Rico Terblanche
Rico Terblanche
  • 16
  • 33 305
Oos-Kaap, Lesotho en Wildekus Toer - Deel 3 (Wildekus)
Kom sien n paar van die Wildekus se mooi plekke soos Gomo forest, Mbotyi by die see, Hole in the wall, White Clay resort, en vele watervalle soos Frazer, Magwa, Alice en Tentula.
00:00 Matatiele na Mbotyi roete kaart
01:19 Gomo Forest
02:35 Mazintlava rivier
03:12 Mbotyi
04:00 Frazer valle
04:12 Alice valle
04:25 Tentula & Magwa Valle
05:10 Mbotyi kreef
05:37 Mbotyi na Coffee Baai roete laart
06:50 Sips Lodge Port st Johns
07:25 White Clay resort
07:45 Coffee Bay na Dwesa roete kaart
08:38 Hole in the Wall
Переглядів: 37

Відео

Oos-Kaap, Lesotho en Wildekus Toer - Deel 2 (Lesotho)
Переглядів 4621 день тому
Geniet die mooi roete en dele van Lesotho soos Sani pas, Menoaneng pas, Linakeng & Matebeng Rivier, Bop Philips Wild camp site, en die pragtige Sehlabathebe National Park 00:00 Intro & Roete 01:02 Sani pas 02:30 Molumong na Bob Philips kamp 03:08 Menoaneng Pas 03:39 Linakeng rivier 04:45 Matebeng rivier 04:58 Bob Phillips Kamp 05:25 Bob Phillips na Sehlabathebe roete 06:15 Tsoelike pas 07:40 Se...
Oos-Kaap, Lesotho en Wildekus Toer - Deel 1 (Oos-Kaap)
Переглядів 6821 день тому
Geniet die pragtige Oos-Kaap met dele soos Canon Rocks, Hogsback en n paar van Suid Afrika se hoogste grond passe byv Otto Du Plessis, Volunteershoek en Lundin’s Nek 00:00 Intro & roete kaart 00:36 Cannon Rocks 01:10 Fort Double Drift 01:53 Adams Krantz viewpoint - Groot Visrivier 02:11 Hogsback 03:20 The Gaurdians - Elliot 03:41 Otto Du Plessis pas (2115m) 05:00 Frosty Peaks - Lion’s pride kam...
Wat kan jy sien in die Oos Vrystaat
Переглядів 352 місяці тому
Interessante en mooi plekke op ons besoek aan die Oos Vrystaats, ten spyte van baie warm en droog 00:00 Intro 00:29 La Motte B&B 00:51 Roadside Diner 01:28 Arendshoek Gasteplaas 03:21 Botha Grot 04:33 As-rivier Tonnel uitloop 04:46 Glen Reenen Kamp 05:15 Golden Gate Nasionale park 06:57 Bergwoning Kamp 07:12 Andes Cafe 07:33 Clarens 08:15 IL Castello 08:57 Lesoba Gasteplaas 09:28 Old Mill Drift...
n Stukkie paradys in die Noordkaap
Переглядів 423 місяці тому
Ontspan, hou piekniek en geniet hierdie pragtige grondpad roete deur die mooiste berge, blomme en helder stroompies water. 00:00 Intro & roete kaart 02:42 Badtyd vir Alexis 02:55 Nuwedam Kampering afdraai 05:12 De Tuine’s rus 06:22 Leliefontein 07:00 Studer’s-pas
Part 4/4: Botswana/Namibia Tour May 2023.
Переглядів 4 тис.11 місяців тому
Deel 4 van 4 wat ons toer van 39 dae vanaf Hartenbos deur Botswana, die Victoria valle en Namibia uitbeeld. Deel 2/4: ua-cam.com/video/8q6weet2vGE/v-deo.html Deel 3/4: ua-cam.com/video/kKTSF58ulPM/v-deo.html 00:00 Intro Deel 4 01:30 Dag 28 Roete kaart 03:13 Dag 30 Roete kaart 04:20 Omaruru 05:16 Erongo Rocks 05:35 Lister enjin 06:04 Erongo Rocks Reception 06:27 Erongo Rocks Farm house 08:11 Blo...
Part 3/4: Botswana/Namibia Tour. May 2023.
Переглядів 3,9 тис.Рік тому
Deel 3 van 4 wat ons toer van 39 dae vanaf Hartenbos deur Botswana, die Victoria valle en Namibia uitbeeld. Deel 1/4: ua-cam.com/video/oUqOoIksWz4/v-deo.html Deel 2/4: ua-cam.com/video/8q6weet2vGE/v-deo.html 00:00 Intro Deel 3 01:27 Dag 21 Roete kaart 03:03 Chobe flood planes 05:20 Chobe Safari Lodge 06:21 Chobe River Sunset cruise 09:12 Victoria Falls Map 09:31 Victoria falls Helicopter flight...
Part 2/4: Botswana/Namibia Tour May 2023.
Переглядів 9 тис.Рік тому
Deel 2 van 4 wat ons toer van 39 dae vanaf Hartenbos deur Botswana, die Victoria valle en Namibia uitbeeld. Deel 1/4: ua-cam.com/video/oUqOoIksWz4/v-deo.html Deel 3/4: ua-cam.com/video/kKTSF58ulPM/v-deo.html 00:00 Intro Deel 2 01:30 Dag 10 Roete kaart 03:26 Moremi South camp 04:15 Candle Bush / Kersbos 05:27 Dag 12 Roete kaart 06:38 1st Bridge 07:00 2nd Bridge 07:30 3rd Bridge 08:20 4th Bridge ...
Part 1/4: Botswana/Namibia Tour. May 2023
Переглядів 4,6 тис.Рік тому
Deel 1 van 4 wat ons toer van 39 dae vanaf Hartenbos deur Botswana, die Victoria valle en Namibia uitbeeld. Deel 2/4: ua-cam.com/video/8q6weet2vGE/v-deo.html Deel 3/4: ua-cam.com/video/kKTSF58ulPM/v-deo.html 00:00 Intro 00:53 Trip Info & specs 01:44 Voorbereiding 02:29 Dag 1 roete kaart 03:38 Meiringspoort 04:03 Rooidam Cottages 04:15 Dag 2 roete kaart 05:16 Warrenton 05:44 Kameel Rust en Vrede...
Fynbos Heights Lifestyle Village - Blomme & Tuine
Переглядів 253Рік тому
Hierdie video is gemaak om eer te bring aan die inwoners van Fynbos Heights, Mosselbaai wat soveel moeite, trots en liefde insit in hul pragtige tuine met blomme, struike en beddings
Calitzdorp & Gamkaberg
Переглядів 4,8 тис.Рік тому
n Kort roete down memory lane insluitende my geboorte plaas op Matjiesrivier, en dan die agterpad via Kruisrivier na Calitzdorp. Ook n besoek aan die Gamkapoort dam en lekker kamp by Gamkaberg Natuur reservaat (Cape Nature) en hul 4x4 dag roete 00:00 Roetekaart 00:22 De Oude Meul 01:25 Laerskool Matjiesrivier 02:30 Kruisrivier Gaste plaas 06:06 Die visarend privaat oord 06:46 Tierkloof dam 07:5...
Cederberg Toer Aug 2022 - Deel 2
Переглядів 1,3 тис.Рік тому
Hierdie is die 2e deel van die Cederberg toer wat strek vanaf Mertenhof plaas via Brandkop, Algeria tot terug in Hartenbos . Sien hieronder vir aanwysings van belangrike plekke wat besoek is asook roetekaarte Plekke Besoek 00:00 Roetekaart: Mertenhof - Ouberg 00:49 Traveller’s Rest 01:55 Gifbergpas 03:32 Oubergpas 04:18 Ouberg Vakansie plaas 05:00 Ouberg Waterval 08:00 Dagroete kaart: Ouberg - ...
Lesotho Toer Mei 2022
Переглядів 1,8 тис.Рік тому
Hierdie toer strek deur Addo, die Bedrogsfontein 4x4 tot in die Oos Kaap. Dan paar dae in Lesotho met o.a Mount Moroosi, Semongkong en Malealea. Terug in die Oos Kaap deur Plekke soos Lady Grey, Joubert's pas en die mooi tuisgaan en kamp plekkies daar rond soos Kings view cave Hoof besoek punte 00:00 Roetekaart: Hartenbos - Addo 00:35 Homestead 01:31 Addo Olifant park 03:50 Daniell Cheeta Proje...
Cederberg Toer Aug 22 Deel 1
Переглядів 1,5 тис.Рік тому
Hierdie deel van die Toer strek vanaf Hartenbos tot Wupperthal met baie mooi plekke tussen in o.a Die Trekker rit op Protea plaas, die bekende Truitjies kraal en Stadsaal grotte en minder bekende plekkies rondom Wupperthal soos Beukes Kraal, Prins-se- kraal, Langbome, Heuningvlei. As jy lief is vir Berge en rots formasies, is dit die plekke om te besoek. Sien die Hoofstukke hieronder vir vinnig...
Baviaanskloof en Kouga Toer April 2022
Переглядів 164Рік тому
Baviaanskloof en Kouga Toer April 2022

КОМЕНТАРІ

  • @montymontgomery8578
    @montymontgomery8578 10 місяців тому

    Baie dankie. Pragtig profesioneel

  • @Happycamper..
    @Happycamper.. 11 місяців тому

    Puik julle...fotos en klank ook

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Goeie more, Baie dankie. Ek hoop dit is n aansporing om ook van die mooi dele te gaan sien of weer te herleef. groete Rico

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 11 місяців тому

    Dankie om iets te skep wat n mens vul met goeie gedagtes en emosies!

  • @jumbomobile8806
    @jumbomobile8806 11 місяців тому

    Fantastic video and music !!!

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Thank you very much. I'm so happy you enjoyed it and subscribed. Please look at the other tours as well. Regards Rico

  • @shaunmoller2997
    @shaunmoller2997 11 місяців тому

    Daai boot rit terwyl son sak wow flippen nice die waterval wat is daar meer om van te se ook op my bucketlys

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Dankie Shaun. Ja ek glo nie ek sal ook weer die geleentheid kry nie. Die bootreis is amazing en die ouens wat die ritte aanbied weet presies hoe en waar. Nadat ek die valle gesien het, lyk Augrabies in vloed nou soos n vulletjie 😁

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Deel 4 nou online - enjoy asb

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Рік тому

    Julle was geseënd om dié land in reëntyd te besoek......uitnemende landskapfotografie.....

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Hello Stephan. Ja dit was n ongelooflike voorreg. Ons was eers bang vir die hitte, maar dit was so die moeite werd. Maar droog of nat, dit bly n land met ongelooflike landskappe. Kyk gerus na Deel 4 van ons Botswana toer. Dit het n groot deel van Namibia in. Kyk asb in HD. Groete Rico

  • @Laps9
    @Laps9 Рік тому

    Puik musiek keuse saam die wonderlike land en beeldskoon. Dankie vir deel daarvan.

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Baie dankie vir jou terugvoer en kompliment. Kyk gerus na ons Botswana toer videos. Deel 4 bevat n groot deel van Namibia Groete Rico

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Рік тому

    Watter verre emosies roep hierdie ou -suid-wes deur Heino nie op nie? Dankie viral jul moeite!

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Baie dankie vir jou terugvoer en subscribe. Kyk asb ook na ons Botswana toer videos. Deel 4 bevat n groot stuk van Namibia. Groete Rico

  • @Bernardchef123
    @Bernardchef123 Рік тому

    Ek kyk😅

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Hello Bernard. Baie dankie. Ek hoop jy geniet die Botswana reeks ook. Groete Rico

  • @lorenzotrevisani4421
    @lorenzotrevisani4421 Рік тому

    Beautiful places indeed. Must have cost you a reasanable price ,i presiume. Compliments to the video. 👍

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 Рік тому

      Hello Lorenzo Thank you for your review. As a South African it is expensive to Travel Botswana, even with Camping, which we did about 70%+ of the time. Our R vs Pula is 1.4:1 and their park fees are ridiculous expensive. But it was a nice experience. Please look forward to part 4 of the series !! Probably in 3 weeks time. Regards

    • @lorenzotrevisani4421
      @lorenzotrevisani4421 Рік тому

      Thanks for the information. 👍👋

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Part 4 now online - please enjoy

  • @Bernardchef123
    @Bernardchef123 Рік тому

    Ek sien- dis mooi

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 Рік тому

    Dankie vir hierdie stil aangrypende tonele....hartverwarmend......

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 Рік тому

      Baie dankie Stephan. Ek is bly jy kon dit geniet en dalk motivering daaruit put. Dit is maar ons doel om die dele wat ons toer aan ander te wys sonder om te verander aan die materiaal en hulle dalk te help om beter te beplan of te besluit hulle wil dit ook gaan sien. Groete

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 11 місяців тому

      Deel 4 nou online - enjoy asb

    • @stephandeswardt5802
      @stephandeswardt5802 11 місяців тому

      @@ricoterblanche9511 dankie Rico...gaan verseker kyk......

  • @ricoterblanche9511
    @ricoterblanche9511 Рік тому

    Baie dkie Jan vir die mooi kompliment..dit vat maar baie tyd en die musiek bly n nagmerrie... Maar ons probeer. Ek het jou my email adres gestuur.. So genoem van Botswana, kyk gerus na ons deel 1&2 van Botswana... So paar dae gelede geplaas. Deel 3 volg dv die week... Groete

  • @jansmith7090
    @jansmith7090 Рік тому

    Naand Rico, kyk nou na julle Addo video. Moet sê jy weet hoe. Baie goed gedoen. Dit is n besonderse voorreg om so te kan toer. Is daar n manier hoe ek met jou kan kontak. Wil graag uitvind oor jou toerusting en so meer. Ons beplan n rit na Botswana vroeg 2024 en wil ook sommer daaroor met jou gesels. O ja, jou musiek en wyse van samestelling van die video is besonders. Jan s

  • @annakapp7908
    @annakapp7908 Рік тому

    Dit was nou n baaaaie interessante video.pragtige berge en plekke.Dankie vir die deel.Anna Kapp Amanzimtoti

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 Рік тому

      Baie dankie jy het gaan loer en dit geniet. Hoop jy kan ook van die plekke besoek eendag. Groete🚙🚙

  • @deborah85728
    @deborah85728 Рік тому

    Enjoyed the armchair travel and the stark beauty revealed👍

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 Рік тому

      Thank you very much Deborah... It was an excellent tour indeed with the most beautiful scenery..

  • @deborah85728
    @deborah85728 Рік тому

    I could listen to that Waterfall all day , it’s so dry here now . Beautiful natural vegetation and views , thanks for the ride !

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 Рік тому

      Its always wonderful to hear water... Thanks for your reply

  • @mikndrukfilms
    @mikndrukfilms Рік тому

    Baie mooi, dankie!

  • @claudinelouw4298
    @claudinelouw4298 Рік тому

    Asemrowend mooi! Het nou lekker saam met jul getoer en dankie vir al die inligting. Vrede, vreugde en voorspoed op jul lewenspad.

    • @ricoterblanche9511
      @ricoterblanche9511 Рік тому

      Baie dkie... Ek is so bly as dit vir iemand iets beteken en inspireer.. 🙏

  • @pinepetzer7337
    @pinepetzer7337 Рік тому

    Welgedaan my vriend.👌👌

  • @louisenieuwenhuis479
    @louisenieuwenhuis479 Рік тому

    Wow! Dit is Sooooo mooi! Jul is altyd welkom!