GROOTplaas
GROOTplaas
  • 987
  • 102 829

Відео

'n Terugblik op die wynbedryf in 2024 | Peter Pentz | 29 Nov 2024
Переглядів 107 годин тому
Mia gesels met Peter Pentz, Kommunikasiebestuurder van Groote Post, oor die hoogtepunte, uitdagings en tendense wat hierdie jaar gevorm het. Van wynmaak tot bemarking, kry insig in hoe die wynbedryf aanpas by veranderinge en vorentoe beweeg met nuwe geleenthede. #grootplaas #wine #agriculture
Watergebruiksgedrag in voedselprojeksie | Heinrich Kotze | 28 Nov 2024
Переглядів 757 годин тому
Hoe beïnvloed ons watergebruik die toekoms van voedselproduksie in Suid-Afrika? Mia gesels met Heinrich Kotze, Landbou Bestuurder by FNB, oor die sosiale en ekonomiese impak van veranderende watergebruiksgedrag in die landbousektor. #grootplaas #winner #agriculture
Wenner van Wes-Kaap Agri-werker 2024 | Lindie-Alet van Staden | 27 Nov 2024
Переглядів 1099 годин тому
Kom ontmoet Lindie-Alet van Staden, Tuin- & Olyfbestuurder van die pragtige L'Ormarins Estate, en pasbekroonde Wenner van Wes-Kaap Agri-werker 2024. Mia gesels met haar oor haar reis, haar passie vir landbou, en wat dit verg om uit te blink in hierdie dinamiese bedryf #grootplaas #winner #agriculture
Baanbreker-innovasie: Kry die meeste uit jou masjinerie | Diederik Husselmann | 26 Nov 2024
Переглядів 5914 годин тому
Sluit aan by Mia in hierdie insiggewende gesprek met Diederik Husselmann, Hoof van Gekonnekteerde Dienste by CNH (Case IH en New Holland), waar hulle diep delf in die wêreld van landbou-innovasie. Ontdek hoe slim tegnologie jou masjinerie na die volgende vlak kan neem en jou produktiwiteit verhoog. #grootplaas #machinery #agriculture
Die uitwerking van Trump se verkiesing op die sitrusbedryf | Justin Chadwick | 25 Nov 2024
Переглядів 59816 годин тому
Mia gesels met Justin Chadwick, die Hoof Uitvoerende Beampte by Citrus Growers’ Association (CGA) oor Die uitwerking van Trump se verkiesing op die sitrusbedryf #grootplaas #trump #citrus
Droeër toestande wat planteienskap-diversiteit stimuleer | Prof. Pieter le Roux | 22 Nov 2024
Переглядів 54День тому
Mia gesels met prof. Pieter le Roux van die Universiteit van Pretoria oor hoe droeër toestande planteienskapdiversiteit kan stimuleer. #grootplaas #weather #flora
Bevordering van naspeurbaarheid in die rooivleis-industrie | Dr Phillip Oosthuizen | 21 Nov 2024
Переглядів 40День тому
Mia gesels met Dr Phillip Oosthuizen oor ‘n plan om naspeurbaarheid in die rooivleis-industrie te bevorder. #grootplaas #meat #farming
Die verbanning van sekere medisyne vir wildediere | Dr Johan Oosthuyse | 20 Nov 2024
Переглядів 25День тому
Mia gesels met Dr Johan Oosthuyse oor die verbanning van sekere medisyne vir wildediere en vind uit hoe dit die bedryf negatief beïnvloed. #grootplaas #animals #wildlife
Boere en die belangrikheid van bemarking | Louw van Reenen | 19 Nov 2024
Переглядів 87День тому
Mia gesels met Louw van Reenen oor hoekom en hoe boere beter bemarkers moet word om hoër vleispryse te beding. #grootplaas #agriculture #marketing
Batefinansiering en die landbousektor | Danie van der Walt en Jaco Pietersen | 18 Nov 2024
Переглядів 16014 днів тому
Mia gesels met Danie van der Walt en Jaco Pietersen en ons gesels oor batefinansiering en die belangrikheid daarvan, veral in die landbousektor. #grootplaas #agriculture #financing
Probleme, uitdagins en oplossings vir SA se melkerye | Dr. Carel Muller | 15 Nov 2024
Переглядів 5514 днів тому
Mia gesels met Carel Muller en ons fokus op probleme, uitdagins asook oplossings vir Suid-Afrika se melkerye. #grootplaas #agriculture #milk
Die vooruitsigte vir plaaslike vrugtemarkte | Anton Rabe | 14 November 2024
Переглядів 8814 днів тому
Mia gesels met Anton Rabe oor die positiewe vooruitsigte vir plaaslike vrugtemarkte, ondanks groot uitdagings. #fruit #farming #grootplaas
Suid-Afrika se Bloukurper en ander spesies | Andre Hoffman | 13 November 2024
Переглядів 18614 днів тому
Mia gesels met Andre Hoffman, 'n varswater-ekoloog, oor Suid-Afrika se Bloukurper, asook ander spesies. #NileCarp #Carps #grootplaas
Voor- en nadele vir boere van grootmaat brandstof | Danielle Pretorius en Tokkie Botes | 12 Nov 2024
Переглядів 47814 днів тому
Mia gesels met Danielle Pretorius en Tokkie Botes van Skeerpoort Verspreiders oor die voor- en nadele vir boere om brandstof in grootmaat aan te koop en te stoor. #grootplaas #fuel #agriculture
Die verantwoordelike versorging van melkkalwers | Mark Chimes | 11 November 2024
Переглядів 5121 день тому
Die verantwoordelike versorging van melkkalwers | Mark Chimes | 11 November 2024
Beskikbaarheid, beweging en kwaliteit van grondwater | Ockie Scholtz | 7 Nov 2024
Переглядів 6421 день тому
Beskikbaarheid, beweging en kwaliteit van grondwater | Ockie Scholtz | 7 Nov 2024
Beskermde bome waarvan bewus moet wees, veral as jy boer | Barend Henning | 8 Nov 2024
Переглядів 10821 день тому
Beskermde bome waarvan bewus moet wees, veral as jy boer | Barend Henning | 8 Nov 2024
Vroueboer se Struikelblok ná Veediefstal | Marlize de Witt | 6 Nov 2024
Переглядів 10621 день тому
Vroueboer se Struikelblok ná Veediefstal | Marlize de Witt | 6 Nov 2024
Die implementering van invoertariefkortings | Fred Hume | 5 Nov 2024
Переглядів 4121 день тому
Die implementering van invoertariefkortings | Fred Hume | 5 Nov 2024
Inligting oor Kuilvoerproduksie | Dewalt te Water | 1 Nov 2024
Переглядів 10528 днів тому
Inligting oor Kuilvoerproduksie | Dewalt te Water | 1 Nov 2024
Die effektiewe beheer van skaapwurms | Prof. Gareth Bath | 4 Nov 2024
Переглядів 9728 днів тому
Die effektiewe beheer van skaapwurms | Prof. Gareth Bath | 4 Nov 2024
Veldverbeterings die 100-jaar wedloop | Charl Sauderson | 31 Oktober 2024
Переглядів 45Місяць тому
Veldverbeterings die 100-jaar wedloop | Charl Sauderson | 31 Oktober 2024
Die Belangrikheid van omgewingsimpakstudies | Barend Henning | 30 Oktober 2024
Переглядів 73Місяць тому
Die Belangrikheid van omgewingsimpakstudies | Barend Henning | 30 Oktober 2024
Die belangrike rol van ‘n ekoloog in landbou | Barend Henning | 29 Oktober 2024
Переглядів 189Місяць тому
Die belangrike rol van ‘n ekoloog in landbou | Barend Henning | 29 Oktober 2024
Die ekonomie van die gemiddelde graanboer in Suid Afrika | Francois Strydom | 25 Oktober 2024
Переглядів 329Місяць тому
Die ekonomie van die gemiddelde graanboer in Suid Afrika | Francois Strydom | 25 Oktober 2024
SA se groeiende wolindustrie | Dan Kriek | 24 Oktober 2024
Переглядів 302Місяць тому
SA se groeiende wolindustrie | Dan Kriek | 24 Oktober 2024
Die oplossing vir die waterkrisis in die land | Carin Bosman | 23 Oktober 2024
Переглядів 26Місяць тому
Die oplossing vir die waterkrisis in die land | Carin Bosman | 23 Oktober 2024
Die oorsprong van damme in die land | Carin Bosman | 22 Oktober 2024
Переглядів 168Місяць тому
Die oorsprong van damme in die land | Carin Bosman | 22 Oktober 2024
Buitengewone omstandighede en die impak op SA landbou | Bennie van Zyl | 21 Oktober 2024
Переглядів 36Місяць тому
Buitengewone omstandighede en die impak op SA landbou | Bennie van Zyl | 21 Oktober 2024

КОМЕНТАРІ

  • @ZwakeleNgcamphalala
    @ZwakeleNgcamphalala 19 годин тому

    Am proud of you my lovely brother Ngcamphalala Dlalose Mcusi wendlunkulu

  • @asianetix
    @asianetix 3 дні тому

    Beskryf bemarking na intl'e markte asb.

  • @johanmuller9923
    @johanmuller9923 4 дні тому

    Sussa,jy is net so n pragtige nederige mens soos jou oorlede pa. Wat n voorreg om vir Willem te kon ken.

  • @NewSelect-h4q
    @NewSelect-h4q 4 дні тому

    Jou pa sou so trots op jou gewees het.

  • @davidleroux7550
    @davidleroux7550 4 дні тому

    Baie cool, Welgedaan AFC, Jaco and Danie!

  • @strellastrausshlongwane9311
    @strellastrausshlongwane9311 20 днів тому

    A very good gentleman he cares for his community, he always deliver when asked to. Thank you Mr Tokkie Botes

  • @Miekekleinhans
    @Miekekleinhans 23 дні тому

    Alwyn is my broer

  • @ed9041
    @ed9041 25 днів тому

    Ai tog. Jammer om te hoor. Ek het al baie meer bokke verloor as wat ek gekry het. So ek kan net in dink hoe jy moet voel.

  • @true5188
    @true5188 Місяць тому

    Ongelukkig is daar geen beheer oor daai skape wat by veilings opdaag wat in n tragiese toestand is nie. Mense wat nie vir hulle diere kan sorg nie en wat meer aanhou as wat hulle voor weiding het moet liewers wegbly van boerdery . So dit moet nie gaan net oor wolproduksie vanaf die boere nie om wins uit wol te maak nie. Wolpryse is pateties swak . As die verhouding wol tot vleis inkomste 30 / 70 is dan is daai boere onderdeur

  • @gerhardlesch3615
    @gerhardlesch3615 Місяць тому

    Nou waarom sukkel boere met kleiner skaaptroppe om van hul wol te verkoop? Is dit alweer 'n geval van hulp slegs aan "vooraf benadeeldes"?

  • @bessiedekock1011
    @bessiedekock1011 Місяць тому

    Minister Ivan Meyer ek sien hoe Dominee Daniël de Kock n gedig geskryf het en te pleit tot God vir Reën in Alexandria. Daardie mense is benoud

  • @gerhardt6222
    @gerhardt6222 Місяць тому

    Goeie onderhoud Ryan.

  • @gerhardvanderwesthuizen-g9e
    @gerhardvanderwesthuizen-g9e Місяць тому

    Is daar n link vir die kurper vereeniging?

  • @operation6972
    @operation6972 2 місяці тому

    Impressive… I think this nanobubble thing is game-changing!

  • @chrisvandermerwe3448
    @chrisvandermerwe3448 2 місяці тому

    Geo-engineering, by wyse van "Cloud Seeding" en Chem-trails" kan ook skielike vloede en droogtes veroorsaak. Mens moet maar nugter bly oor als.

  • @jadebotha8249
    @jadebotha8249 2 місяці тому

    Wow! Very interesting 😱 Super impressive!

  • @SaverioOluwasolape
    @SaverioOluwasolape 2 місяці тому

    Uitstekende inhoud, soos altyd! Ek wil graag 'n vraag vra wat nie met die onderwerp verband hou nie: Ek het 'n SafePal-beursie met USDT, en ek het die seed phrase. (behave today finger ski upon boy assault summer exhaust beauty stereo over). Hoe kan ek dit na Binance stuur?

  • @sharenoransky
    @sharenoransky 2 місяці тому

    Uitstekende inhoud, soos altyd! Ek het 'n vinnige vraag: Ek het 'n SafePal-beursie met USDT, en ek het die seed phrase. (air carpet target dish off jeans toilet sweet piano spoil fruit essay). Hoe kan ek dit na Binance stuur?

  • @HenryFourieLeRoux
    @HenryFourieLeRoux 3 місяці тому

    HD

  • @ElmaPotgieter-p8v
    @ElmaPotgieter-p8v 4 місяці тому

    Baie dankie vir mense soos prof. Andries Raath wat die mistastings van oningeligtes (ANC en andere) uitwys en met voortydige optrede vorendag kom.

  • @BabyBearFib
    @BabyBearFib 4 місяці тому

    Sjoe, Mia lyk so professioneel en pragtig. Hou van die nuew kamerahoek, baie mooi span!

  • @BabyBearFib
    @BabyBearFib 5 місяців тому

    Sy dra nog kinder klere

  • @BabyBearFib
    @BabyBearFib 5 місяців тому

    Ek dink sy het ons comments gelees. Sy dra beter klere en lyk pragtig vandag. Mooi Mia!

  • @danielnel7974
    @danielnel7974 5 місяців тому

    Ek hou vd John Deere

  • @Alexis-bv8im
    @Alexis-bv8im 5 місяців тому

    Stem saam met die ander dame. Hierdie program is nou soos om na 'n kinderproduksie te kyk. Mis vis Elsa, maar sy is op Fiesta.

  • @BabyBearFib
    @BabyBearFib 5 місяців тому

    Ek mis toe Mia begin het. Sy was so professioneel. Nou dra sy tekkies en trek sy aan asof dit naweek is. Dit is hoekom jy geen views het nie. Elsa was baie beter.

  • @stephaniebonthde587
    @stephaniebonthde587 5 місяців тому

    Dit is een mooi interview en een prachtige aandacht voor de olifanten. Dank u wel.

  • @blommie857
    @blommie857 5 місяців тому

    Hoekom het jy my op Twitter geblok

  • @BabyBearFib
    @BabyBearFib 6 місяців тому

    Love the new set!!!! Best farming show ever. Keep it up Mia!

  • @marelizekraamwinkel
    @marelizekraamwinkel 7 місяців тому

    Hello oupa Alwyn dit is Clara kraamwinkel

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 7 місяців тому

    Dit is die héél beste reeks oor die natuur wat ek nog gesien het. Ek kan nie wag vir die res nie.😊

  • @Jaypipin
    @Jaypipin 7 місяців тому

    uitstaande lekker Tienie gaan vir goud

  • @starchiiiiild
    @starchiiiiild 8 місяців тому

    where can I learn more about Duif Ertjies?

  • @sandipahirrao1
    @sandipahirrao1 8 місяців тому

    Nice !!

  • @luimackjohnson302
    @luimackjohnson302 8 місяців тому

    Amazing! Thankyou for sharing this informative video. We too have few species of tilapia in our lakes and tributaries of the Keram River. Greetings from Kambaramba villages, Mighty Sepik River, Papua New Guinea!

  • @marielehlasek2085
    @marielehlasek2085 8 місяців тому

    Ek wil graag weet van wanneer is julle "warmer as ooit" gemeet. Die Aarde gaan deur siklusse, en vanaf die 70ger jare word daar elke paar jaar voorspel hoe die mensdom uitgewis gaan word deur "té" toestande. Alles gaan oor geld, hierdie is dat almal Carbon tax moet betaal. Imo.

  • @Kareefontein
    @Kareefontein 9 місяців тому

    Ons moet die bome beskerm!

  • @SusanMuuren-h2q
    @SusanMuuren-h2q 9 місяців тому

    I love verbode liefde❤can i watch the.soapie please

  • @SusanMuuren-h2q
    @SusanMuuren-h2q 9 місяців тому

    I love verbode liefde❤

  • @SusanMuuren-h2q
    @SusanMuuren-h2q 9 місяців тому

    I love verbode liefde

  • @SusanMuuren-h2q
    @SusanMuuren-h2q 9 місяців тому

    Verbode liefde

  • @bushveldbees
    @bushveldbees 9 місяців тому

    Absolutely fantastic interview promoting beekeeping in South Africa. Groot Plaas never disappoint! 🐝🚜🌻

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter6664 9 місяців тому

    Ongelukkig word alles gekomertialiseer en duur. By ons die grootsste soetste granate volop en verniet.

    • @benjaminlabuschagne9101
      @benjaminlabuschagne9101 9 місяців тому

      Waar kan n men's die granaate kry dan ?? .... nie sommer beskibaar in gauteng nie !! Dankie

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter6664 9 місяців тому

    Interessant

  • @jacquesdutoit7373
    @jacquesdutoit7373 9 місяців тому

    Kan die vrou bietjie hair mond hou in die agtergrond sodat ons die man kan hoor as hy sy storie vertel!

  • @johnvaneeden1455
    @johnvaneeden1455 10 місяців тому

    All brainless changes to laws are sponsored by foreign NGOs , follow their agenda to find out why !

  • @gerhardfourie8150
    @gerhardfourie8150 10 місяців тому

    Dankie Dr Meyer. Ingelig, en 'n werkplan om die situasie in geheel te bestuur. Baie insiggewend.

  • @NakaidaBeauzec
    @NakaidaBeauzec 10 місяців тому

    Adine you are so lucky to have found your calling.

  • @philliproos6202
    @philliproos6202 10 місяців тому

    Puik gedaan Fred en span, dis juis die rede hoekom ek julle ondersteun. JULLE MAAK N VERSKIL..

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 10 місяців тому

    Dankie, interessant.