Graad 11-12 Wiskunde en Tegniese Wiskunde)(3)
Stelling van Pythagoras (Graad 8 en 9 Wiskunde)(2)
Переглядів 5 тис.4 роки тому
Stelling van Pythagoras (Graad 8 en 9 Wiskunde)(2)
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde(4)
Переглядів 3,3 тис.4 роки тому
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde(4)
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde(3)
Переглядів 1,5 тис.4 роки тому
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde(3)
Stelling van Pythagoras (Graad 8 en 9 Wiskunde)(1)
Переглядів 7024 роки тому
Stelling van Pythagoras (Graad 8 en 9 Wiskunde)(1)
Stelling van Pythagoras (Graad 8 en 9 Wiskunde)(3)
Переглядів 1 тис.4 роки тому
Stelling van Pythagoras (Graad 8 en 9 Wiskunde)(3)
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde(2)
Переглядів 1,4 тис.4 роки тому
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde(2)
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde(1)
Переглядів 3,9 тис.4 роки тому
Graad 8 en 9 Reguitlyn meetkunde(1)
Graad 9 Wiskunde: Oplos van vergelykings deur faktorisering(1)
Переглядів 4,3 тис.4 роки тому
Graad 9 Wiskunde: Oplos van vergelykings deur faktorisering(1)
Graad 9 Wiskunde: Oplos van vergelykings deur faktorisering(2)
Переглядів 2 тис.4 роки тому
Graad 9 Wiskunde: Oplos van vergelykings deur faktorisering(2)
Graad 9 Wiskunde: Oplos van vergelykings(2)
Переглядів 1,3 тис.4 роки тому
Graad 9 Wiskunde: Oplos van vergelykings(2)
Graad 9 Wiskunde: Faktorisering(3)
Переглядів 6 тис.4 роки тому
Graad 9 Wiskunde: Faktorisering(3)
Graad 8 en 9 Wiskunde: Oplos van Algebraïese vergelykings
Переглядів 3,7 тис.4 роки тому
Graad 8 en 9 Wiskunde: Oplos van Algebraïese vergelykings
Graad 9 Wiskunde: Faktorisering(1)
Переглядів 21 тис.4 роки тому
Graad 9 Wiskunde: Faktorisering(1)

КОМЕНТАРІ

  • @FIREWOLF-bv5ib
    @FIREWOLF-bv5ib Місяць тому

    dankie die het my baie gehelp

  • @Ghosterasmus
    @Ghosterasmus 2 місяці тому

    dankie

  • @altaviljoen5039
    @altaviljoen5039 2 місяці тому

    Hoekom verander dit van positief na negatief

  • @vincentplescia-v8e
    @vincentplescia-v8e 4 місяці тому

    meneer..... what?! meneer ek dink ek gaan druip(insert sad face emoji) meneer is nie n slegte onnie nie, dis net ek

  • @victorbooysen4413
    @victorbooysen4413 6 місяців тому

    Kan meneer nie my onderwyser wees nie 😅

  • @VivianChaibva-nk1rc
    @VivianChaibva-nk1rc 7 місяців тому

    Baie dankie ek virstaan baie better nou danie mnr 🙏

  • @PhsyconixZA
    @PhsyconixZA 9 місяців тому

    Meneer verduidelik die Wiskunde in al die faktorisering videos binne 5 min beter as my Jufrou wat slegs 1 tipe Faktorisering verduidelik in 'n week

  • @J.weideman_16
    @J.weideman_16 Рік тому

    selfde ek skryf nou eksamen vir gr 8 curro langebaan dit help baie jy moet my jou nommer gee om my wisk tutor te wees

  • @JuanitaPassano-Moss-hm7te

    hello uhm ek het een vraag is dit reg as n mens (lang sy=kortsy+ kortsy) gebruik vur die formule

    • @jancarelsteyn5841
      @jancarelsteyn5841 Рік тому

      Onthou net dat dit die kwadraat van lang sy = kwadraat van kort sy + kwadraat van kort sy is...

  • @Gladia-p4r
    @Gladia-p4r Рік тому

    Thanks I appreciate it🙏🙏🤗🤗

  • @hottoast9948
    @hottoast9948 Рік тому

    3 Jaar later en oom red my! Baie dankie!

  • @Game.love.10
    @Game.love.10 Рік тому

    Baie baie dankie

  • @SurikaKuhn-or4gg
    @SurikaKuhn-or4gg Рік тому

    Ek is besig met eksamin en hierdie help my Baie. Baie dankie

  • @BarendBothwBotha-rs9br
    @BarendBothwBotha-rs9br Рік тому

    Thank you

  • @sleezymimo
    @sleezymimo Рік тому

    baie dankiie vir die video,dit was baie hulpvol vir my

  • @lindieklopper5818
    @lindieklopper5818 Рік тому

    Thank you You helped a lot❤

  • @its_mandyy03
    @its_mandyy03 Рік тому

    My supervisor het my gevra om ń paar klasse aan te bied en ek stres al heel naweek daaroor - graad 8 was so lank terug en ek het nie ń idee gehad waar ek gaan begin nie - dis 1h in die oggend en hierdie videos was presies wat ek nodig gehad het ❤ baie dankie dat u die tyd gevat het om hierdie videos op te laai . Ek wil glo dat in die 3 jaar wat dit op was dit al n hele paar mense gehelp het .

  • @Beardedbuddys
    @Beardedbuddys Рік тому

    Baie dankie. Is daar 'n video oor teken verandering. Ek verstaan dit nie mooi nie

    • @jancarelsteyn5841
      @jancarelsteyn5841 Рік тому

      Het ongelukkig nie 'n video net daaroor nie, maar die 4de voorbeeld van hierdie video behandel dit kortliks.

  • @Beardedbuddys
    @Beardedbuddys Рік тому

    2:24 - Hierdie help my regtig baie.! Dankie vir die video

  • @kakgrooves
    @kakgrooves Рік тому

    Mnr is die beste wiskunde onderwyser wat eenige iemand kon vir vra baie dankie 👍😁

  • @MrMarchumb
    @MrMarchumb 2 роки тому

    Hi - bied u ekstra wiskunde klasse aanlyn?

    • @jancarelsteyn5841
      @jancarelsteyn5841 2 роки тому

      Ongelukkig nie, videos eintlik vir my klasse in lockdown gemaak. Bly as dit ander ook kan help=)

  • @Jaundre_Gk
    @Jaundre_Gk 2 роки тому

    Dankie vinnig en effektief

  • @mythicalgaming602
    @mythicalgaming602 2 роки тому

    thanks

  • @elnehavenga1421
    @elnehavenga1421 2 роки тому

    Baie dankie. Ek skryf môre eksamen, en verstaan nou 100% beter as tevore.

  • @Gabba_exe
    @Gabba_exe 2 роки тому

    By 4 was die a - b net omgedraai

  • @Gabba_exe
    @Gabba_exe 2 роки тому

    Maar die tekens in 4 is nog altyd a en b verskill dit want die tekens verskill?

  • @its_your_boy_aljo.2145
    @its_your_boy_aljo.2145 3 роки тому

    Baie dankie !!!!!!! Verstaan nou beter as ooit !

  • @coolideas9535
    @coolideas9535 3 роки тому

    Hoe doen mens teken verandering?

    • @jancarelsteyn5841
      @jancarelsteyn5841 3 роки тому

      By voorbeeld 4 verander die tekens binne die tweede hakkie wanneer die teken buite die hakkie verander word, omdat -1 eintlik as gemene faktor in daardie hakkie uitgehaal word...wanneer ons deel met 'n negatiewe getal verander die tekens.

    • @coolideas9535
      @coolideas9535 3 роки тому

      @@jancarelsteyn5841 ok dankie ek sal dit so probeer doen

  • @miadurandt3144
    @miadurandt3144 3 роки тому

    Baie dankie oom,dit help baie,veral dat ek vir 2 weke siek was en nie by die skool kon wees om dit te verstaan nie.

  • @kimbarnard5766
    @kimbarnard5766 3 роки тому

    het hierdie klank of is dit net ek wat dit nie kan hoor nie...?

  • @zenderlen9
    @zenderlen9 3 роки тому

    Dit was nice dankie tjom

  • @cornellswanepoel5389
    @cornellswanepoel5389 3 роки тому

    Dankie Baie ...ek verstaan di werk soveel beter !!!🙌🏼🙌🏼

  • @christianjansevanrensburg2742
    @christianjansevanrensburg2742 4 роки тому

    Legend

  • @sxd_rxvenge3003
    @sxd_rxvenge3003 4 роки тому

    Maar dankie

  • @sxd_rxvenge3003
    @sxd_rxvenge3003 4 роки тому

    N groter as teken lyk > so

    • @jancarelsteyn5841
      @jancarelsteyn5841 4 роки тому

      Die hoek is groter as 0⁰, daarom die "oop kant" van die teken na die hoek en die "toe kant" na die 0⁰ gedraai. Die skerphoek is byvoorbeeld groter as 0⁰, maar kleiner as 90⁰, ons skryf dit dus as 0⁰ <A<90⁰. Aan die 90⁰ se kant is die "oop kant" na die 90⁰ gedraai, want dit is groter as die hoek, en die "toe kant" na die hoek gedraai wat kleiner is as 90⁰.😉

  • @ballgame1477
    @ballgame1477 4 роки тому

    Hkm is dit 3 tot di mag n half ?

    • @jancarelsteyn5841
      @jancarelsteyn5841 4 роки тому

      Die vierkantswortel van 'n getal is dieselfde as daardie getal tot die mag 'n half...dus die vierkantswortel van x is dieselfde as x tot die mag 'n half. Voordat jy integreer moet jy ontslae raak van enige breuke en wortels. Sterkte!

  • @gailboer3093
    @gailboer3093 4 роки тому

    Bra!!!! Dankie vir dit! Ek skryf maandag en dit het baie gehelp. Ek weet nie hoe ek tevore nie kon verstaan het nie, maar ek doen nou😂😂❤❤

    • @jancarelsteyn5841
      @jancarelsteyn5841 4 роки тому

      Great!! Dankbaar dat dit jou gehelp het. Sterkte vir Maandag!

  • @patriciakruger6327
    @patriciakruger6327 4 роки тому

    Dis baie oulik, Jan...