- 6
- 19 370
Anita van Greunen
Приєднався 23 бер 2020
Kallie die gulsige krokodil
Hierdie video behoort maats te help met die konsepte van groter as, kleiner as en is gelyk aan.
Переглядів: 1 018
Відео
Alles oor halveer met onewe getalle
Переглядів 1,9 тис.4 роки тому
Hierdie PowerPoint vervang nie die waarde van matwerk en prakties nie, maar dit gee vir die kinders 'n visuele konsep van wat gedoen moet word wanneer ons halveer met onewe getalle.
Woordsomme met herhaalde optel in 2's
Переглядів 2,7 тис.4 роки тому
Ek het hierdie PowerPoint saamgestel om vir die leerders te probeer wys dat jy nie net 'n antwoord kan neerskryf nie. Daar is 'n paar dinge om te onthou. Dit is hoe ek dit in my klas doen en al die meeste sukses bereik het. Die handjie metode gebruik ek by al my woordsomme, nie net by herhaalde optel nie.
Halveer met ewe getalle
Переглядів 1,3 тис.4 роки тому
Hierdie video hersien die halveer van ewe getalle. Dit is 'n moeilike begrip en wat ek eintlik sou wou sien is dat jy by die huis met jou kind eers konkreet werk, voordat daar aanbeweeg word na abstrak. Geniet dit om saam met jou kind te ontdek.
Alles oor verdubbel
Переглядів 3 тис.4 роки тому
Kyk hierdie video saam met jou kinders om die metode van verdubbel en woordeskat aan te leer of te hersien.
Hoe skryf ek 'n goeie storie
Переглядів 9 тис.4 роки тому
Gebruik hierdie video om leerders tuis te help met die skryf van 'n goeie storie.