- 230
- 161 783
Volle Evangelie Kerk - Krugersdorp-Wes
South Africa
Приєднався 11 кві 2020
Welcome to the video channel of the Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes. Here we post content from our Sunday Services as well as any video content appropriate to our congregation's Mission & Vision.
We hope that you will enjoy watching this and that God may bless you abundantly. Thanks for watching.
We hope that you will enjoy watching this and that God may bless you abundantly. Thanks for watching.
Bekommerd Oor Die Toekoms?
Bekommerd Oor Die Toekoms?
Pastoor Danie van der Westhuizen
Sondagoggend 13 Oktober 2024
Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Pastoor Danie van der Westhuizen
Sondagoggend 13 Oktober 2024
Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Переглядів: 118
Відео
Die Vermoë Van God In Ons
Переглядів 682 місяці тому
Die Vermoë Van God In Ons Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 29 September 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Het Jy 'n Wonderwerk Nodig?
Переглядів 1692 місяці тому
Het Jy 'n Wonderwerk Nodig? Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 22 September 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Deklarasie In Die Kind Van God Se Lewe
Переглядів 962 місяці тому
Deklarasie In Die Kind Van God Se Lewe Pastoor John Cordier Sondagoggend 15 September 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
'n Oplossing Het 'n Probleem Nodig
Переглядів 932 місяці тому
'n Oplossing Het 'n Probleem Nodig Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 8 September 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Die Evangelie Is Goeie Nuus
Переглядів 1113 місяці тому
Die Evangelie Is Goeie Nuus Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 1 September 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Versprei God Se Genade
Переглядів 1053 місяці тому
Versprei God Se Genade Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 18 Augustus 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
As Jy My Lief Het
Переглядів 913 місяці тому
As Jy My Lief Het Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 11 Augustus 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Wees Die Verskil
Переглядів 1154 місяці тому
Wees Die Verskil Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 4 Augustus 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Neem Jou Erfporsie In Besit
Переглядів 814 місяці тому
Neem Jou Erfporsie In Besit Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 28 Julie 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Hoe Verander Ek My Gemoed
Переглядів 924 місяці тому
Hoe Verander Ek My Gemoed Pastoor Danie van der Westhuizen Sondagoggend 21 Julie 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
Geloof
Переглядів 624 місяці тому
Geloof Pastoor John Cordier Sondagoggend 7 Julie 2024 Volle Evangelie Kerk Krugersdorp-Wes
AMEN
Jesus kan alles doen alles doen alles doen Dankie vir getuie Wonderlik
Amen
amen
Wegraping
Jesus en Sy Kruisdood ALLEEN HALLELUJA ‼️‼️‼️
My siel sê ja... sê ja.... sê jaaaa.a.a my siel sê ja sê ja to the King🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌🙌
Ek gaan saam...Amen....nou of môre...ek is reg....Amen,!!!!
Soo Baie Kosbaar bid dat elkeen wat dit hoor waarlik seker sal wees s van sy of haar geloof om gereed te wees as Jesus kom en sluit myself ook in
Baie dankie vir wonderlike Hemelse musiek, het dit so nodig gehad, dankie my Heer!!!
WOW!!! Die ou het n rowwe lewe gehad. n Ma en n Pa wat gedurig drink was?! Was hom so mishandel het!! Hy was twee keer dood en het elke keer opgestaan en geloop. God het planne met hom gehad. Lekker slaap liefste Sus. En mooi drome. Baie liefde. ❤
Ps Raymond mag God self jou beskerm oral waar jy gaan in Sy diens
My friend in Jesus, ek lewe vir aanbiding en workshop . Ek weet jul moet spanne om te sange te doen , maar jul voorsangers kan nie in harmony sing nie. Ek stel voor julle laat die sangres gehelp word en kyk na wie se stemme harmony . Ek oordeel nie , wil jul graag help . Asb my friende musiek en sang trek mense .
Baie dankie Petrus vir die terugvoer. Dis 'n redelike ou video daardie en nogal baie het verander met die spanne en hulle aanbidding, maar dit bly altyd 'n probleem om spanne te laat harmoniseer dat dit goed op die oor klink. Dit is soos jy tereg dit noem, sang is die hart se taal wat all grense en denominasies bymekaar bring. Groete daar.
Dankie ❤pastoor en pastorina
Glory to God Amen
Sonde bely is belangrik
Dankie Lemmer vir hierdie insiggewende boodskap.
Dankie JESUS vir U liefde en dat U vir ons sonde aan die kruis kom sterf het. AMEN🙌🙏
Die voorspoed teologie is uit die put van die hel en totaal on Bybels. Die meeste skrifgedeeltes wat aangehaal word , word uit konteks aangehaal. 'n Skrifgedeelte of teks, kan nie in isolasie gelees word nie, maar moet in konteks gelees word met die res van die hoofstuk waaruit dit aangehaal word. In Openbaring 5:10; is die kerk nie meer op die aarde nie en gaan saam met die Here Jesus vir 'n duisend jaar kom regeer na die wederkoms. (Ook die leering van die Volle Evangelie Kerk). Die "faith movement", glo in die "force of faith". Dave Hunt verduidelik geloof as volg: "Faith is not a power one possesses, but complete trust in and dependence upon another person or object. Faith must have an object. Nor is there anyone or anything worthy of one's total trust except God. Jesus said: 'Have faith in God' (Mark 11:22). What ten is faith? It is a confident trust in the love and grace and power and wisdom of God (In Defense of the Faith; pp. 131-33) . Ek stel voor u lees 1 Tim 6, die hele hoofstuk, maar veral vers 5 en 6; as ook 2 Kor 2:17. Die Here Jesus sê vir ons dat Sy koninkryk nie hier op aarde is nie, en gee dan die rede (Joh 18:36). Ons sien duidelik dat God sowerein is, en Satan nie kan doen wat hy wil nie soos in Job. Ek stel voor dat 1 Petrus 3:19, saam met vers 20, gelees word. Laasten stel ek voor dat die deel oor finansies in Romeine 13:7-8 gelees sal word, en dat ons ons geld veranwoordelik sal bestuur. Volwassenheid is, om verantwoordelikheid te neem vir besluite wat ons neem. Ons sal nie voorspoed op aarde hê nie (Matt 5:10-12; 10:34-35; Joh 16:33). Laat ons dan nie die wêreld lief hê nie (1 Joh 2:15-17). Die mens wou nog altyd God wees (Gen 3:5). Ons is nie konings hier nie, maar kinders van God (Rom 8:14-17).
Word of Faith? 1 Cor 12, Gifts are just that, gifts. We can not earn them by having enough faith❤
Net ons Wil gaan bepaal watter plek jy gaan eindig na jou dood. Ons enigste kans om die regte besluit te neem, is...terwyl ons nog lewe. Seen groete
Dankie vir die kosbare boodskap uit die Bybel en dat ons daaruit Kan Leer en beter verstaan. Seen vir u.
Dieselfde mense wat gehardloop het en die vaccine aanvaar het,dieselfde mense gaan hardloop vir die chip.
Kosbare Woord dankie Gesalfde van die Here, die Here seën.
Dankie vir die waarheid.
AMEN EN AMEN ONS JESUS LEEF ❤
Nota: 1 Kor 10 vers 10- verderwer is die doodsengel of vernietiger in afrikaans, nie volgens my wete die duiwel nie❤ Laat weet maar of daar ander skrif is wat dit vertaal as die duiwel. Groete❤
So jammer ons het nie geweet Past Raymond het daar gepreek nie.
Ek het nog nie sielle vir Jesus gewen nie
Voorbeeld van begrafnis-liedjies, asseblief.
Dankie Here Vir U goedheid en guns in my Lewe.👋👋👋
Pastoor die Here seën 🙌🙌🙌🙏
Ja, Hy moes sterwe sodat ons mag lewe.... VOORWAARDELIK. Met volharding tot die einde toe.
Dear Pastors, I am compelled to express my deepest admiration and gratitude for the incredible sermons you deliver. Your eloquence, wisdom, and genuine passion for spreading the Word of God are truly inspiring. Every time I listen to your teachings, I am uplifted and enlightened, finding comfort and reassurance in your words. You have an extraordinary ability to connect with your audience, bridging the gap between Scripture and our everyday lives. The way you effortlessly communicate complex ideas with clarity and compassion is a testament to your unwavering dedication as messengers of faith. Your sermons have been a guiding light during difficult times, offering hope and reminding us of the strength we possess within. You possess an unique synergy that is undeniably outstanding. Together, you create a harmonious atmosphere where spirituality thrives, fostering an environment of love and understanding. Your teamwork is a true reflection of your shared commitment to serving the congregation and cultivating a deeper relationship with God. I want to thank you from the bottom of my heart for being the glowing beacons of inspiration that you are. May God continue to bless you abundantly as you continue on this remarkable journey of enlightening others through your incredible ministry. With deep admiration and heartfelt appreciation
Toe die Heilige Gees uitgestort was daar geen musiekinstrument nie.
Net nie screen nie. Preek Engels of Afrikaans
Dit is ń wonderlike getuienis. Ek wil vra vir gebed vir my Suster Louisa sy is in soveel pyn. Die kissing op haar rugwerwels is af so dit skuur been teen been. Sy wil nie Meer lewe nie,pyn te erg. Baie dankie
Kom haal ons Jesus asb!
Naand Okkie ek Wil net graag weet Watter Kerk jy is in Durban . Ek Wil bitter graag Na jou Kom luister . Dankie
die wegraping is nie n verborgenheid nie lombaard
Sommiges se ogies sal nie oopgaan nie 😢
Miskien moet jy Al Raymond Lombard Ministries Se teachings luister. Wys my iemand wat dit beter kan doen. Sy kennis is absoluut puik.
AMEN. 🙏🙏🙏 Kosbare Woord van God.
U
Dank die Vader ek ken hom volg hom en jy sal nooit verlore wees nie Prys die Here 💜🍀
M
AMEN.🙏🙏🙏
Kneg van God jou boodskap is hart roerend en mense moet dit oordink en bekeer tot God
NET WEDERKOMS 1 KEER GEEN WEGRAPING😊
Ja. Mens luister nie. Hubreers 9 : 28 , net 2 keer kom Christus. Matthéüs 24 : 29 - 31 , wederkoms geen wegraping nie. Openbaring word ook geleer van 7 seëls, en 7 trompette , Openbaring 6 En dan die 7 wraak bakke , na Christus se wederkoms , Openbaring 14 : 7 en Openbaring 15.
Wil julle deur die verdrukking gaan?? Rêrig
@@marietaylor566 Daniel 3 , die 3 vriende van Daniel , bewaar God deur die vuur oond wat 7 mal meer verhit is as noodig. So warm die sterk manne wat hulle ingooi doodbrand. Luister asseblief, groot groot asseblief, as die Here so sê sal dit so gebeur, alles wat God sê is ons geloof. Romeine 10 : 17,"Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die Woord van God. " Matthéüs 4 : 4 ,"Maar Hy antwoord en sê: Daar is geskrywe: Die mens sal nie van brood alleen lewe nie, maar van elke Woord wat deur die mond van God uitgaan." Nêrens in die skrifte leer Christus ons van enige " wegraaping" inteendeel dit is teen die bybel( God se Wil) in Johannes 17 : 15 ," Ek bid nie dat U hulle uit die wêreld wegneem nie, maar dat U hulle van die bose bewaar." En vers 20 dit is vir alle gelowiges. Ons bly op aarde tot Christus se wederkoms . Matthéüs 24 : 29 - 31.
More Pastoor ek hoor jy kom Kaap toe. Waar in die Kaap?
Hallo - Daar sal geen Wegraping wees nie. Elkeen word individueel geasesseer word nadat die voldoende geestelike ontwikkeling bereik is na vele leeftye wat ons almal voor ingeskryf het tot die Alpha-vlak van die fyfde dimensie van vibrasie. Seeninge - EerwDrDPhD/Ministry
What?
Luister na al sy teachings, dit sal dalk julle oe oopmaak.
AMEN. PRYS DIE HERE.🙏🙏🙏