NG Kerk Montana
NG Kerk Montana
  • 403
  • 34 470
Erediens 9 Februarie 2025
Erediens 9 Februarie 2025_ Die Kuns van wag_ Jesaja 40:28-31 (2020 vert)
Переглядів: 54

Відео

7 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
Переглядів 172 години тому
7 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
6 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
Переглядів 94 години тому
6 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
5 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
Переглядів 197 годин тому
5 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
4 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
Переглядів 449 годин тому
4 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
3 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
Переглядів 1412 годин тому
3 Feb Wandel in die Woord olv Ds Carli Fourie
Erediens 2 Februarie 2025
Переглядів 29816 годин тому
Erediens 2 Februarie 2025_ Erken dat die Here God is_ Psalm 100 (2020 vert)
31 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 1619 годин тому
31 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
30 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 3221 годину тому
30 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
29 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 20День тому
29 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
28 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 22День тому
28 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
27 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 21День тому
27 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Erediens 26 Januarie 2025
Переглядів 25114 днів тому
Erediens 26 Januarie 2025_ Die wet as spieël, die evangelie as hoop_ Matteus 22:34-40
24 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
Переглядів 6214 днів тому
24 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
23 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
Переглядів 1414 днів тому
23 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
22 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
Переглядів 3314 днів тому
22 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
21 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
Переглядів 2714 днів тому
21 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
20 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
Переглядів 3014 днів тому
20 Jan Wandel in die Woord olv Karla Smit
Erediens 19 Januarie 2025
Переглядів 29121 день тому
Erediens 19 Januarie 2025
17 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
Переглядів 4121 день тому
17 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
16 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
Переглядів 4021 день тому
16 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
15 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
Переглядів 3821 день тому
15 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
14 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
Переглядів 3521 день тому
14 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
13 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
Переглядів 4521 день тому
13 Jan Wandel in die Woord olv Ds Bennie Powell
Erediens 12 Januarie 2025
Переглядів 33728 днів тому
Erediens 12 Januarie 2025
10 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 6928 днів тому
10 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
9 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 6328 днів тому
9 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
8 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 37Місяць тому
8 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
7 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 99Місяць тому
7 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
6 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz
Переглядів 48Місяць тому
6 Jan Wandel in die Woord olv Dr Johan Scholtz

КОМЕНТАРІ

  • @isiseshisewebhu
    @isiseshisewebhu 2 дні тому

    Demone? Moenie die Satan al die eer gee nie; die vlees doen kwaad op sy eie. Dink maar aan die dronk NG dominee wat skei en hoe haar kollegas en kerk te slapgat is om op te tree; sy word beskerm terwyl sy lewens verwoes elders. 1 Kor 5:9-12 is mos nie in die Bybel nie. Ruk die kerk reg, skud die ding wakker! Die kerk het sy profetiese stem verloor. Ruk dit reg!

  • @SusanSchoeman-i8o
    @SusanSchoeman-i8o 6 днів тому

    Baie dankie Johan. Jy het saam met ons enkel groep gestap. Dink dit was eetste en laaste enkel groep. Dit was daar rondom 1999. Magda. Truida en ek Susan ens,was deel van groep Jy en Marius was kosbaar met jul hulp en gebede vir ons hetstel. Mooi aand vir jou

  • @rianaprins238
    @rianaprins238 6 днів тому

    Dankie Johan, die diens het vir my baie beteken.

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 9 днів тому

    Vandag dit gelees... want ek het n kar gesien met n nommer plaat 554 GEN... (Texas) toe ek terug is by die huis , voel ek daar moet iets in wees in of 5.4 of 5.5 of Gen 4.5 so werk GOD met ons >>> Dankie Dr Johan Scholz

  • @Fanta700
    @Fanta700 Місяць тому

    Amen! Baie dankie vir die mooi boodskap!

  • @davidspamer1100
    @davidspamer1100 2 місяці тому

    Baie dankie ds Bennie dit was waarlik ń geestelike belewenis. Seën toegebid op dit wat hierdie week op jou pad kom.

  • @gertdupreez1336
    @gertdupreez1336 2 місяці тому

    Dankie Bennie vir die mooi woord

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    Veels geluk liewe Ds Carli en ds Johan Scholtz

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    Ek doen dit met ons klein Suid Afrikaanse kerki... ek stuur elke maand aan hullle verjaardae kaartjies party keer ook n foon oproep... dis omtrent +/- 15/20 per maand wat verjaar.. dan gee die kerk vir hulle n klein cup cake met n kersie op...!!!! Dan maak ek ook n punt daarvan om my bure langs my se verjaardae te onthou !!!!.... maar NOOIT eers aan die tuinnier en sy jkinders gedink nie,,, sal n punt maak en ook hulle verjaardae spesiaal maak . Dankie Ds Carli iets geleer van dag... Texas groete

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    Baie dankie Karla

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    Baie dankie Dominee Bennie Powell,,, Ons dien n wonderlike GOD !!! Baie geluk met julle vyfftig jaar van jullle bestaan ... Mag God julle seen met nog baie meer jare van bestaan!!!!!! Texas goete

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    Ons hou ons oe op Jesus en draai ons rug op die wereld Dankie Dominee

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    Baie Interresant Baie dankie DS Thinus

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    So pragtig Baie dankie ds Thinus vir die wonderlike boodskap... Ja ek kan NIE sonder GOD in my lewe koers hoe nie !!!! Texas Groete in Jesus se naam

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    Ds Powell jy praat so mooi baie dankie ..... ons is almal Jonas dankie ek pobeer hard dat my liggie te laat skyn !!!!

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    Bid asb vir ons verkiesing ,,,,Kamela is nie n christen nie... as hulle inkom raak ons erger as KUBA.. ons grense is oop gestel , en sy was inbeheer van dit vir die afgelope drie jaar , en daar was niks aan dit gedoen nie,,,!!!!Ek is in Teaxas omdat al drie my kinders hier was toe ek oorgekom het...twee het gekom na pappa oorlede is, een het oorgekom vir sport in 1983 net voor ons pappa verloor het...

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    amen .. Baie dankie Ds Thinus.

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 3 місяці тому

    + Baie dankie DS Bennie

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 4 місяці тому

    So waar Baie Dankie Ds Carli

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 4 місяці тому

    Baie dankie ds Tienie dis is so waar!!!! baie dankie

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 4 місяці тому

    Goeie More Ds Tienie As iets het waaroor ek nie gelukkig is nie,, kom Ps 23 by my op en dan weet ek HY by in beheer groete uit Texas

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 4 місяці тому

    AMEN!!!!! so waar!! Dankie Dr Johan Scholtz

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 4 місяці тому

    Waarheid!!!!!

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 4 місяці тому

    Ek kan nie wag om na die boodskappe te luister nie ..... Texas Groete baie dankie Ds Johan Scholz

  • @Fanta700
    @Fanta700 4 місяці тому

    Baie dankie vir die mooi boodskap Ds. Johan. Liefde groete. Cedric

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 4 місяці тому

    baie interresant dankie Carli

  • @EileenIsaacs-l1l
    @EileenIsaacs-l1l 5 місяців тому

    Amen. Vir die eerste keer ontdek em geluister. Dit was geseend ❤

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 5 місяців тому

    Amen Baie dankie DS Bennie Powell

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 5 місяців тому

    Amen baie dankie

  • @RenierGrobbelaar
    @RenierGrobbelaar 6 місяців тому

    Baie Dankie

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 7 місяців тому

    Baie dankie Ek sien elke oggend so uit na die wandel in die Woord... dit is n inspirasie vir my duisend dankie vir die julle tyd wat julle daaraan spandeer,,,,,,,,

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 7 місяців тому

    Amen Dit is eindelik so hartseer

  • @lanettestrydom1857
    @lanettestrydom1857 8 місяців тому

    Hoe kosbaar, hoe wonderlik, hoe vertroostend, die wete dat Hy my as stukkende sondaar, raaksien.! My laste, my seer, my sonde op Hom neem en nie net hoop hier op aarde gee nie, maar ook die Ewige Hoop met Sy Goddelike Liefde en Genade gee!!!

  • @antonibarnard
    @antonibarnard 8 місяців тому

    Heerlike die Blye Boodskap en nie n morele boodskappie nie

  • @sallylouw8432
    @sallylouw8432 8 місяців тому

    Baie dankie ons Getroue Hemelse Vader dat U elke dag met ons is in ons handel en wandel

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 8 місяців тому

    Amen.

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 8 місяців тому

    Amen dit is so waar

  • @homermann8259
    @homermann8259 9 місяців тому

    Promo>SM

  • @AnreFourie-u9l
    @AnreFourie-u9l 9 місяців тому

    Dankie vir die mooi boodskap Ds Carli

  • @annalouw1247
    @annalouw1247 9 місяців тому

    ❤😂 Dankie vir hierdie boodskap

  • @annetjieprinsloo8301
    @annetjieprinsloo8301 9 місяців тому

    Baie dankie vir hierdie waardevolle boodskap ds Bennie. 🙏🤗

  • @Lettie-k9f
    @Lettie-k9f 9 місяців тому

    Dankie dsBennie, voorwaar n bdskp wat my weer moed gee

  • @janniedevilliers6912
    @janniedevilliers6912 10 місяців тому

    Cari jy kan mos volgens God se Heilige Woord nie predikant wees.Julle kan redeneer, maar Nelis Jansen van Rensburg noem julle kan weens die Tesis van n vrou oor die diensbaarheid van hulle. Geen bepaling uit die eoord wat ook noem dat n vrou nie mag leer in n byeenkoms as daar n ouer man teenwoordig is. Hoe kom julle "vals inbrekers" by hiedie Skrif en bepaling verby of jaan julle eers die ouer mans uit die diens?? Ook breek julle die orde van Die Heilige God deur die man met die vrou se orde te verlaag. Dink net as jy jou kind in God se rol plaas!!! Nee suster herdink en neem die rol aan wat Die Here jou gegee het en wat die mooiste is! Die Stif sê julle moet met julle vriendinne vergader en mekaar leer en versterk in Die Woord asook jul kinders en so die kerk van môre te verseker. Die mooiste en belangrikste roeping!! Pas toe wat jou opskrif aandui " om te wandel in die Woord" en jy sal daardeur getrou en met seënninge jou pad bewandel!

  • @berdineholl8089
    @berdineholl8089 10 місяців тому

    Dankie vir die besonderhede boodskap Ds Bennie

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 10 місяців тому

    Baie dankie Ek lief wandel in die woord....;

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 10 місяців тому

    amen So waar!!!

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 11 місяців тому

    Die Here is my Herder!!!!

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 11 місяців тому

    baie dankie Texas groete

  • @rachelvandenberg321
    @rachelvandenberg321 11 місяців тому

    Baie dankie vir die Wandel in die woord !!!! ek luister gereel na dit .... Kotie Louw Het my vertel van jou Ds Bennie Powell !!! hier uit Texas ... dis net wonderlik om ook die Sondag die Diens te luister.. Ja ek is al vyf en twintag jaar hier .... met my seun my dogter skoonseun en drie klein kinders en natuurlik die gelukige ouma grootjie.. van n tweelig. (elfjaar oud ). hulle noem my Grootjie,,,,, maar altwee twee tree my een dag aan en se," ooki " we need to ask you something ? so I say.... " well what would like to ask Grootjie" there answer was .... "that is very diffiicult to say "Ooki" !!!! My answer was ... " it is okay you can call my ooki.. Ooki loves you These Americans can not say "R ' or "G" so kosbaar.... wou net dit met julle gedeel het... baie dankie vir die wonderlike diens.... Texas groete

  • @ElizabethBadenhorst-y8m
    @ElizabethBadenhorst-y8m Рік тому

    ❤😂Greate