Anker - Every Nation Brits
Anker - Every Nation Brits
  • 228
  • 14 030

Відео

Sondagdiens 13 Oktober 2024 | Verbond | Johann van Heerden
Переглядів 4719 годин тому
Johann van Heerden het die week bedien oor Verbond. Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig. Anker Groete⚓️
Sondagdiens 06 Oktober 2024 | Een Hartklop | Johann van Heerden
Переглядів 3814 днів тому
Johann van Heerden het die week bedien oor Een Hartklop. Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig. Anker Groete⚓️
Sondagdiens 29 September 2024 | Die Vrees van die Here | Johann van Heerden
Переглядів 5821 день тому
Johann van Heerden het die week bedien oor die vrees van die Here. Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig. Anker Groete⚓️
Sondagdiens 22 September 2024 | 'n Nuwe Denkwyse | Johann van Heerden
Переглядів 7328 днів тому
Johann van Heerden het die week bedien oor 'n Nuwe Denkwyse Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig. Anker Groete⚓️
Sondagdiens 15 September 2024 | Die Woord, Geloof en Werke | Johann van Heerden
Переглядів 59Місяць тому
Johann van Heerden het die week bedien oor Woord, Geloof en Werke. Ons bid dat die woord jou sal stig en bemoedig. Anker Groete
Sondagdiens 08 September 2024 | Volmaakte Vrede | Jannie Lategan
Переглядів 81Місяць тому
Jannie Lategan het die week bedien oor volmaakte vrede en het ń paar sleutels met ons gedeel om ons toe te rus. Ons kan dankbaar wees dat volmaakte vrede nie afhang van ons omstandighede nie, maar staan vas in wie God is. Mag ons lewens gevul wees met die volmaakte vrede wat slegs in God gevind kan word! Anker groete⚓️
Sondagdiens 01 September 2024 | Uit 'n dankbare hart loof ons U | Johann van Heerden
Переглядів 53Місяць тому
Johann van Heerden het die week bedien dat ons God uit 'n dankbare hart moet loof. Mag ons altyd harte vol dankbaarheid hê oor dit wat die Here in ons lewens doen! Anker groete⚓️
Sondagdiens 25 Augustus 2024 | God is regverdig | Johann van Heerden
Переглядів 54Місяць тому
Johann van Heerden het die week bedien oor die regverdigheid van God en hier is een van die punte wat hy aangeraak het: "⁠Is dit regverdig dat God nie dalk al ons vrae op aarde gaan beantwoord nie?" Ons vertrou dat die woord jou sal stig en bemoedig Luister gerus! Anker groete⚓️
Sondagdiens 18 Augustus 2024 | Vergifnis | Pieter Badenhorst
Переглядів 1072 місяці тому
Pieter Badenhorst het Sondag bedien oor die belangrikheid van vergifnis. Ons glo en vertrou dat sy getuienis jou sal seën. Anker Groete⚓️
Sondagdiens 11 Augustus 2024 | Wat is ons reaksie teenoor die Waarheid? | Johann van Heerden
Переглядів 562 місяці тому
Johann het die week bedien oor ons reaksie op die Waarheid en het die volgende drie punte aangeraak: 1. Waarheid veroorsaak aksie. 2. ⁠Waarheid verander ons perspektief. 3. ⁠Hou ons van die waarheid of is ons lief vir die waarheid. ua-cam.com/video/mKbHFMADh8Y/v-deo.htmlsi=bJ8qYHARfF88aMaO Anker groete⚓️
Sondagdiens 04 Augustus 2024 | Is Jesus genoeg? | Johann van Heerden
Переглядів 1292 місяці тому
Johann het die week bedien oor Lukas 11:29-36 en het die volgende drie punte aangeraak: 1. Is Jesus genoeg? 2. ⁠Is jy bereid om Jesus se lig te laat skyn 3. ⁠Is jy leeg genoeg om gevul te word met lig?
Sondagdiens 28 Julie 2024 | Die volgende hoofstuk | Johann van Heerden,
Переглядів 562 місяці тому
Dit was waarlik 'n spesiale diens gewees waar ons nuwe herderspaar afgesonder is by die gemeente! Jannie Lategan en Andre de Jager het bedien oor die oorhandiging van die mantel en verwys na Paulus en Timoteus. Jannie het ons elkeen uitgedaag om te kyk na wie is ons Timoteus wat kan lei en opbou. Verder het Andre die nuwe herderspaar bemoedig met 'n paar belangrike punte oor hoe om die kerk te ...
Sondagdiens 21 Julie 2024 | Hoe lyk jou gras? | Bennie Botha
Переглядів 463 місяці тому
Ons was bevoorreg gewees om hierdie Sondag na die woord te kon luister wat Bennie Botha gebring het. Bennie het die vergelyking getref dat; ‘n mooi grasperk voorbereidings, sorg en omgee vereis. Dieselfde geld vir ons geestelike lewens dat ons mekaar moet bystaan terwyl ons groei. Hy het verder gedeel dat ons in heiligheid moet wandel en konstant ons wortels moet verdiep. Mag ons mense wees wat...
Sondagdiens 07 Julie 2024 | Wat is jou woord werd? | Johann van Heerden.
Переглядів 853 місяці тому
In hierdie Sondag se diens is ons bedien oor die gewig van ons woorde. Johann van Heerden het bedien oor hoe waardevol ons woorde vir ons moet wees. Hy het gedeel dat ons as gelowiges daarop moet let om in integriteit te leef teenoor ander mense sowel as teenoor God. Hy het verder gedeel dat God eerste getrou is aan Sy Woord en dat Sy Woord keer op keer betroubaar gevind word. Daarom kan ons na...
Sondagdiens 30 Junie 2024 | Wat is jou naam werd? | Jannie Lategan
Переглядів 703 місяці тому
Sondagdiens 30 Junie 2024 | Wat is jou naam werd? | Jannie Lategan
Sondagdiens 23 Junie 2024 | Die Kruis en die Koninkryk | Gerhard van Zyl
Переглядів 643 місяці тому
Sondagdiens 23 Junie 2024 | Die Kruis en die Koninkryk | Gerhard van Zyl
Sondagdiens 16 Junie 2024 | Die oorgange van die lewe | Braam Janse van Rensburg
Переглядів 704 місяці тому
Sondagdiens 16 Junie 2024 | Die oorgange van die lewe | Braam Janse van Rensburg
Sondagdiens 09 Junie 2024 | Die Koninkryk moet groei | Andre de Jager
Переглядів 1244 місяці тому
Sondagdiens 09 Junie 2024 | Die Koninkryk moet groei | Andre de Jager
Sondagdiens 02 Junie 2024 | 'n Nuwe seisoen | Gerhard van Zyl
Переглядів 934 місяці тому
Sondagdiens 02 Junie 2024 | 'n Nuwe seisoen | Gerhard van Zyl
Sondagddiens 26 Mei 2024 | 'n Geskenk word altyd ontvang en is nooit te koop nie | Gerhard van Zyl
Переглядів 634 місяці тому
Sondagddiens 26 Mei 2024 | 'n Geskenk word altyd ontvang en is nooit te koop nie | Gerhard van Zyl
Sondagdiens 19 Mei 2024 | Pinkster Sondag | Gerhard van Zyl
Переглядів 365 місяців тому
Sondagdiens 19 Mei 2024 | Pinkster Sondag | Gerhard van Zyl
Sondagdiens 12 Mei 2024 | Geestelike Familie | Deborah De Beer
Переглядів 515 місяців тому
Sondagdiens 12 Mei 2024 | Geestelike Familie | Deborah De Beer
Sondagdiens 05 Mei 2024 | Die skoene van bereidheid | Gerhard van Zyl
Переглядів 645 місяців тому
Sondagdiens 05 Mei 2024 | Die skoene van bereidheid | Gerhard van Zyl
Sondagdiens 28 April 2024 | Die borsharnas van geregtigheid | Henro Pretorius
Переглядів 515 місяців тому
Sondagdiens 28 April 2024 | Die borsharnas van geregtigheid | Henro Pretorius
Sondagdiens 21 April 2024 | Die skild en die swaard | Gerhard van Zyl
Переглядів 716 місяців тому
Sondagdiens 21 April 2024 | Die skild en die swaard | Gerhard van Zyl
Sondagdiens 14 April 2024 | Leef jy invloed uit of word jy beïnvloed? | Mauritz Zietsman
Переглядів 566 місяців тому
Sondagdiens 14 April 2024 | Leef jy invloed uit of word jy beïnvloed? | Mauritz Zietsman
Sondagdiens 07 April 2024 | Vertel jou storie | Gerhard van Zyl
Переглядів 616 місяців тому
Sondagdiens 07 April 2024 | Vertel jou storie | Gerhard van Zyl
Opstanding Sondag diens 31 Maart 2024 | Aanskou die Leeu | Gerhard van Zyl
Переглядів 586 місяців тому
Opstanding Sondag diens 31 Maart 2024 | Aanskou die Leeu | Gerhard van Zyl
Goeie Vrydag diens 29 Maart 2024 | Aanskou die Lam | Gerhard van Zyl
Переглядів 436 місяців тому
Goeie Vrydag diens 29 Maart 2024 | Aanskou die Lam | Gerhard van Zyl

КОМЕНТАРІ

  • @mariabrewis4
    @mariabrewis4 2 місяці тому

    Dankie, dankie, dankie, wat n ongelooflike getuienis. Mag ons almal God gehoorsaam en die wat teen ons sondig, vergewe - want ons wil ander se vergifnis ook hê. Mag God jou seën.

  • @mariabrewis4
    @mariabrewis4 2 місяці тому

    Dankie vir die inspirerende boodskap

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 11 місяців тому

    Amen

  • @mandabarnard2
    @mandabarnard2 Рік тому

    Fenominale woord! Waardering! Hierdie woord is so noodsaaklik vir 'n tyd soos hierdie.

  • @rockyfanatics5828
    @rockyfanatics5828 2 роки тому

    TREFFEND!! Baie dankie vir die diens! Hou so aan!

  • @altakruger9091
    @altakruger9091 3 роки тому

    Wie is jou broer? Jou Christen broer of jou bloed broer?

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 3 роки тому

    Ruah blaas U asem met lig deur my

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 3 роки тому

    Hoe groot is U. Ek loof U.

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 3 роки тому

    Amen. Dankie Jesus ek loof U. Lam van God sodat ek mag lewe en ook voor Abba mag nader en kniel. Hoe groot is U.

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 3 роки тому

    Amen en amen.

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 3 роки тому

    Dankie vir my voete Here. Seen my voete met meer bereidheid.

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 3 роки тому

    Here deponeer opnuut in my n hart... Maak my n dienaar van U... N dissipel met vuur in my.

  • @Jesusistheartist
    @Jesusistheartist 4 роки тому

    I Will Wait For You (Psalm 130) - Shane & Shane (Lyrics) ua-cam.com/video/dX2_v-8_HpE/v-deo.html

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 4 роки тому

    Ek sal vir seker hierdie boodskap onthou. Dankie. Amen.

  • @nancypotgieter3961
    @nancypotgieter3961 4 роки тому

    Dankie Koning Skepper ek is waardig in U.

  • @christeldutoit1249
    @christeldutoit1249 4 роки тому

    Wat 'n Troos.