Harmonique  HJV
Harmonique  HJV
  • 15
  • 36 395
HARMONIQUE - YOU RAISE ME UP
HARMONIQUE - YOU RAISE ME UP
Переглядів: 2 115

Відео

HARMONIQUE YOU'RE STILL GOD
Переглядів 1,7 тис.2 роки тому
HARMONIQUE YOU'RE STILL GOD
HARMONIQUE GOD ON THE MOUNTAIN
Переглядів 4,6 тис.2 роки тому
HARMONIQUE GOD ON THE MOUNTAIN
ALL ABOUT THAT BASS
Переглядів 8822 роки тому
ALL ABOUT THAT BASS
DIE HERE WAG REEDS DAAR
Переглядів 5 тис.2 роки тому
DIE HERE WAG REEDS DAAR
GOD VAN WONDERS
Переглядів 6 тис.2 роки тому
GOD VAN WONDERS
YES I KNOW
Переглядів 3,7 тис.2 роки тому
YES I KNOW
SOLI DEO GLORIA
Переглядів 2,3 тис.2 роки тому
SOLI DEO GLORIA
AITSA
Переглядів 1,4 тис.2 роки тому
AITSA
TRY EVERYTHING
Переглядів 4062 роки тому
TRY EVERYTHING
BUDAPEST
Переглядів 9242 роки тому
BUDAPEST
GOD WILL TAKE CARE OF YOU
Переглядів 2 тис.2 роки тому
GOD WILL TAKE CARE OF YOU
DIESELFDE SON
Переглядів 2,4 тис.2 роки тому
DIESELFDE SON
GEBED
Переглядів 1,7 тис.2 роки тому
GEBED

КОМЕНТАРІ

  • @MichaelWeyers-u3q
    @MichaelWeyers-u3q 2 місяці тому

    Net een woord pragtig

  • @anjofourie7813
    @anjofourie7813 4 місяці тому

    So pragtig🙌🙌🙌

  • @JonathanBouwer
    @JonathanBouwer 5 місяців тому

    Asemrowend mooi.

  • @JonathanBouwer
    @JonathanBouwer 5 місяців тому

    Asemrowend mooi

  • @imkerhoogenhout6711
    @imkerhoogenhout6711 6 місяців тому

    Is die bladmusiek dalk beskikbaar?

  • @attiecoetzee2740
    @attiecoetzee2740 6 місяців тому

    Dis pragtig - kan nie ophou om daarna te uister nie. Doen wondere vir my gemoed.

  • @JonathanBouwer
    @JonathanBouwer 7 місяців тому

    Baie mooi.

  • @Anton-bw3yi
    @Anton-bw3yi 8 місяців тому

    pragtig

  • @WalterWright-z8i
    @WalterWright-z8i 11 місяців тому

    Hierdie meisieskoor van John Vorsteris uiters talentvol Ek verstaan Ernie het ook gehelp Ek hoop van hulle volg n sang loopbaan na skool

  • @WalterWright-z8i
    @WalterWright-z8i 11 місяців тому

    Which of these girls followed asinging career after school

  • @LeonieKirsten-c3w
    @LeonieKirsten-c3w Рік тому

    Kan ons moontlik die bladmusiek kry vir hierdie lied om vir ons koor aan te leer asb?

  • @KarelAnthonissen-g4u
    @KarelAnthonissen-g4u Рік тому

    Moenie bang wees vir môre nie Elke nuwe dag het son Môre bring dalk engele Môre draai als om Moenie wegraak in gister nie Hou aan glo en hou aan hoop En as jou hart nie langer kan nie Laat die Here voor jou loop Jy gaan seer kry in jou lewe Jy gaan baie lesse leer Jy moet weet daar is 'n rede Dat die Here dit nie keer As jy voel of jy alleen is En jou skippie doelloos vaar Moenie bang wees vir môre nie Want die Here wag reeds daar Nie almal hoef te weet nie Net jy hoef te verstaan Omdat die ware waarheid Met God se spore gaan Moenie wegraak in gister nie Hou aan glo en hou aan hoop En as jou hart nie langer kan nie Laat die Here voor jou loop Jy gaan seerkry in jou lewe Jy gaan baie lesse leer Jy moet weet daar is 'n rede Dat die Here dit nie keer As jy voel of jy alleen is En jou skippie doelloos vaar Moenie bang wees vir môre nie want die Here wag reeds daar Oe, en jy sal seer kry in jou lewe En jy gaan baie lesse leer Oe, jy moet weet daar is 'n rede Dat die Here dit nie keer As jy voel of jy alleen is En jou skippie doelloos vaar Moenie bang wees vir môre nie Want die Here wag reeds daar

  • @KarelAnthonissen-g4u
    @KarelAnthonissen-g4u Рік тому

    Daar's 'n rede hoekom laaste lag so dom is As jou padjie self maar lekker skeef en krom is Daar's 'n rede hoekom klippe gooi so dwaas is As jou drie verdieping huis van glas gemaak is Daar's 'n rede hoekom kan nie lankal dood is En al die ou koeie nog in die sloot is Daar's 'n rede hoekom agter os in die kraal is En ons gras in die somer groen en in die winter vaal is Dis diesel'e son wat oor ons almal skyn Dis hoe hy gee wat my verbaas Diesel'e water wat uit my swembad verdwyn Reën more op jou plaas Dis diesel'e wind wat deur ons drome waai Soos gisteraand deur die Drakensberg Diesel'e hand wat ons wêreld laat draai Wys vir jou en my die weg Daar's 'n rede hoekom gister nou verby is En more nog 'n dag reis ver se ry is Daar's 'n rede hoekom nou die beste tyd is Om te keer dat jy jou beste friende kwyt is Daar's 'n rede hoekom ons nog aan die leef is Probeer om te vergeef soos ons vergeef is Daar's 'n rede hoekom soveel skuld betaal is Vir 'n wêreld wat so wyd en ver verdwaal is Dis diesel'e son wat oor ons almal skyn Dis hoe hy gee wat my verbaas Diesel'e water wat uit my swembad verdwyn Reën more op jou plaas Dis diesel'e wind wat deur ons drome waai Soos gisteraand deur die Drakensberg Diesel'e hand wat ons wêreld laat draai Wys vir jou en my die weg Daar's 'n rede hoekom ons nog aan die leef is Probeer om te vergeef soos ons vergeef is

  • @KarelAnthonissen-g4u
    @KarelAnthonissen-g4u Рік тому

    Jy kan die storms nie beheer nie Jy kan die sonlig nooit verdoof Jy kan die branders nie beteul nie Of beveel om oop te kloof Kan die vis en brood vir mense nie vermeerder Of op water loop Ons dien 'n God van wonders Jy kan die blinde nie laat sien nie Of verlamdes weer laat loop Jy kan die dowes nie laat hoor nie Of kan jy siekes dalk genees? Jy kan 'n hart van klip nie breek met al jou woorde Ons Here kan Ons dien 'n God van wonders As ek in die aand na die sterre kyk En ek sien die maan wat helder skyn Dan weet ek as die oggend breek Is dit weer 'n nuwe wonder So gaan elke dag by ons verby Met soveel wat gebeur om jou en my My Here leef Ons dien 'n God van wonder Hy kan die wentelbane vashou Hy kan die sterre laat verskiet Wie kan die lewe wek en vorm In 'n leë moederskoot? U hou die kosmos in die holte van Sy hande Die Here leef Ons dien 'n God van wonders As ek in die aand na die sterre kyk En ek sien die maan wat helder skyn Dan weet ek as die oggend breek Is dit weer 'n nuwe wonder So gaan elke dag by ons verby Met soveel wat gebeur om jou en my My Here leef Ons dien 'n God van wonder As ek in die aand na die sterre kyk En ek sien die maan wat helder skyn Dan weet ek as die oggend breek Is dit weer 'n nuwe wonder So gaan elke dag by ons verby Met soveel wat gebeur om jou en my My Here leef Ons dien 'n God van wonder My Here leef Ons dien 'n God van wonders

    • @LeonieKirsten-c3w
      @LeonieKirsten-c3w Рік тому

      Kan ons asb die bladmusiek(note-transkripsie) vir hierdie lied aanvra om dit vir ons koor aan te leer?

    • @KarelAnthonissen-g4u
      @KarelAnthonissen-g4u Рік тому

      @@LeonieKirsten-c3w Jammer, ek het dit nie. Die teks het ek by Willie Joubert gevind. Hy is die oorspronklike sanger, dink ek. Dit is 'n pragtige lied, is dit nie?

  • @johandeklerk2621
    @johandeklerk2621 Рік тому

    Voedsel vir die siel🎉

  • @mariabuys5831
    @mariabuys5831 Рік тому

    Hierdie pragtige lied beteken bir my so baie op dae soos vandag. Voel alleen rn baie eensaam. Besef dan ek is mie Alleen nie

  • @kalliegroenewald-wr5pw
    @kalliegroenewald-wr5pw Рік тому

    Pragtig verby .

  • @wilnastoffberg3390
    @wilnastoffberg3390 Рік тому

    Beautiful ❤️, but where can I download it?

  • @MorgieeeePops
    @MorgieeeePops Рік тому

    I love love this song

  • @monicavanheerden-dy6cg
    @monicavanheerden-dy6cg Рік тому

    Pragtig🙏

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 Рік тому

    Fantasties girls

  • @gerhardspangenberg9263
    @gerhardspangenberg9263 Рік тому

    Beautiful

  • @jenniferdempsey6253
    @jenniferdempsey6253 Рік тому

    Beautiful song and singing 🙏🏻

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Baie mooi julle

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Puik julle

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Puik julle

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Die mooiste weergawe, pragtig julle

  • @llewellynhanekom6682
    @llewellynhanekom6682 2 роки тому

    Pragtig julle

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Baie goed gedoen

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Fintasties girls

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Fantasties

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Puik

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Fantasies, is daar cd's beskikbaar?

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Baie mooi, Mal hier oor

  • @blackieswart7925
    @blackieswart7925 2 роки тому

    Fantasties julle

  • @annamariebecker510
    @annamariebecker510 2 роки тому

    Beautiful!! Super Angel voices!!🙏

  • @kotieviljoen7559
    @kotieviljoen7559 2 роки тому

    Gaan ons asb. ook van 2022 se opnames sien ASB.