- 5
- 26 939
Will Jordan
Приєднався 2 сер 2010
Waarom (Vermoor Hulle Die Boere)
WAAROM ( VERMOOR HULLE DIE BOERE )
WILL JORDAN HET HIERDIE LIED GESKRYF VIR ELKE BOER, VROU, BEJAARDE EN KIND WAT SO WREED VERMOOR IS OP PLASE IN ONS LAND SUID AFRIKA. HIERDIE LIED IS GESKRYF VIR ALLE MOORDENAARS EN PERSONE WAT DAARAAN DINK OM IEMAND GEWELDADIG AAN TE RAND OF DOOD TE MAAK. EK HET TUSSEN HIERDIE KRUISE GELOOP EN BESEF HOE DANKBAAR ONS WAT NOG HIER IS MOET WEES EN EK HET OOK BESEF DAT ONS NIE SONDER JESUS CHRISTUS N UITWEG SAL KRY NIE. DAAROM MOET ONS HANDE VAT EN SAAM STAAN TEEN GEWELD IN ONS LAND. HIERDIE LIED, VIDEO EN RINGTONE KAN BY WWW.STOPPLAASMOORDE.CO.ZA TEEN 6 DOLLAR R48.00 AF GETREK WORD. EK WIL REGTIG PROBEER HELP MET DIE BEHOEFTIGE KINDERS EN OU MENSE IN ONS LAND, EN N GEDEELTE VAN DIE GELD VIR DIE TRANSVAALSE LANDBOU UNIE SKENK OM AAN DIE BEHOEFTIGE BOERE TE GEE.
BAIE DANKIE VIR ALMAL WAT HIERDIE VIDEO GEKYK HET. MAG DIE HEMELSE VADER U ALMAL BEHOED EN
GROETE
WILL JORDAN
WAAROM WAAROM VERMOOR HULLE DIE BOERE WAAROM ( X2 )
VAN DIE NOORDE TOT IN DIE KAAP
WORD DIE BOERE WEGERAAP
DIE PLASE STAAN NOU LEEG
GEEN PLOEG EN TREKKER BEWEEG.
N LAFHARD LE EN WAG
LANGS N PLAASHEK IN DIE NAG
ONS VROUENS VERMOOR VERKRAG
HOEVEEL LYDING MOET ONS VAT.
(KOOR)
ONS KINDERS WORD DEURBOOR
MET N PYP N MES VERMOOR
MET BLOED BETAAL DAARVOOR
DIE STRYD HET HUL VERLOOR
OU MENSE HET GELY
VERMINK GEMARTEL IN PYN
HUL KON HULSELF NIE BEVRY
VAN N LAFHARD EN HY LOOP VRY
WIE GAAN ONS VOLK NOU VOED
ONS VADER HOU NET MOED
ONS HET HOM AAN ONS KANT
DIT BLY ONS VADERLAND.
(KOOR)
WAAROM WAAROM VERMOOR HULLE DIE BOERE WAAROM
WAAROM WAAROM SOVEEL KRUISE WAAROM.
ONS SAL NIE HIER WEG GAAN
ONS SAL NET SAAM MOET STAAN
GOD'S VOLK EN VADERLAND
BOERE VAT MEKAAR SE HAND.

Переглядів: 10 329
Відео
Jerusalem
Переглядів 9 тис.14 років тому
Country Boy
Переглядів 2,9 тис.14 років тому
I wrote this song for my late dad. It is from my album with the same title.
❤❤❤
❤luister sommer weer
Net jy Kan jurisalem sing your the best
Hello Will Onthou jy nog toe jy vir ons hierdie selfde lied gesing het in Vryburg. Dit is Calla van Corrie en Abel...
Hi oom Will 👋 Van *Gabby*
Kontak besonderhede vir optrede asb?
Een van beste sangers wat nie die lig op hom laat skyn het nie. Puik mens, het meer as genoeg ingebore gawes om goue plate, CD video's en meer, die lig te kan laat skyn. Ek bid en Glo glo dat jy Will sal bo uitstuig
Het ook eers onlangs jou video op Whatsapp gekry. Die hele land moet dit sien. Wonderlike talent wat die Vader jou gegee het en dankie dat jy dit met ons deel. Sit dit op al wat n platform is sodat dit die wereld oor gesien kan word.
Hi Will. Jong ek het so Verlag na jou sang .Ek het jou sang DAAR in Pilokwane geniet. Kontak tog Vir Houdstok Radio hier in Langebaan want hulle wil n Sanger Huur Vir n aand . Lous Baardman . Grotte Stryger Potgieter
Hy oom is Herman
Will jy bly n legend
Só n fantastiese stem!! Waarom weet ons nie meer van jou nie? Ek deel beslis hierdie en jou ander videos.
Baie mooi Will, jys Geseend met n talent
Uitstekend my maat.
Pragtig man!!!
Sien nounet jou fun video van jou wat mense namaak. Dis fantasties. Jy moet dit op youtube laai. Dan kan dit bietjie viral gaan, bietjie geld maak selfs..
Mooi puik.......plaas nog songs asb
Will, sal ek ooit hierdie song vergeet? As ek onthou die dae van Russells Welkom en toe ek jou weer in Russells Thabazinbi sien, my wereld, hoe mis ek nie daai dae nie!!!!!! KOntak my asb my vriend. Dit was ook die tye saam met Ray Dylan toe hy nog Jaco was.
Hi Willie, ek is so bly jou drome het waar geword! Geniet elke oomblik daarvan! :)
Dis hoekom !!!! satruth.co.za/regsedweepers/shame
Will you rock!!!!
ons vir jou SuidAfr- van Spanje af
Omuna okunya eeshi kwali tamulongo oshaeta iinima eei opo mudipawe...eewa...Malai Nye omwadipaa nale ovalaule...