Riaan sê 'n Ding
Riaan sê 'n Ding
  • 31
  • 3 561
Is Gratis Kwotasies Regverdig?
Is dit regverdig om van klein besighede te verwag om groot projek Kwotasies Gratis te doen waar hulle ure en ure se administratiewe werk moet doen om die kwotasie aanmekaar te sit? Is dit regverdig as 'n klein besigheidseienaar vra vir 'n fooi om sulke groot kwotasies aanmekaar te sit?
Переглядів: 0

Відео

Protesaksie by Buffelsdoornweg Klerksdorp
Місяць тому
Op 26 Augustus 2024 het omenby 50 protesgangers by The Villiage Shopping Centre konstruksie perseel opgedaag en Buffelsdoornweg wat voor die perseel verbygaan toe gemaak met klippe en 'n brandende band. Daar is reeds verlede week 'n hof interdik teen die protesgangers ingebring wat hulle optrede t.o.v. die konstruksie keer. Hulle eis dat meer mense van die Klerksdorp omgewing in diens geneem wo...
Boetes vir Munisipale Bestuur
Переглядів 1Місяць тому
Is dit tyd dat munisipale Bestuurders begin boetes kry vir probleme wat hulle ignoreer?
Donker Strate Help Misdadigers
Переглядів 5Місяць тому
Die toename in misdaad in die woonbuurte van die Stad Matlosana kan direk gekoppel word aan swak infrastruktuur en swak bestuur deur die ANC-geleide munisipaliteit. DA-raadslede en inwoners het voortdurend straatligte wat buite werking is, aangemeld; egter, die munisipaliteit ignoreer hul pleidooie, wat groot gebiede in totale duisternis laat. In 'n onlangse ontleding wat 'n gedeelte van Wyk 15...
Matlosana CFO WEER Gerresteer
Переглядів 12 місяці тому
Mercy Phetla, die Finansiële Hoof van die Matlosana Munisipaliteit, is weer gearresteer, hierdie keer op 19 Augustus 2024 in verband met 'n ondersoek na onreëlmatige verkryging van elektriese materiaal ter waarde van R2,9 miljoen wat nooit afgelewer is nie. Sy was reeds vroeër in Januarie 2024 gearresteer vir 'n korrupsiesaak waar sy ‘n luukse voertuig as 'n sogenaamde "geskenk" ontvang het in ...
Is die MK Party Gesteel?
2 місяці тому
Die ware stigter van die MK Party, Jabulani Khumalo, het in ‘n onderhout met Chris Steyn van BizNews gesê dat hy kriminele klagtes gaan indien teen voormalige president Jacob Zuma. Khumalo het gesê dat hy en 7 ander lede die MK Party in Januarie 2023 geregistreer het. Hulle het in hierdie proses besluit om met die stamvaders te konsulteer omdat hulle geglo het dat hulle goeie raad sal kry van h...
Floyd Shivambu MK Party Leier?
Переглядів 22 місяці тому
Is dit moontlik dat Floyd Shivambu die nuwe leier van die MK Party kan word?
58% Drinkwater Vermors in Matlosana
2 місяці тому
Drinkwater loop in storm dreine af terwyl belastingbetalers daarvoor moet betaal. Die Matlosana Munisipaliteit het slegs 1 waterspan wat lekke moet reg maak en sukkel met voorraad en toerusting en nog minder moeite van ANC raadslede.
Studente Dokters Disaster
2 місяці тому
Studente Dokters Disaster
Stilfontein se Strate vol Riool
2 місяці тому
Stilfontein se Strate vol Riool
Matlosana se Hoofsweep sy werk dalk kwyt?
Переглядів 42 місяці тому
Matlosana se Hoofsweep sy werk dalk kwyt?
Arrestasies by Klerksdorp stortingsterrein
Переглядів 26 місяців тому
Arrestasies by Klerksdorp stortingsterrein
Waarom 'n SAPD Saak Belangrik Is
Переглядів 212 роки тому
Was jy al ooit 'n slagoffer van misdaad? Het jy 'n SAPD saak oopgemaak?
9 redes waarom wetsgehoorsame burgers 'n vuurwapen vir selfverdediging in Suid Afrika moet hê
Переглядів 123 роки тому
Besoek gerus firearms.co.za vir meer inligting
Die SAPD verloor tot 8 keer meer vuurwapens as die publiek
Переглядів 133 роки тому
Die SAPD verloor tot 8 keer meer vuurwapens as die publiek
Riaan se Moerse Lekker Braai Ribbetjie op Weber
Переглядів 2,2 тис.3 роки тому
Riaan se Moerse Lekker Braai Ribbetjie op Weber
Wetenskaplikes waarsku teen ‘n moontlike golf van COVID gekoppelde breinskade
Переглядів 2964 роки тому
Wetenskaplikes waarsku teen ‘n moontlike golf van COVID gekoppelde breinskade
Kersboodskap 2019
Переглядів 154 роки тому
Kersboodskap 2019
Ons is net mens
Переглядів 244 роки тому
Ons is net mens
8 Dinge om te onthou in moeilike tye
Переглядів 684 роки тому
8 Dinge om te onthou in moeilike tye
Valse Nuus - Hou Op
Переглядів 4865 років тому
Valse Nuus - Hou Op
Verdien 'n mens 'n tweede kans?
Переглядів 1285 років тому
Verdien 'n mens 'n tweede kans?
Wat kos 'n arm en 'n been
Переглядів 405 років тому
Wat kos 'n arm en 'n been
My Opinie oor Opinies
Переглядів 105 років тому
My Opinie oor Opinies
Moet ons Bid vir die Land
Переглядів 185 років тому
Moet ons Bid vir die Land
Om te stem of nie te stem in 2019 nie
Переглядів 665 років тому
Om te stem of nie te stem in 2019 nie
Boodskap vir DSTV en Multichoice
Переглядів 785 років тому
Boodskap vir DSTV en Multichoice
Vlug uit Suid-Afrika uit
Переглядів 385 років тому
Vlug uit Suid-Afrika uit
Ons musiek, ons politiek en die Ghoemas
Переглядів 585 років тому
Ons musiek, ons politiek en die Ghoemas
Ek wonder oor potholes, swak dienslewering en korrupsie.
Переглядів 95 років тому
Ek wonder oor potholes, swak dienslewering en korrupsie.

КОМЕНТАРІ

  • @JoshuaFSX
    @JoshuaFSX 3 роки тому

    Ek sal dit MOET probeer my maat....

    • @riaansending4333
      @riaansending4333 3 роки тому

      Glo my, jy sal nooit weer Skaap ribbetjie op 'n ander manier wil gaar maak nie.

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 роки тому

    Niemand verdien 'n tweede kans nie, maar almal kort een.

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 роки тому

    Mens kan baie regkry met inspanning en self-discipline, maar daar is sekere dinge wat ons nie regkry sonder die hulp van Jesus Christus nie.

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 роки тому

    2 Kor. praat van die verskil tussen die wat Jesus volg en die wat die duiwel volg. Dit praat nie oor die verskil tussen Jode en nie-Jode, tussen Boere en swartes of blankes en nie-blankes nie. Meeste Afrikaners en Boere volg nie werklik Jesus Christus nie. Dus, as hulle saam met ongeredde nie-blankes werk in die land of in die regering, gaan hulle nie teen 2 Kor. nie, hulle gaan net Hel toe (soos meeste mense in die we^reld, volgens Jesus in Mat. 7:13-14). Die ander deel daarvan is dat swartes wat Christene is en blankes wat Christene is moet, volgens God, eenheid in Christus beleef en saamwerk (Gal. 3:28, Open. 7:9, ens.). Daar was 'n tyd wat God aan Sy profeet gese^ het om nie vir Sy volk, die Israeliete, verder te bid nie (Jer. 11:14). Maar ek voel nie die gedeelte wat jy gelees het verbied ons om vir die regering te bid nie. Al dien hulle nie Jesus nie. Die Bybel se^ ons moet vir ons regering bid (1 Tim. 2:2). Toe dit geskryf is het die Jode die goddelose, Italiaanse Romeinse Keiser oor hulle gehad, maar hulle het steeds vir hom gebid.

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 роки тому

    Ons *was* 'n Christelike volk. Maar nou leef die meeste soos die duiwel. Die wat die duiwel dien deel die duiwel se deel in die ewigheid. Volgens die Skrif. SA is g'n Christen land nie. Christene geniet geloofsvryheid, maar dis 'n vreeslike bose land.

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 4 роки тому

    Ek stem Riaan. Ek sal net byvoeg: elkeen moet met God regmaak deur Jesus Christus. Of jy in die binneland vermoor word of in die buiteland sterf aan ouderdom, elkeen sal sterf en kort Jesus in die ewigheid en in ons allerdaagse lewens.

  • @debbievermaaknel2404
    @debbievermaaknel2404 5 років тому

    Baie waar - very true Riaan