- 675
- 80 041
Interrobang.church
South Africa
Приєднався 15 чер 2017
'n Kerk in die wêreld en vir die wêreld.
'n Plek waar almal welkom is en verwelkom word.
'n Plek waar ons saam vrae vra en saam soek na die sin in die lewe.
'n Plek waar Jesus sentraal staan en ons Hom en mekaar rondom tafels ontmoet.
'n Plek vir iemand soos jy!
'n Plek waar almal welkom is en verwelkom word.
'n Plek waar ons saam vrae vra en saam soek na die sin in die lewe.
'n Plek waar Jesus sentraal staan en ons Hom en mekaar rondom tafels ontmoet.
'n Plek vir iemand soos jy!
Відео
Gedagte vir die dag
Переглядів 14Місяць тому
Gedagte vir die dag: 2 KORINTIËRS 13:13 AFR83 [13] Die genade van die Here Jesus Christus en die liefde van God en die gemeenskap van die Heilige Gees sal by julle almal wees.
Gedagte vir die dag
Переглядів 17Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 6:16-17 AFR83 [16] Daarby moet julle altyd geloof as skild in die hand hê, want daarmee sal julle al die brandpyle van die Bose kan afweer. [17] Sit verlossing as helm op en vat die swaard van die Gees, dit is die woord van God.
Gedagte vir die dag
Переглядів 29Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 6:14-15 AFR83 [14] Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe, die vryspraak deur God as borsharnas, [15] en die bereidheid om die evangelie van vrede te verkondig as skoene aan die voete.
Gedagte vir die dag
Переглядів 12Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 6:10-11 AFR83 [10] Verder nog dit: Soek julle krag in die Here en in sy groot mag. [11] Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.
Gedagte vir die dag
Переглядів 6Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 5:10-11 AFR83 [10] Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is, [11] en moenie meedoen aan die vrugtelose praktyke van die duisternis nie, maar stel dit eerder aan die kaak.
Gedagte vir die dag
Переглядів 4Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 5:15-16 AFR83 [15] Wees baie versigtig hoe julle lewe: nie soos onverstandige mense nie, maar soos verstandiges. [16] Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in 'n goddelose tyd.
Gedagte vir die dag
Переглядів 44Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 5:1-2 AFR83 [1] Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. [2] Lewe in liefde, soos Christus ons ook liefgehad en om ons ontwil sy lewe as 'n offergawe gegee het, ja, 'n offer wat vir God aanneemlik was.
Gedagte vir die dag
Переглядів 29Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 4:32 AFR83 [32] Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het.
Gedagte vir die dag
Переглядів 7Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 4:30 AFR83 [30] En moenie die Heilige Gees van God bedroef nie, want Hy het julle as die eiendom van God beseël met die oog op die verlossingsdag.
Gedagte vir die dag
Переглядів 4Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 4:29 AFR83 [29] Vuil taal moet daar nooit uit julle mond kom nie; praat net wat goed en opbouend is volgens die eis van omstandighede, sodat dit julle hoorders ten goede kan kom.
Gedagte vir die dag
Переглядів 17Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 4:17-18 AFR83 [17] In die Naam van die Here doen ek 'n ernstige beroep op julle: Moenie langer soos heidene lewe nie. Hulle gedagtes lei tot niks, [18] hulle verstand is verduister, en hulle het geen deel aan die lewe wat God skenk nie, omdat hulle hardnekkig in hulle onkunde volhard.
Gedagte vir die dag
Переглядів 22Місяць тому
Gedagte vir die dag: EFESIËRS 4:23-24 AFR83 [23] Julle gees en gedagtes moet nuut word; [24] lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.