Herman Breytenbach
Herman Breytenbach
  • 198
  • 13 372
Tema: Halloween? Is ons eer-stelers of eer- soekers van God?
Tema: Halloween? Is ons eer-stelers of eer- soekers van God?
Переглядів: 4

Відео

Tema: Aan wie se kant is God nou eintlik?
Переглядів 8314 годин тому
Tema: Aan wie se kant is God nou eintlik?
Tema: Fases van Geloof.
Переглядів 9714 днів тому
Tema: Fases van Geloof.
Tema: My worsteling met God.
Переглядів 8621 день тому
Tema: My worsteling met God.
Tema: Ek wil my laat oordoop.
Переглядів 80Місяць тому
Tema: Ek wil my laat oordoop.
25 September 2024
Переглядів 24Місяць тому
25 September 2024
Skriflesing: 1 Kronieke 4:9-10. Tema: Is die gebed van Jabes 'n soort toormiddel?
Переглядів 78Місяць тому
Skriflesing: 1 Kronieke 4:9-10. Tema: Is die gebed van Jabes 'n soort toormiddel?
Tema: Was jy al eensaam?
Переглядів 209Місяць тому
Tema: Was jy al eensaam?
Skriflesing: Prediker 3:1-8. Tema: Lewe die lewe!
Переглядів 96Місяць тому
Skriflesing: Prediker 3:1-8. Tema: Lewe die lewe!
Tema: Die Liefde is.....Skriflesing: 1 Korinthiërs 13
Переглядів 842 місяці тому
Tema: Die Liefde is.....Skriflesing: 1 Korinthiërs 13
Tema: Sien vs In--Sien. Skriflesing: Psalm 139.
Переглядів 962 місяці тому
Tema: Sien vs In Sien. Skriflesing: Psalm 139.
Tema: Wanneer weet 'n mens jy mors jou tyd?
Переглядів 1152 місяці тому
Tema: Wanneer weet 'n mens jy mors jou tyd?
Tema: Mag ek oor God praat?
Переглядів 652 місяці тому
Tema: Mag ek oor God praat?
God verander die minus in 'n plus.
Переглядів 1123 місяці тому
God verander die minus in 'n plus.
Ruik Christene of Stink hulle?
Переглядів 1033 місяці тому
Ruik Christene of Stink hulle?
Tema: Ons is kleipotte wat die Skat van Jesus in ons dra.
Переглядів 1293 місяці тому
Tema: Ons is kleipotte wat die Skat van Jesus in ons dra.
Ds Jakobus getuig.
Переглядів 1833 місяці тому
Ds Jakobus getuig.
Tema: Het God nog 'n plan met my lewe?
Переглядів 1334 місяці тому
Tema: Het God nog 'n plan met my lewe?
Tema: Die Persoon en werk van die Heilige Gees.
Переглядів 1144 місяці тому
Tema: Die Persoon en werk van die Heilige Gees.
Tema: Die leer-kurwes van die lewe.
Переглядів 984 місяці тому
Tema: Die leer-kurwes van die lewe.
Tema: Lewe jy ook net vir jouself?
Переглядів 1025 місяців тому
Tema: Lewe jy ook net vir jouself?
Skriflesing: Psalm 8. Tema: Hoekom lewe ons?
Переглядів 695 місяців тому
Skriflesing: Psalm 8. Tema: Hoekom lewe ons?
Tema; Die lewe is vir my.........
Переглядів 985 місяців тому
Tema; Die lewe is vir my.........
TEMA: GEE ONS REGTIG OM VIR MEKAAR?
Переглядів 1195 місяців тому
TEMA: GEE ONS REGTIG OM VIR MEKAAR?
Skriflesing: Habbakuk 1:12-17, 2:1-4, Tema: Is dit die moeite werd om God te dien?
Переглядів 435 місяців тому
Skriflesing: Habbakuk 1:12-17, 2:1-4, Tema: Is dit die moeite werd om God te dien?
05 May 2024
Переглядів 6175 місяців тому
05 May 2024
Tema: Waar staan jy met God?
Переглядів 3006 місяців тому
Tema: Waar staan jy met God?
Tema: Skep moed want die Here is by julle.
Переглядів 2536 місяців тому
Tema: Skep moed want die Here is by julle.
Tema: Skep moed want God is by ons.
Переглядів 3786 місяців тому
Tema: Skep moed want God is by ons.
Tema:Hoekom sou jy sê is jy "n Christen?
Переглядів 2817 місяців тому
Tema:Hoekom sou jy sê is jy "n Christen?

КОМЕНТАРІ

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie4 27 днів тому

    Baie baie mooi en kosbaar. Dankie vir bemoediging en inspirasie. 🙏🙏🙏

  • @watchman243
    @watchman243 Місяць тому

    Amen! 🙏🙏Dit is baie insiggewend. Baie dankie Ds Herman 💗💗

  • @watchman243
    @watchman243 2 місяці тому

    Baie dankie vir hierdie boodskap ✝🙏

  • @inadreyer4741
    @inadreyer4741 3 місяці тому

    Dankie Herman

  • @lionegberts
    @lionegberts 3 місяці тому

    Heel erg bedankt voor uw boodschap. Gods zegen in Jezus Naam

    • @hermanbreytenbach3716
      @hermanbreytenbach3716 3 місяці тому

      @@lionegberts Hartelijk bedankt. Mis emailtjie is hbreyten@lantic.net

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie4 3 місяці тому

    Baie dankie vir die bemoedigende, kosbare boodskap. 🙏🙏🙏

  • @erikavisagie4
    @erikavisagie4 4 місяці тому

    Hierdie boodskap was so spesiaal, net vir my. Baie baie dankie. Alle lof dank en eer aan Koning Jesus. Mag Hy jou ook ryklik seën. 🙏🙏🙏

  • @watchman243
    @watchman243 4 місяці тому

    My boetie het 'n week voor hy na die Here toe is vir my 'n kort klankgreep gestuur. Ek het nie geweet ek het net 6 dae met hom oor nie, hy het dit ook nie geweet nie, maar daardie klankgreep is my broer se nalatenskap: "if you have expanded the love in the world, you have led a successful life; every moment of love we create gathers significance into its own miracle." Daardie woorde dra my

  • @watchman243
    @watchman243 4 місяці тому

    Baie dankie vir hierdie boodskap. Dit gee 'n belangrike perspektief.

  • @watchman243
    @watchman243 5 місяців тому

    Baie dankie, Ds Herman. Dit is moeilik om vir hulp te vra as mens swaar kry, want mens word dadelik onsigbaar as jy swaar het. Self op YT, wat oor die wereld preke het, is daar min wat praat oor werkilke beproewing. Baie dankie vir die Woord en ook die bemoediging.

  • @BeaGeldenhuys
    @BeaGeldenhuys 5 місяців тому

    Ek bid vir jou volle herstel. Baie mense het jou nog nodig in diens van ons Almagtige Koning

  • @angelicareyneke4179
    @angelicareyneke4179 5 місяців тому

    Dankie Herman....U het van my ook gepraat vanaand. Mag God u ryklik Seën. Baie sal Jesus, Jesus, maar ek sal hulle nie ken nie..

  • @inadreyer4741
    @inadreyer4741 6 місяців тому

    Herman. Ek verstaan!

  • @watchman243
    @watchman243 6 місяців тому

    Amen! Baie dankie vir hierdie diep persoonlike boodskap. Dit is 'n onderwerp wat baie predikers van wegskram en tog is dit 'n vraagstuk wat so baie mense mee worstel in hierdie tyd. As die Here Jesus kritiek gespreek het, was dit teen die kerklikes van die tyd wat so ver van die wil van God gedwaal het. 2000 jaar later, en niks het verander nie. Nog verder terug het David al geskryf "Vir my liefde behandel hulle my vyandig, terwyl ek tog gedurig bid. En hulle het my kwaad vir goed opgelê en haat vir my liefde." As mens met iemand probeer praat oor die onreg wat jou aangedoen is, praat mense so maklik oor "vergewe." "Laat dit afrol; draai die ander wang," soveel so dat die woord byna betekenis verloor. Dit is tog so maklik om 'n ander te vermaan om "te vergewe" eerder as om die onreg aan te spreek. En ja, die opdrag om te vergewe is daar, maar soos jy ook in hierdie belydenis se, glo ek nie *dis* wat God bedoel nie; Hy stop immers nie daar nie, Hy gaan verder en se "want aan *MY* kom die vergelding toe." So ook skryf David in Psalm 109, "As hy geoordeel word, laat hom as skuldige uitgaan, en laat sy gebed sonde word. Laat sy dae min wees; laat 'n ander sy amp neem." Die Here sien, en die onreg sal gewreek word. Soos jy uitwys, is one enigste taak om vas te hou aan die liefde van God, want dit hou stand al haat mense ons hoe.

  • @MarleneVisser-w5y
    @MarleneVisser-w5y 7 місяців тому

    Ai .....christen ..beteken .... net volger van Christus ❤❤❤❤❤❤❤

  • @inadreyer4741
    @inadreyer4741 8 місяців тому

    Dankie Herman

  • @Louwan
    @Louwan Рік тому

    Lukas 10 vers 9

  • @irengainsford4817
    @irengainsford4817 Рік тому

    Amen Prys Ons Konning Hemmels Vader so waar

  • @catharinavolschenk5710
    @catharinavolschenk5710 Рік тому

    Dankie vir n wonderlike boodskap waardeer geseende daggie groete

  • @katrienvanheerden4177
    @katrienvanheerden4177 Рік тому

    Dankie Dr Herman

  • @ralphbarnard8969
    @ralphbarnard8969 2 роки тому

    Dankie DS Herman,

  • @catharinavolschenk5710
    @catharinavolschenk5710 2 роки тому

    Naand Herman, ek is so bly ek is ook n beeld van God. Ongelooflike preek Baie dankie waardeer. Geseende nag 🙏🙏

  • @erikaslabbert9572
    @erikaslabbert9572 2 роки тому

    Skitterend Herman

  • @susandejong3961
    @susandejong3961 2 роки тому

    No comment!!!

  • @ronneydittrich8991
    @ronneydittrich8991 3 роки тому

    No no

  • @danielpieterse2779
    @danielpieterse2779 4 роки тому

    Baie,baie dankie Herman vir die wonderlike boodskap wat die Here vir ons via jou vir ons gestuur het. Ek het opnuut besef hoe dikwels ek die huisreëls oortree en Jesus bedroef. Maar jou boodskap vandag het my opnuut voor die bots begryp en weer teruggebring op die weë van die Here. Hierdie preke tydens die COVID19 tydperk moet jy veilig bewaar want dit is kosbaarder as baie mossies. Groete en ek en Sonja bid vir jou die krag van Jesus toe.