- 8
- 27 449
Pieter Strydom
Приєднався 23 чер 2017
Singer & Songwriter
Ek Is Daar - Pieter Strydom
Stroom die liedjie hier: bit.ly/EkIsDaar
UITGEWERS BESONDERHEDE
Skrywer & komponis: Riaan Benade
Vervaardiger: Murray Lubbe (Hit Factory Records)
Uitgewer: Coleske Artists Publishing
PIETER STRYDOM DEEL HARTOERENDE LIED AAN SY DOGTERTJIE
Enige persoon kan getuig dat jou hele wêreld verander wanneer jy ‘n ouer word. Jou hart ervaar ‘n ander tipe liefde - ‘n liefde wat jou hart wil laat bars. Dit is presies hoe Pieter Strydom gevoel het toe hy sy dogtertjie, Skylin vir die eerste keer in sy arms vasgehou het.
Dit is die inspirasie agter sy splinternuwe treffer, Ek Is Daar. “Jou oë gaan oop en die wêreld kry ‘n nuwe kleur. Dit is ‘n liefde wat jy nie vir iemand kan beskryf nie,” vertel hy met deernis in sy oë. Die liefde vir sy dogtertjie borrel uit hom uit en hy wou baie graag dit uitdruk in ‘n liedjie wat hy ook eendag vir haar kan speel as sy ouer is. En moontlik self ‘n ouer word.
“Ek het my hart met Riaan Benande gedeel en hom vertel wat ek ingedagte het. Ek was baie opgewonde toe hy instem om die liedjie vir my te skryf,” sê hy. “Hy het die woorde so mooi neergepen en my hart netso op papier neergelê.” Ek Is Daar is vervaardig deur die Murray Lubbe van Hit Factory Records, een van die top vervaardigers in die land. “Ek wil die heel beste vir my dogtertjie gee en is so dankbaar dat twee van die heel bestes in die musiekbedryf by die liedjie betrokke was.”
Ek Is Daar se musiekvideo is ook onlangs verfilm deur die voormalige NRG-lid, Abel Knobel. Dié musiekvideo is geskiet by die pragtige Pecanwood golflandgoed in Hartebeespoortdam en word kort na die enkelsnit bekendgestel.
Die liedjie is ‘n belofte aan sy meisiekind dat hy altyd daar vir haar sal wees. “Net om haar in my lewe te hê is ‘n voorreg, ek sal my lewe vir haar gee en haar beskerm maak nie saak wat gebeur nie”. En die belofte sal hy hou tot hy eendag sy kitaar op aarde moet neerlê en vir haar liedjies uit die hemel moet sing.
MEDIA NAVRAE
TANYA ACKERMANN - 012 751 3601 - tanya@copmedia.co.za

Переглядів: 11 551
Відео
Wag vir n oomblik
Переглядів 1,1 тис.5 років тому
Liefdes lied geskryf deur carle van deventer en opgneem deur Christie schutte
Hart van n boer
Переглядів 1,5 тис.5 років тому
Hart van n boer is gekryf deur rinel day en is republished deur star tracks.
Ons klaar Streep getrek....in die sand...
Love die lied
Pragtig
Wanneer hoor ek van jou nuwe songs neef
Sê belowe 😉
🤣😘
Love jou songs meneer 🎶👌
Pragtig ❤️❤️❤️❤️
Baie mooi stem en liedtjie🌻🌼
Lekker sokkie met die liedtjie🌼🌻💃
Baie mooi🌻🌼
Baie mooi🌼🌻
Lekker my maat
Ja, ons veg ook vir ons kids, amper. 17 en 14.mooi lied🙏🙏👌
Sooooo oulaQiiees🤩🤩
Lekker lekkerrrrrr :-)
Beautiful
🙏🏻beautiful