Gemeente Sonder Grense
Gemeente Sonder Grense
  • 210
  • 9 081

Відео

HE-BREWS: Perkoleer met hemelse geur. Deel 39
Переглядів 1414 днів тому
Lei alle paaie na God?... Nee, net twee van hulle!
HE-BREWS: Perkoleer met hemelse geur. Deel 38
Переглядів 2421 день тому
Die swakste verskoning ooit! Hebreërs 12:12-17
HE-BREWS: Perkoleer met hemelse geur. Deel 37
Переглядів 29Місяць тому
Nooit te oud vir 'n pak slae nie!
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 36
Переглядів 34Місяць тому
Gaan vir Goud! Hebr.12:1-3 With appreciation and acknowledgement of the following VIDEO 1: ua-cam.com/video/Z16hyGgemgY/v-deo.html VIDEO 2: ua-cam.com/video/a_CoJYDqLXI/v-deo.html VIDEO 3: ua-cam.com/video/r-Yn4b9iClE/v-deo.html
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 35
Переглядів 9Місяць тому
Vit. D... apperheid - kry jou shot!
HE-BREWS: Perkoleer met hemelse geur. Deel 34
Переглядів 60Місяць тому
Moses se Velcro en Teflon
HE-BREWS: Perkoleer met hemelse geur. Deel 33
Переглядів 442 місяці тому
Sterfbed sêgoed
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 32
Переглядів 162 місяці тому
Die verrassende faktor van 'n onwaarskynlike vriendskap.
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 31
Переглядів 192 місяці тому
Die Arkitek van verlossing answersingenesis.org/
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 30
Переглядів 452 місяці тому
Loopilekkalewe (Walk of Life) ua-cam.com/video/H55KgeOaanY/v-deo.html
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 29
Переглядів 253 місяці тому
As 'n dooie man praat - wat hoor jy? Deel 29
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 28
Переглядів 333 місяці тому
Deel 28: Leer om lig te hoor en klank te sien. Hebreërs 11:1-6
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 27
Переглядів 253 місяці тому
Deel 27: Onderdruk. Hebreërs 10:31-39
Gedenkdiens André Brits
Переглядів 793 місяці тому
Gedenkdiens
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 26
Переглядів 183 місяці тому
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 26
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 25
Переглядів 224 місяці тому
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 25
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 24
Переглядів 374 місяці тому
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 24
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur Deel 23
Переглядів 324 місяці тому
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur Deel 23
Sonder melk of suiker dankie...
Переглядів 416 місяців тому
Sonder melk of suiker dankie...
Koffiekursus vir ons Koning
Переглядів 386 місяців тому
Koffiekursus vir ons Koning
Die Aroma van ware liefde
Переглядів 366 місяців тому
Die Aroma van ware liefde
'n Dier les vir mense Deel 2/2
Переглядів 227 місяців тому
'n Dier les vir mense Deel 2/2
'n Dier les vir mense. Deel 1/2
Переглядів 417 місяців тому
'n Dier les vir mense. Deel 1/2
Reguit antwoorde op gawe vrae
Переглядів 307 місяців тому
Reguit antwoorde op gawe vrae
Kerkwerk is soos vioolspeel - almal kan dit doen.
Переглядів 288 місяців тому
Kerkwerk is soos vioolspeel - almal kan dit doen.
Are you ready?
Переглядів 458 місяців тому
Are you ready?
Sit jou storie in 'n nuwe raam.
Переглядів 428 місяців тому
Sit jou storie in 'n nuwe raam.
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 22
Переглядів 409 місяців тому
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 22
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 21
Переглядів 359 місяців тому
HE-BREWS: Perkoleer met 'n hemelse geur. Deel 21

КОМЕНТАРІ

  • @CindyOlivier-zl2pb
    @CindyOlivier-zl2pb 4 місяці тому

    Dankie Hennie, baie insiggewend. Ongelukkig is daar kerke wat die Godheid van Jesus nie aanvaar nie, maar dit word steeds 'n Christelike kerk genoem. Ons het leraars soos jy baie nodig.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 4 місяці тому

    Dankie vir n goeie preek en wat ons daaruit kan leer. Nader en nader....

  • @HS-je7rj
    @HS-je7rj 9 місяців тому

    Mag YaHshua julle oë en verstand open. Dit staan nêrens in die Bybel dat jy moet kersfees vier nie. Die mens moet homself aanpas, luister en doen by wat die Woord sê, nie andersom nie. Hoekom dink julle dat alles verval om ons? Skrik wakker en lees jou Bybel. Dis al manier hoe jy as mens kan weet wat is die wil van GOD. Dis ook al manier hoe om GOD te leer ken en wat Sy Wil is, is deur Sy Woord. Lees en bestudeer Sy Woord. Die hele Bybel nie net versies hier en daar nie. Ook nie net die NT nie maar die hele Bybel. Lees Deut 28, 29, 30. As jy soek sal YaHshua vir jou al die antwoorde gee soos Hyself sê Matt 13:11-12. Do not bend Gods Word to fit your life! Mag Vader elkeen van julle se oë, ore en verstand open deur Sy Woord. Shalom Onthou die Woord is ewig! Gister vandag en more dieselfde.

    • @gemeentesondergrense8708
      @gemeentesondergrense8708 9 місяців тому

      Ai, @HS-je7rj, 'n mens kan sien jy het nie na die hele reeks geluister nie. Dit is jammer dat jy so voel. Sterkte vorentoe.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 9 місяців тому

    Dankie Hennie. Mag die regte Koning, Jesus Christus, wat deur Sy Vader na die wèreld gestuur is om met sy bloed aan die kruis ons sonde versoen, vir die wat Hom aanneem, ook elkeen van ons se Ware Koning wees. Coke se woorde pas so mooi in. Glo was heel onwetend. Ons het Jesus nodig en Hy het belowe om vir ons n tuiste te gaan voorberei. Jesus Seën.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Waar staan ek? Die belangrikste vraag van my lewe.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    God se tyd is die perfekte tyd. Dankie Heer.❤

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Hierdie sandkorreltjie kan net sê, WOW, wat 'n boodskap het God weereens vir jou gegee om af te lewer!! Dankie vir jou getrouheid. God seën jou Hennie vir jou gehoorsaamheid. Shalom.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Inderdaad, soveel valse Profete wat God se Woord verdraai en hordes stroom saam.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Dankie dat Jesus sy kinders se perfekte Pionier en simpatieke Hoëpriester , Heiligmaker en Bevryder is. Ongekende genade. Prys en loof Hom.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Dankie vir 'n wonderlike boodskap. Jesus seën.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Dankie Hennie vir 'n fantastiese Bybelboodskap wat aan ons presies verduidelik wat die verskil tussen Jesus en die engele is. Mag jy genade ontvang, van die Een wat beter is, om enduit die Woord suiwer te verkondig. Seën.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Baie dankie Hennie. Mag ons elkeen, in hierdie tye, ons skroewe opnuut vasdraai om op te hou "rattle"

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Dankie vir 'n kragtige boodskap en mag ons as Sy kinders die krag van God in ons lewens uit dra en leef in 'n verlore gaande wêreld. Die boodskap van die Kruis sal bly staan totdat Jesus op die wolke kom. Shalom.

  • @etresiavanderwalt4105
    @etresiavanderwalt4105 Рік тому

    Dankie vir suiwer Woord!

  • @etresiavanderwalt4105
    @etresiavanderwalt4105 Рік тому

    Baie dankie!

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Baie dankie Hennie vir 'n uitsonderlike boodskap uit die Woord.

  • @Cupidycake1
    @Cupidycake1 Рік тому

    Baie dankie vir die perfekte boodskap om te luister oppad op vakansie.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 Рік тому

    Wat 'n boodskap! Dit is al wat ek kan sê. Maar dankie Jesus dat u in die slegste en ergste omstandighede vir ons die geloof en woorde sal gee sodat U naam geheilig kan word.

  • @liespypolygraph
    @liespypolygraph 2 роки тому

    Jammer vir al my kommentare... AL wat ek eintlik wou se, is dat ek Vergewe het. Daarmee saam, het God Almagtig my opgetel en dra my oral. Gebless met finansiële vryheid, Kennis en erbarming vir die wat dit nodig. As dit my doel op aarde is, dan is dit Great!

  • @liespypolygraph
    @liespypolygraph 2 роки тому

    SJO, ds Hennie... jy praat so HIER met my... ek kan BOEKE skryf oor my f-up kleintyd... maar ek het GEKIES om uit te styg Bo dit alles. Dankie vir hierdie preek. Ek nodig dit steeds elke dag vir Closure.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 2 роки тому

    Baie dankie Hennie vir hierdie preek. Ek glo dit spreek tot elkeen, want wie het nognie trauma beleef. Dankie vir die kerkdiens waarin jy veel meer gedeel het. He is making Diamonds out of dust. Shalom

  • @elliott177
    @elliott177 2 роки тому

    Top ✌. The secret to ranking - Promo`SM !!!

  • @rosiepeacock4542
    @rosiepeacock4542 2 роки тому

    Dankie Hennie. Die diens baie geniet. Rosie

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 2 роки тому

    Baie dankie vir 'n boodskap waarmee ons almal kan identifiseer. Seënbede

  • @rosiepeacock4542
    @rosiepeacock4542 2 роки тому

    Dankie Hennie. Mis nie een diens nie. Rosie

    • @gemeentesondergrense8708
      @gemeentesondergrense8708 2 роки тому

      Dankie Rosie, ek hoop dit gaan baie goed met jou.

    • @rosiepeacock4542
      @rosiepeacock4542 2 роки тому

      @@gemeentesondergrense8708 Hallo Hennie. Dit gaan baie goed. Bly in Centurion en is baie gelukkig hier. Naby my broer hulle. Dankie vir al die preke. Luister elke Sondag. Baie groete vir julle almal. Rosie

  • @mariettebouwer5148
    @mariettebouwer5148 3 роки тому

    Dankie vir die mooi boodskap!

  • @tuppence144
    @tuppence144 3 роки тому

    ❤️

  • @tuppence144
    @tuppence144 3 роки тому

    Eks eerste. Liefde vd Kaap. Dankie vir die mooi boodskap van Waarheid.

  • @charlotteleroux2833
    @charlotteleroux2833 3 роки тому

    Dankie Hennie. Dis 'n boodskap tot oproep vir ons almal en kos tot nadenke.

  • @kobusrobbertse1837
    @kobusrobbertse1837 3 роки тому

    Goeie noodsaaklike boodskap.

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 3 роки тому

    Dankie Hennie. Seën vir GSG

  • @Cupidycake1
    @Cupidycake1 3 роки тому

    Dankie vir die boodskap!

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 3 роки тому

    Dankie Hennie vir n Woordsgetroue boodskap, as ek dit so kan noem. Mag ons deur genade word wie ons werklik is. Seën vir GSG.

  • @kobusrobbertse1837
    @kobusrobbertse1837 3 роки тому

    Yes. Toegepas in die praktyk is dit waar die tekkie die teer tref. Sal "kerkwees" revolusioneer.

  • @mornemeiring2490
    @mornemeiring2490 3 роки тому

    Sjoe. Voel ek sommer skuldig. Dit is so vinnige maar treffende boodskap! Dankie Hennie

  • @Cupidycake1
    @Cupidycake1 3 роки тому

    Baie dankie vir die video!

  • @tersiavdmerwe7654
    @tersiavdmerwe7654 3 роки тому

    Baie dankie Ds Hennie.

    • @gemeentesondergrense8708
      @gemeentesondergrense8708 3 роки тому

      Dankie Tersia, ek waardeer die terugvoer. Ek moet sê die videos is darem net nie dieselfde as die "real thing" nie. Die interaksie in ons eredienste is regtig baie kosbaar. Sien julle weer een van die dae!

    • @tersiavdmerwe7654
      @tersiavdmerwe7654 3 роки тому

      @@gemeentesondergrense8708 verseker. Binnekort is ons terug. Xx

  • @tersiavdmerwe7654
    @tersiavdmerwe7654 3 роки тому

    Baie dankie Ds Hennie. Besef net weer hoe groot God is. Xx

  • @tersiavdmerwe7654
    @tersiavdmerwe7654 3 роки тому

    Dnki Ds Hennie. Soos altyd awesome!

  • @marievanderwatt1995
    @marievanderwatt1995 3 роки тому

    Baie dankie vir die boodskap. Mag die storms in ons lewens ons nie laat ondergaan, maar ons lig daar buite net meer helder laat skyn. Seën vir julle.

  • @ninkevanderwatt4237
    @ninkevanderwatt4237 3 роки тому

    ❤️

  • @tersiavdmerwe7654
    @tersiavdmerwe7654 3 роки тому

    Dankie vir al jou moeite Ds Hennie. Xx

  • @tersiavdmerwe7654
    @tersiavdmerwe7654 3 роки тому

    Baie dankie Ds Hennie. Ons almal wil graag n betroubare kourier wees.

  • @tersiavdmerwe7654
    @tersiavdmerwe7654 4 роки тому

    Baie dankie vir n awesome boodskap.

  • @grensloos777
    @grensloos777 5 років тому

    Baie dankie Esté Le Roux vir jou harde werk om hierdie video moontlik te maak! Jy is 'n Wenner en 'n groot aanwins vir die Koninkryk van God.