- 6
- 24 128
Jacques Strydom
Приєднався 3 жов 2009
An Irish Blessing: Tuks Camerata jonges en die oues - Galakonsert 2023
An Irish Blessing: Tuks Camerata jonges en die oues - Galakonsert 2023
Переглядів: 406
Відео
Wild Dogs yelping
Переглядів 1,9 тис.11 років тому
These Wild Dogs are excited because they are about to be fed.
Olé! Olé!
Переглядів 13211 років тому
Informal rendition during the reunion of the Pretoria University Choir's 45 reunion and the launch of the book "Botone van 'n koorlewe" by Petru Grabe
Vir al die goue oomblikke - Petru Grabe
Переглядів 1 тис.11 років тому
Spontaneous rendition of the Afrikaans version by alumni of the Pretoria University Choir during the launch of Petru Grabe's book "Botone van 'n koorlewe" (Overtones of a choir life) on 20 June 2013
Irish Blessing / Slaan jou oë op na Hom toe - Petru Grabe
Переглядів 3,1 тис.11 років тому
Impromptu rendition by members of the Pretoria University Choir during the launch of the book by Petru Grabe "Botone van 'n koorlewe" on 20 June 2013
Aandgesang (Chris Lamprecht) - Petru Grabe
Переглядів 18 тис.11 років тому
Impromptu version sung by alumni of the Pretoria Children's Choir, Pretoira University Choir and Cantamus Corde at the occasion of the book lunch by Petru Grabe about his 40 years in the choir business
Pragtig, die den Heijer familie het dit in 2015 by ons 97 jarige moeder se Dankdiens gesing. Baie van die den Heijers het in kore gesing, en hierdie lied het daardeur bekend geword in die familie. Ook tydens die Laingsburg vloed het my oudste suster se 12 jarige dogter op die Pastorie se dak begin sing toe die vloedwaters huise om hulle weggespoel het. Hul pa, Ds Malan Jacobs se liggaam is nooit gevind nie, maar die res van hul het dit wonderbaarlik oorleef. Die Here het hul nog nooit gelos nie. Hul bestaan nou uit 44 lede. ❤❤❤❤❤
So van toepassing elke dag in n kind van God, se lewe. Kan ons ooit genoeg dankie sê. Ons Vader se genade is oorvloedig.
So kosbaar, pragt!Verlang jul Chris+ Elsa! Brunie
ua-cam.com/video/nibJT5KoqEE/v-deo.htmlsi=bPAbeuLKg-myqovu
Meevoerend ......pragtige ou gesang met soveel gesinsherinneringe......uit vyftigs-en-sestigs.
Baie dankie vd vasvang van hierdie (van vele) goue oomblikke ✨
Lieflik!!
Baie dankie
Verlang ek nou na my kinderdae
One of the most beautiful hymns.
Niks is beter as koor nie!